Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het in ’n verklaring sy spyt uitgespreek oor ’n gebrek aan inklusiwiteit by Mandela se begrafnis.
Volgens Tutu was daar ‘n “skreiende uitsluiting was dié van die Afrikaner-gemeenskap.
Hy het Afrikaners en, in die besonder die NG Kerk, om verskoning gevra omdat hulle uitgesluit was by die roudiens en begrafnis.
Tutu het die ANC-leierskap se hantering van Nelson Mandela se begrafnisdiens ook gekritiseer omdat hulle nie Afrikaans toegelaat het nie.
Volgens hom moes die NG Kerk ook deel van Mandela se afskeid gewees het omdat Mandela moeite gedoen het om te verseker dat Afrikaners deel van die nuwe Suid-Afrika word.
Die NG Kerk het ontken dat hy uitgesluit was en gesê dat danksy die kerk se betrokkenheid by die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke, hulle wel deel van die verrigtinge was.
“Ons kon ’n meer verteenwoordigende groep geloofsleiers gewees het by die roudiens in die ENB-stadion en die begrafnis in Qunu, indien ons die NG Kerk ook ingesluit het – ons het ook nie Afrikaans gepraat nie, behalwe ’n paar sinne.
“Dit sou Madiba ontstel het, omdat hy so vasberade was om inklusief te wees.”

Hoekom? Vir wie het hy wat belowe of wie het hom iets belowe?
die limelight was nie op Toe Toe tydens die begrafnis nie, hy soek nou spanmaats om te verseler dat sy begrafnis ook n sirkus sal wees.
AartsSot is soos n hoender op n warm sinkplaat, weet nie watter kant om te kies nie.
AartsSot Toe Toe, se koppie raas, hy wil nie leer nie, Skilpad is besig om van al sy teenstaanders ontslae te raak.
Al was die hele sirkus in Afrikaans sou ek nog steeds nie my tyd mors met die snert van n afgot nie.
Die “en gee” kerk raak by die dag meer polities korrek en draai sy rug op die waarheid
die son-tempel in Moreletta het ook die 666 besing en gedank.
Drie berigte in n ry,… waar daar na ons Afrikaner kant toe hand uit gesteek word… Dit laat my met n koue gevoel – wat voer hulle in die mou? (is it Uhuru yet?)
—– Original Message —–
From: Disqus
To: invictus@telkomsa.net
Sent: Wednesday, December 18, 2013 10:54 AM
Subject: Re: New comment posted on Tutu wou Afrikaans hoor by Mandela-roudiens en begrafnis
Settings
A new comment was posted on Pro-Afrikaanse Aksiegroep
—————————————————————— approve
This comment is awaiting moderator approval.
————————————————————
Keelvol (Guest):
Drie berigte in n ry,… waar daar na ons Afrikaner kant toe hand uit gesteek word… Dit laat my met n koue gevoel – wat voer hulle in die mou? (is it Uhuru yet?)
3:54 a.m., Wednesday Dec. 18
Moderate this comment by email
Email address: fouche21061978@gmail.com | IP address: 197.229.28.17
Reply to this email with “Delete”, “Approve”, or “Spam”, or moderate from the Disqus moderation panel.
Keelvol’s comment is in reply to Trippie:
Dit gaan steeds my gesonde verstand tebowe dat Blankes ‘n terroris se begrafnis bygewoon het.
Tweedens, ek is ‘n Christelike Blanke Afrikaner Boervrou, maak mos …
Read more
——————————————————————
You’re receiving this message because you’re signed up to receive notifications about activity on Pro-Afrikaanse Aksiegroep.
You can unsubscribe from emails about activity on Pro-Afrikaanse Aksiegroep by replying to this email with “unsubscribe” or reduce the rate with which these emails are sent by adjusting your notification settings.
Dit is Apartheid se skuld.
Met die gebooery van Zuma, het Toekop besluit om sommer ‘n paar woorde in Afrikaans te spreek. As of ons verantwoordelik was daarvoor.
En hy ontdek seker nou ook, tot sy ontsteltenis, dat die afwesigheid van die Boere in die lands bestuur, nou sy tol begin eis.
Waarvoor wil Tutu Afrikaans hoor? Eers was dit die “taal van die verdrukker”, maar seker nou die taal van die vervreemdes. Ons word van alles vervreem, waarom behoort ons taal by staatsbyeenkomste gehoor te word? Om die illusie te skep dat ons nog “deel van die land” is?
Ongelukkig oordat die Afrikaner stem uitgesluit was? Ek dink nie so nie!
Hulle het “ons” stem gemis vir een rede…: Om te hoor hoe verskriklik jammer ons vir al ons “sondes” is… Hoe ons die LEUN oor gewetenlose terroriste aanvaar het – watter groot figuur hy eintlik was… Wat nooit ‘n vlieg sou seermaak nie… Hoe dankbaar ons behoort te wees dat ons nog op ons knieë mag kruip voor die eens slawe…
Die ergste? Daar is duisende wat in lang rye op hul knieë voor hom sou gekruip het – vir presies daarvoor! Ek wonder hoeveel mense besef hoe laag baie in ons Volk gedaal het.
Wanneer ‘n leuen vir jou die waarheid kan raak, kan selfs ‘n dodelike adder wat nie pik nie, na ‘n tyd skadeloos begin lyk…
Skuus! “Leuen”, nie “leun” nie! 😉
Tutu wat himself hoorbaar gemaak het oor die uitsluiting van Afrikaners en hul kerke het duidelik meer eiers in sy mandjie as wat die NG kerk se leiers het.
Laasgenoemdes wat in ieder geval van geen nut vir mens of dier is nie, se bydrae bestaan uit ‘n patetiese ontkenning dat hulle uitgesluit is.
Snik
Heeltemal korrek Nico. Veral wat hierdie mense se voorvaderlike rituele aanbetref !
Haai nooit – Allan Boesak en sy vrou Elna was tog daar as voorbeeld
verteenwoordigers van die nuwe-deurmekaar-almal-dieselfde Suid Afrika en hulle praat mos afferkans.