Uitvinders is mense wat dinge skep wat nie bestaan het nie. Ontdekkers is mense wat dinge opspoor en ervaar wat voorheen nie in eie geledere bekend was nie. Sowel die uitvinders as die ontdekkers was hoofsaaklik blankes. In hierdie rubriek beperk ek die aandag tot ontdekkers van geografiese gebiede, hoewel ruimteliggame deesdae ook verken word.
Lees verder: Leon Lemmer: Hinton Rowan Helper se strewe na ‘n nasiestaat
