Ilze Salzwedel pleeg volstruisverraaierspolitiek

Beste Ilze, volstuispolitiekery was nog nooit op die lang duur standhoudend nie –  en dit is wat jy pleeg in jou ope brief – wat deur die spreuk in die Afrikanermond so mooi omskryf  word – al gaan ‘n leuen hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel. Jy gaan my gelyk gee geen spreuk in

Lees verder: Ilze Salzwedel pleeg volstruisverraaierspolitiek

Orania is die volkstaat, en basta!

Dan Roodt, jy is n intelligente man, maar soms dink ek my oordeel laat my in die steek. Jy praat en praat, maar wat is die oplossings? Ek was ook jare terug in jou posisie, deur te weet iets is erg verkeerd maar nie te weet wat die oplossings is nie. Daar is ‘n hele

Lees verder: Orania is die volkstaat, en basta!

Wie weet niks?

Iets wat van tyd tot tyd op die tafel beland, is die ouer geslag se kommer oor die jonger geslag se ontstellende gebrek aan algemene kennis. Ironies, spreek die jongelinge gereeld die mening uit dat die “ou mense weet niks.” Toegegee, die dae dat bykans enige standerd 4-kind so uit die vuis die wêreld se

Lees verder: Wie weet niks?

Krieket se vergete veldwerker

Twee gelukkige viere van agtereenvolgende balle deur Hashim Amla in die Proteas se eerste beurt in die laaste kriekettoets teen Engeland laat die vraag ontstaan: “Wat het van die byglip geword?” Die met die eerste vier sou die bal moontlik kort van die byglip geland het, maar dié glip sou darem vier lopies kon gekeer

Lees verder: Krieket se vergete veldwerker

Die reg op selfbeskikking (en grondgebied) kom ons toe – vir Ilse Salzwedel

Beste Ilse, Soms kry ‘n mens die indruk dat jy vir die bekeerdes preek, want die meeste Afrikaners wat ek deesdae teëkom, stem met my saam dat die land tans in ‘n erge toestand verkeer, dat ons regte vertrap word en dat ons iets daaraan moet doen. Selfs mense soos FW de Klerk en Pik

Lees verder: Die reg op selfbeskikking (en grondgebied) kom ons toe – vir Ilse Salzwedel

En Kleinfontein dan?

Nêrens in die jongste artikels oor die volkstaatgedagte maak iemand melding van Kleinfontein nie. Ek wil net sê: Haai, ons het klaar ‘n Afrikanergroeipunt hier! Hier bly ook ‘n duisend Afrikaners, nes op Orania. En ons is, presies soos wat almal voorstel, aan die buitewyke van Pretoria, heeltemal binne trefafstand van werksgeleenthede  . . .

Lees verder: En Kleinfontein dan?

Dan Roodt se volkstaat-idee: ‘n ope brief

Ek het my nog nooit verwerdig om op Dan se skrywes te reageer nie, maar gister se Volkstaat-een vat die koek! In kort: hy is ‘n voorstander van die idee dat ‘n Afrikaner-volkstaat gestig word. En hier is hoe sy Volkstaat moet lyk (ek plak net so van sy blog af): Ons eis ‘n derde

Lees verder: Dan Roodt se volkstaat-idee: ‘n ope brief

Afrikaner en die volkstaat – Debat of burgeroorlog?

‘n Sinikus merk op dat die Afrikaner se volkstaat bestaan – op die internet, en dat daar reeds ‘n burgeroorlog in uitgebreek het. So erg is die skynbare burgeroorlog dat van die deelnemers al vir vrede pleit. Die aandag is hierop gevestig toe Beeld se aanlynpeiling aangedui het dat die meeste respondente dit sou oorweeg

Lees verder: Afrikaner en die volkstaat – Debat of burgeroorlog?

Selfmoordbomaanval eis 20

Owerhede in Afganistan sê minstens 20 mense is dood tydens ‘n selfmoordbomaanval op ‘n mark in dié land se Oeroezganprovinsie. Die goewerneur vir dié provinsie, Juma Gul Himat, sê die selfmoordbomaanvaller het homself in ‘n besige deel van ’n mark in Dihawud opgeblaas. Volgens Himat is minstens 20 mense dood en 13 ander beseer.  

Lees verder: Selfmoordbomaanval eis 20