Kerry na Afrika te midde van stygende Moslembedreiging

Met die vredesooreenkoms in Suid-Soedan wat aan die uitrafel is en djihadiste wat voortgaan met aanvalle in Somalië, het die Amerikaanse minister van buitelandse sake, John Kerry, in Nairobi aangekom om met Kenia se pres. Uhuru Kenyatta samesprekings te voer. Die twee het veiligheid in die streek en terrorisme bespreek voordat Kerry ministers van buitelandse

Lees verder: Kerry na Afrika te midde van stygende Moslembedreiging

PRAAG steek 20 000 artikels verby!

Die Afrikaanse webblad praag.co.za, het onlangs die 20 000-kerf verbygesteek sover dit die aantal gepubliseerde artikels op die blad betref. Tans is daar 20 064 artikels op die webwerf wat een en almal gratis, asook soekbaar is. Om dié mylpaal te vier, gaan PRAAG boeke teen ‘n spesiale afslag vir lesers aanbied. Sodra die nodige

Lees verder: PRAAG steek 20 000 artikels verby!

Klasse by UKZN hervat na onluste, UJ-eiendom gebrand

Klasse by al vyf kampusse van die Universiteit van KwaZulu-Natal sal na verwagting vandag hervat word nadat dit gister weer opgeskort is. Verlede week is lesings vir twee dae onderbreek weens studente-onluste oor ‘n verhoging in universiteitsgeld en ‘n aanlyn-aansoekproses om geldelike hulp. Die woordvoerder van die Universiteit, Lesiba Seshoka sê ‘n berig op sosiale

Lees verder: Klasse by UKZN hervat na onluste, UJ-eiendom gebrand

Max vra dat DA Die Stem skrap ter wille van EFF

Die linkse rubriekskrywer Max du Preez het die DA-leier Mmusi Maimane, versoek om die Die Stem uit die volkslied te verwyder omdat die EFF nie daarvan hou nie. “Jy is in ‘n beter posisie as enige ander Suid-Afrikaanse politikus om te help om ontslae te raak van die verse uit Die Stem in ons volkslied.

Lees verder: Max vra dat DA Die Stem skrap ter wille van EFF

ANC-raadslid slaan dood neer toe DA Johannesburg oorneem

‘n ANC-raadslid in Johannesburg, Nonhlanhla Mthembu, het tydens die stemming om ‘n nuwe burgemeester aan te wys, ineengesyg en gesterf, blykbaar aan ‘n hartaanval. Hierna is die aanwysing van die burgemeester en die hoofsweep van die stad gekombineer (foto hier bo), en is Herman Mashaba en Kevin Wax onderskeidelik as eerste burger en hoofsweep aangewys.

Lees verder: ANC-raadslid slaan dood neer toe DA Johannesburg oorneem

Filippynse president roer dwelmnes, VN

Altesaam 1 800 mense is in die Filippyne dood in dwelmverwante optrede, sedert pres. Rodrigo Duterte sewe weke gelede aan bewind gekom en ’n oorlog teen dwelms verklaar het. Die hoof van die polisie, Ronald Dela Rosa, het gister ’n senaatkomitee meegedeel dat 712 dwelmhandelaars en gebruikers sedert 1 Julie in polisieoperasies dood is. Die

Lees verder: Filippynse president roer dwelmnes, VN

Trump op die wenpad: ‘Wat de hel het julle om te verloor?’

Donald Trump het Vrydag met swart kiesers geflikflooi en gevra dat hulle vir hom moet stem: “Wat het julle om te verloor?” “Julle leef in armoede, jul skole is nie goed nie, julle het nie werk nie, 58% van julle jeug is werkloos. Wat de hel het julle om te verloor?” Volgens Trump het hulle

Lees verder: Trump op die wenpad: ‘Wat de hel het julle om te verloor?’

Staats- mediese fonds feitlik bankrot

Die Staatswerknemers- mediese fonds kan teen die einde van die jaar heeltemal insolvent wees indien drastiese stappe nie geneem word nie. Dit sou beteken dat die tesourie die fonds te hulp sou moes snel of andersins dat die fonds saamgesmelt word met ‘n ander, sterker fonds. Alternatiewelik sal die voordele van die fonds se 1,8

Lees verder: Staats- mediese fonds feitlik bankrot

Caster se turf kan eersdaags sit

Die manlike vroue-atleet, Caster Semenya, het ‘n goue medalje in die 800-meterwedloop vir vroue by die Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen, maar nie almal is gelukkig met haar oorwinning nie. Die kwellinge is geopper na ‘n aankondiging deur die president van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies, Sebastian Coe, dat die IAAF wéér die

Lees verder: Caster se turf kan eersdaags sit

Suikerbelasting kan werke kos, sê Amerikaanse gaskoeldrankreus

Coca-Cola Beverages Africa, die bottelerings- en gesamentlike onderneming tussen die Amerikaanse reus en plaaslike brouer SABMiller vrees dat Suid-Afrikaanse fabrieke sal sluit en winste sal halveer as die regering voortgaan met ‘n voorgestelde suikerbelasting. Die Nasionale Tesourie het verlede maand aanbeveel dat ‘n heffing op suiker-versoete drankies geplaas word wat byna R11 miljard sal genereer

Lees verder: Suikerbelasting kan werke kos, sê Amerikaanse gaskoeldrankreus