Die IVP-leier, dr. Mangosuthu Buthelezi, het Sondag weer sy stelling herhaal dat Woensdag se verkiesing nie vry en regverdig gaan wees nie. Tydens die IVP se finale saamtrek by die Prins Mangosuthu Stadion in Nseleni in noordelike KwaZulu-Natal, het Buthelezi gesê sy vorige klagte aan die onafhanklike verkiesingskommissie omtrent ongerymdhede gedurende vorige verkiesings is geïgnoreer.
Lees verder: Verkiesing gaan nie vry en regverdig wees in Natal, s? Buthelezi
