‘n Oënskynlike tekort aan bekers by ‘n Wimpy-restaurant in Parys, het ‘n kelnerin genoop om water in ‘n emmer aan klante te bedien, waarin daar voorheen skoonmaakmiddels was, het die Sunday Independent berig. Dié Sondagkoerant het ‘n epos van ene Alastair Joel ontvang, wat op Nuwejaarsdag saam met ‘n groep vriende die restaurant besoek het.
‘n Wolkstaat eerder as volkstaatgrense
Beeld se meningspeiling oor die volkstaat het dié debat opnuut laat opvlam, soos die witwarm debat hier op die Praagwerf getuig. Soos ek in vorige rubrieke aangedui het, is ek egter van mening dat ‘n volkstaat bloot die uiteinde van ‘n proses van selfbeskikking is. Selfbeskikking is die ware doelwit, en ‘n volkstaat verteenwoordig slegs
Ilze Salzwedel pleeg volstruisverraaierspolitiek
Beste Ilze, volstuispolitiekery was nog nooit op die lang duur standhoudend nie – en dit is wat jy pleeg in jou ope brief – wat deur die spreuk in die Afrikanermond so mooi omskryf word – al gaan ‘n leuen hoe snel, die waarheid agterhaal hom wel. Jy gaan my gelyk gee geen spreuk in
Lees verder: Ilze Salzwedel pleeg volstruisverraaierspolitiek
Orania is die volkstaat, en basta!
Dan Roodt, jy is n intelligente man, maar soms dink ek my oordeel laat my in die steek. Jy praat en praat, maar wat is die oplossings? Ek was ook jare terug in jou posisie, deur te weet iets is erg verkeerd maar nie te weet wat die oplossings is nie. Daar is ‘n hele
Wie weet niks?
Iets wat van tyd tot tyd op die tafel beland, is die ouer geslag se kommer oor die jonger geslag se ontstellende gebrek aan algemene kennis. Ironies, spreek die jongelinge gereeld die mening uit dat die “ou mense weet niks.” Toegegee, die dae dat bykans enige standerd 4-kind so uit die vuis die wêreld se
Krieket se vergete veldwerker
Twee gelukkige viere van agtereenvolgende balle deur Hashim Amla in die Proteas se eerste beurt in die laaste kriekettoets teen Engeland laat die vraag ontstaan: “Wat het van die byglip geword?” Die met die eerste vier sou die bal moontlik kort van die byglip geland het, maar dié glip sou darem vier lopies kon gekeer
Die reg op selfbeskikking (en grondgebied) kom ons toe – vir Ilse Salzwedel
Beste Ilse, Soms kry ‘n mens die indruk dat jy vir die bekeerdes preek, want die meeste Afrikaners wat ek deesdae teëkom, stem met my saam dat die land tans in ‘n erge toestand verkeer, dat ons regte vertrap word en dat ons iets daaraan moet doen. Selfs mense soos FW de Klerk en Pik
Lees verder: Die reg op selfbeskikking (en grondgebied) kom ons toe – vir Ilse Salzwedel
En Kleinfontein dan?
Nêrens in die jongste artikels oor die volkstaatgedagte maak iemand melding van Kleinfontein nie. Ek wil net sê: Haai, ons het klaar ‘n Afrikanergroeipunt hier! Hier bly ook ‘n duisend Afrikaners, nes op Orania. En ons is, presies soos wat almal voorstel, aan die buitewyke van Pretoria, heeltemal binne trefafstand van werksgeleenthede . . .
Dan Roodt se volkstaat-idee: ‘n ope brief
Ek het my nog nooit verwerdig om op Dan se skrywes te reageer nie, maar gister se Volkstaat-een vat die koek! In kort: hy is ‘n voorstander van die idee dat ‘n Afrikaner-volkstaat gestig word. En hier is hoe sy Volkstaat moet lyk (ek plak net so van sy blog af): Ons eis ‘n derde
Afrikaner en die volkstaat – Debat of burgeroorlog?
‘n Sinikus merk op dat die Afrikaner se volkstaat bestaan – op die internet, en dat daar reeds ‘n burgeroorlog in uitgebreek het. So erg is die skynbare burgeroorlog dat van die deelnemers al vir vrede pleit. Die aandag is hierop gevestig toe Beeld se aanlynpeiling aangedui het dat die meeste respondente dit sou oorweeg
Lees verder: Afrikaner en die volkstaat – Debat of burgeroorlog?
