Selfmoordbomaanval eis 20

Owerhede in Afganistan sê minstens 20 mense is dood tydens ‘n selfmoordbomaanval op ‘n mark in dié land se Oeroezganprovinsie.

Die goewerneur vir dié provinsie, Juma Gul Himat, sê die selfmoordbomaanvaller het homself in ‘n besige deel van ’n mark in Dihawud opgeblaas.

Volgens Himat is minstens 20 mense dood en 13 ander beseer.

 

live casino demoДанильченко Юрий отзывы