Eiffeltoring in donkerte gehul na ISIS uit Aleppo gerook is

Siriese burgers van die oostelike dele van Aleppo het die strate ingevaar om die oorwinning van hul weermag oor terroriste te vier. Die vieringe word doodgeswyg in die Weste. Volgens die Russiese woordvoerder van die president, Dmitri Peskof, is daar nog ISIS-terroriste wat burgerlikes as menslike skilde gebruik. Globaliste probeer propaganda maak oor die vergrype

Lees verder: Eiffeltoring in donkerte gehul na ISIS uit Aleppo gerook is

Londen, Parys ervaar groot druk om terreur te bekamp

Die polisie het Maandag ses mense aangekeer in klopjagte wat verband hou met die bekamping van terrorisme in sentraal-Engeland en Londen. Plofstofdeskundiges is later ook ontplooi terwyl die polisie met deursoekings besig was. Speurders het vier mense in Derby en nog een in Burton upon Trent in sentraal-Engeland aangekeer. ‘n Vrou wat daarvan verdink is

Lees verder: Londen, Parys ervaar groot druk om terreur te bekamp

Amerika verwag rentekoersverhoging vandag met Dow naby 20 000 ondanks/danksy Trump

Nie net het die wêreld se links-liberale hoofstroommedia voorspel dat Donald Trump loshande die Amerikaanse presidentsverkiesing sou verloor nie, maar ook dat daar ‘n finansiële ineenstorting sou plaasvind indien so ‘n hoogs onwaarskynlike gebeurtenis ooit sou plaasvind. Wel, die onwaarskynlike — volgens hulle — het toe op 8 November plaasgevind. Erger: pleks van ‘n ineenstorting

Lees verder: Amerika verwag rentekoersverhoging vandag met Dow naby 20 000 ondanks/danksy Trump

Gustav Venter: Laat ons net nie hopeloos wees nie

Daar is ʼn nuwe Grootman in Twitteranië, sy naam is Donald Trump, en ons mense wil iets van hom hê. “Meneer Trump,” soos ʼn verteenwoordigende twiet dit uitdruk, “wat gaan u oor die blanke uitwissing in Suid-Afrika doen?” Ek wil my nou nie aanmatig om namens die verkose president van die VSA te praat nie,

Lees verder: Gustav Venter: Laat ons net nie hopeloos wees nie

Israel stel omstrede ‘verkragter-rabbi’ by weermag aan

Israel het Eyal Karim aangestel as die Israeliese weermag se hoofrabbi, ten spyte van sy siening dat Israeliese soldate nie-Joodse vroue kan verkrag. Vandeesweek het brig. Gen. Eyal Karim sy posisie in die Israeliese weermag amptelik aanvaar. In 2003 het Karim in ‘n rubriek genaamd “Vra die Rabbi” by Kipa.co.il, ‘n gewilde Hebreeuse webwerf vir

Lees verder: Israel stel omstrede ‘verkragter-rabbi’ by weermag aan

Nuwe tegnologie lei Trump

Die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, het tot op hede nog nie ‘n amptelike nuuskonferensie gehou sedert hy op 8 November verkies is nie. Hy gaan egter voort om direk via Twitter te kommunikeer en het enkele onderhoude toegestaan. Sy kantoor het bekendgemaak dat ‘n aankondiging oor die toekoms van sy sakeryk nié meer Donderdag

Lees verder: Nuwe tegnologie lei Trump

Bevryde Aleppo vier fees

Terwyl ‘n amptelike verklaring oor die situasie uit Damaskus moet kom, het ‘n bron naby aan Siriese weermaghoofkwartier aan RIA Novosti gesê dat die weermag op die rand is daarvan om die stad van terroriste te bevry. Jubelende Siriërs het die strate ingevaar om hul bevryding te vier. Die hele gebied is byna volledig herower

Lees verder: Bevryde Aleppo vier fees

Shakespeare moet plek maak vir onbekende swart feminis

Anti-wit studente aan die Universiteit van Pennsylvania, in die VSA, het ‘n portret van Shakespeare by die Engelse departement van die muur afgeruk en gekla dat hy nie “diversiteit” verteenwoordig nie. Dit lyk asof “diversiteit” oor die uitsluiting van hoofsaaklik blankes gaan. Alles wat “witheid” verteenwoordig, moet gevandaliseer word. Die hoof van die departement het

Lees verder: Shakespeare moet plek maak vir onbekende swart feminis

Dak van kerk stort ineen in Nigerië

Die dak van ‘n volgepakte kerk in die suide van Nigerië het Saterdag in duie gestort. Minstens 60 mense is dood, het ooggetuies en amptenare aan AP gesê. Die “Reigners Bible Church International” in Uyo, die hoofstad van die Akwa Ibom-staat, was nog onder konstruksie en werkers het gejaag om dit betyds klaar te maak

Lees verder: Dak van kerk stort ineen in Nigerië

Le Clos maak swemgeskiedenis

Chad le Clos het sy derde goue medalje by die Kortbadwêreldkampioenskap in Windsor, Kanada, gewen en daarmee swemgeskiedenis gemaak. Le Clos het nou nege goue medaljes verower. Met dié oorwinning het hy die eerste manswemmer geword wat die 50-, 100- en 200-metervlinderslag op twee agtereenvolgende wêreldbyeenkomste gewen het. Le Clos se wentyd in die 50-metervlinderslag

Lees verder: Le Clos maak swemgeskiedenis