Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling

Geagte Jeanelle Greyling, Toevallig vang my oog die enigsins uitlokkende opskrif van u rubriek in Beeld, “Engels ook nodig vir Afrikanerskap”. Dis die tipe sin wat teen my hele wese indruis, wat ‘n bespotting van ons hele geskiedenis maak. Ek stem saam met Andries Hendrik Potgieter wat, toe die Engelse Natal bereik, liewer weggetrek het

Lees verder: Dan Roodt: Engels is die antitese van Afrikanerskap, repliek aan Jeanelle Greyling

Islamiete vermoor, onthoof Skandinawiese meisies in Marokko

Twee Skandinawiese stappers, Maren Ueland en Louisa Vesterager Jespersen, is in ‘n gewilde toeristebestemming in Marokko onthoof. Ten minste een het haar teen “Islamofobie” uitgespreek voordat sy haar ontydige dood ontmoet het. ‘n Video het sedertdien aanlyn verskyn met die vermeende moordenaars wat trou aan ISIS sweer terwyl een van die meisies se kop lewendig

Lees verder: Islamiete vermoor, onthoof Skandinawiese meisies in Marokko

Leon Lemmer: François Levaillant as sosio-politieke kommentator

In 1973 het JC (Jacobus Christiaan) Quinton (gebore in 1922 en hoof van die Parlementsbiblioteek 1967-1982) in die Suid-Afrikaanse Biblioteek die volgende boek bekend gestel: JC Quinton, AML Robinson and PWM Sellicks, eds: François Le Vaillant: Traveller in South Africa, and his collection of 165 water-colour paintings, 1781-1784 (Cape Town, Library of Parliament, 1973, 2

Lees verder: Leon Lemmer: François Levaillant as sosio-politieke kommentator

Geseënde Geloftedag aan al ons lesers!

PRAAG wens al sy lesers ‘n geseënde Geloftedag toe. Dis die een dag van die jaar dat daar ‘n eenheidsgevoel onder alle Boere en Afrikaners heers, in herinnering aan die lyding, opofferings en heldedade wat die Groot Trek behels het. Die moord op Piet Retief en die daaropvolgende Slag van Bloedrivier is vir altyd in

Lees verder: Geseënde Geloftedag aan al ons lesers!

Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel II.

In die vorige deel, of dan, die eerste helfte van Lojale verset het hoofsaaklik gehandel rondom die skrywersgesindheid, maar ook die volksgesindheid wat krities moet staan teenoor die menigte. In die laaste helfte is N.P. van Wyk Louw meer gemoeid met (meta)kritiek en styl. (Meta)kritiek Ek gaan sommer vier hoofstukke onder een hofie behandel: ‘Individualisme

Lees verder: Suidpunt: ‘Lojale verset’ in ‘n neutedop. Deel II.

Leon Lemmer: Christo van Rensburg oor die geskiedenis van Afrikaans

Die taalkundige, Christo van Rensburg (1938-2018), het in die huidige dekade twee boeke gepubliseer wat polities byderwets die rol van nie-blankes in veral die ontstaan van Afrikaans oorbeklemtoon. Dit het meegebring dat hy ‘n gewilde spreker was by byeenkomste van Afrikaansinstansie wat deesdae oorgraag die geskiedenis van Afrikaans wil herskryf/”regstel” deur die rol van blankes,

Lees verder: Leon Lemmer: Christo van Rensburg oor die geskiedenis van Afrikaans

Suidpunt: Volkstaat of outonomie alleen kan nie kunswerke lewer

Geagte mev. Elma Potgieter (en ander vriende van die volk), Ek het u brief van 9 deser gelees, en het skielik onthou ek het nog ‘n hoender in die oond: “Wirtschaftsgeschichte der Republik Venedig” moet nog vir die Afrikaanse Wikipedia vertaal word. U het heeltemal gelyk: sonder die ekonomie en outonomie kan geen groot kuns

Lees verder: Suidpunt: Volkstaat of outonomie alleen kan nie kunswerke lewer

Amerikaners is vet, bedwelm en selfmoorddadig toon nuwe statistiek

Die vetsugsyfer in die Verenigde State het vanjaar die hoogste vlak ooit bereik, volgens die Verenigde Gesondheidstigting se 2018-verslag, terwyl ‘n onrusbarende toename in die misbruik van voorskrif-tipe psigoterapeutiese middels insgelyks opgemerk is. Vetsug is ‘n toonaangewende bydraer tot kardiovaskulêre siekte, kanker en ander gevaarlike gesondheidstoestande. Daarbenewens laat ‘n toename in dwelmsterftes, selfmoord en kardiovaskulêre

Lees verder: Amerikaners is vet, bedwelm en selfmoorddadig toon nuwe statistiek

Betway nou in Suid-Afrika beskikbaar

Die bekende aanlynsportweddenskapsblad Betway is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Dit bied die heel beste wat aanlynsportweddenskappe betref. Daar is min dinge wat so opwindend is soos om jou gunstelingsokker- of rugbyspan te sien wat hul grootste teenstanders op die sportveld konfronteer. Dit geld natuurlik veral sokker, die gewildste globale sport van almal. Die enigste ding

Lees verder: Betway nou in Suid-Afrika beskikbaar

Elma Potgieter: Ja, opstand is noodsaaklik

‘n Kort brief na aanleiding van Suidpunt se artikel op die Praag-blad oor NP van Wyk Louw se Lojale Verset: “Opstand is net so noodsaaklik in ‘n volk as getrouheid. Dit is nie eens gevaarlik dat ‘n rebellie misluk nie; wat gevaarlik is, is dat ‘n hele geslag sonder protes sal verbygaan.” Dit is natuurlik

Lees verder: Elma Potgieter: Ja, opstand is noodsaaklik