President Jacob Zuma het 'n nuwe skikkingsvoorstel van die Britse koerant, The Guardian, ontvang om die lastereis wat teen hulle aanhangig gemaak is, te besleg. Rapport het Sondag berig dat die skikkingsvoorstel heelwat beter is as die eerste bedrag en dat die president dit moontlik mag aanvaar. Mediaspesialis Liesl Göttert, wat Zuma se lastereise hanteer,
Onderhandel n?? met ANC oor eie onderwysowerheid
Ons het die afgelope jare konsekwent geargumenteer dat kulturele aangeleenthede, soos onderwys, liefs deur eie gemeenskappe bestuur moet word, veral waar sulke gemeenskappe in staat is om dit te doen. Die gedagte van 'n eie Afrikaneronderwysowerheid wat met befondsing van die staat die oorblywende Afrikaanse skole behoort oor te neem, begin al hoe meer veld wen.

Lees verder: Onderhandel n?? met ANC oor eie onderwysowerheid
Oud-Renamoguerrillas vermis na ontploffing
Dosyne Mosambiekse voormalige guerrillas word vermis nadat 'n reeks ontploffings hulle hookwartier in die sentrum van die land geruk het. Die Maringue-basis is die tuiste van ongeveer 150 rebelle van die vorige Renamorebellebeweging. Hulle is deesdae die grootste opposisieparty, en het hulleself van geweld weerhou met die einde van die burgeroorlog wat in 1992 aangebreek
Dosyne Renamorebelle vermis na ontploffing
Dosyne Mosambiekse voormalige guerrillas word vermis nadat 'n reeks ontploffings hulle hookwartier in die sentrum van die land geruk het. Die Maringue-basis is die tuiste van ongeveer 150 rebelle van die vorige Renamorebellebeweging. Hulle is deesdae die grootste opposisieparty, en het hulleself van geweld weerhou met die einde van die burgeroorlog wat in 1992 aangebreek
Mosies van vertroue is eintlik gatlek
Dit is nou reeds vir baie jare deel van die politieke agenda dat politieke leiers ultra vires besluite neem en dan daarna goedkeuring vir sodanige optrede of besluit(e) by die betrokke politieke gesagsliggame vra. Met ultra vires word bedoel dat sodanige leier buite die raamwerk van sy/haar magte optree en dan met terugwerkende krag goedkeuring
“Suid-Afrika” parasiteer op Afrikanersportprestasie
Die skouspel van die Blou Bulle wat oor die naweek die Chiefs van Nieu-Seeland 'n 61-17-loesing toegedien het, het ons weereens onder die indruk gebring van hoe die "reënboognasie", wat 'n verloornasie is, op Afrikanersportprestasie teer.

Lees verder: “Suid-Afrika” parasiteer op Afrikanersportprestasie
Obama verhoog druk op Israel
Barack Obama het vandeesweek die druk op Israel verskerp om hulle vestigingsbeleid te staak en die besoekende Palestynse leier, Mahmoed Abbas, verseker dat Amerika ’n Palestynse staat steun. Obama se samesprekings met Abbas kom tien dae nadat hy die Israelse premier, Benyamin Netanyahu, ontvang het. Israel het die Amerikaanse regering se jongste pleidooi dat die
Boesak onthul glo dat Manuel ook skenkersgeld misbruik het
Trevor Manuel, hoof van die beplanningskommissie in die presidentskantoor, is besig om regsadvies in te win oor ’n bewering dat hy geld ontvang het by Allan Boesak se destydse Stigting vir Vrede en Geregtigheid. Boesak kan weer in die hof 'n draai maak weens onthullings in sy nuwe boek Running with Horses – Reflections of
Lees verder: Boesak onthul glo dat Manuel ook skenkersgeld misbruik het
MDC eis Mugabe-binnekring se koppe
Die Zimbabwiese beweging vir demokratiese verandering (MDC) het gister die stadige pas van verandering betreur en geëis dat Gideon Gono, president van die reserwebank, en Johannes Tomana, prokureur-generaal, onmiddellik bedank. In resolusies wat die party op sy jaarlikse konferensie aanvaar het, het die MDC ook gevra vir ’n streekberaad om verskille tussen Morgan Tsvangirai, sy
Politieke model antwoord op onderwyskrisis
“Afrikaanse skole kwyn”, berig Beeld (2009-05-29) op die voorblad. ‘n “Reddingspoging” is “nodig om afname te stuit”, lees die subhoof. Die geleentheid is ‘n gesprek van die FAK met belanghebbendes oor die onderwys, waar die volgende gesê is: * Dr. Pieter Mulder moedig Afrikaners aan om vir skoolbeheerliggame te gaan stem. * Mnr Chris