Ebola-grense weer oopgestel

Die Ivoorkus het sy westelike grens met Liberië en Guinee heropen twee jaar nadat dit in Augustus 2014 gesluit is om die verspreiding van die Ebola-virus te verkom. Die virus het die lewens van duisende mense in Wes-Afrika geëis. Ongeveer 29 000 mense het die hemorragiese koors in die eerstes twee jaar van die uitbreking,

Lees verder: Ebola-grense weer oopgestel

Trump trek voor Clinton in Ohio en Florida, twee sleutelstate

Met slegs agt weke oor voor die Amerikaanse presidentsverkiesing, trek Donald Trump voor Hillary Clinton in meningsopnames in beide Ohio en Florida, twee van die sleutelstate wat gewoonlik die wenner in die wedstryd om Withuis toe te gaan, bepaal. ‘n Meningsopname deur CNN/ORC in die twee state toon dat waarskynlike stemmers in Ohio met 46%

Lees verder: Trump trek voor Clinton in Ohio en Florida, twee sleutelstate

Hillary is nie eerste vroulike Amerikaanse presidentskandidaat nie

Hillary Clinton se aanspraak dat sy die eerste vrouekandidaat vir president sal wees, is nie waar nie. Amper ‘n eeu en ’n half voordat Clinton die Demokratiese Party­ se presidentskandidaat geword het, het Victoria­ Woodhull (foto), ’n aktivis van Ohio, die eerste­ vrou geword om as presidents­kandidaat te staan. Sy was ook die eerste vrou

Lees verder: Hillary is nie eerste vroulike Amerikaanse presidentskandidaat nie

VSA en Rusland verleng Siriese skietstaking

Amerika en Rusland het ingestem om die skietstaking in Sirië met nóg 48 uur te verleng. ‘n Ooreenkoms tussen die twee lande is bereik sodat samesprekings oor die beëindigiging van die inval in Sirië hervat kan word. Konvooie met noodvoorraad het vroeër in Aleppo aangekom nadat hulle die Turkse grens oorgesteek het, maar wag vir

Lees verder: VSA en Rusland verleng Siriese skietstaking

ISIS se topbevelvoerder in Amerikaanse lugaanval dood

‘n Topbevelvoerder van ISIS, Aboe Mohamed al-Adnani is in ‘n Amerikaanse lugaanval dood. ISIS het sy dood kort na die aanval aangekondig deur sy nuusagentskap Amaq. Die Amerikaanse State Department het ‘n beloning van $5 miljoen belowe aan enige een wat hom om die lewe bring. Foto’s van die terroristeleier is ook beskikbaar op die

Lees verder: ISIS se topbevelvoerder in Amerikaanse lugaanval dood

Toestroming na Kimberley skep sanitasie-kopseer

Meer as 1600 huishoudings in ‘n hele paar plakkerskampe in Galeshewe, Kimberley gebruik die emmer-stelsel. Dit is volgens ‘n antwoord op ‘n geskrewe vraag in parlement. Water and Sanitatasie Minister Nomvula Mokonyane sê plakkers in Ramona-, Santa Centre- en Lerato Park gebruik nog steeds die emmerstelsel. ‘n Toestroming wat ‘n styging in inwonersgetalle veroorsaak het,

Lees verder: Toestroming na Kimberley skep sanitasie-kopseer

Swart advokaat wat glo regter wou omkoop hoop op borg

‘n Swart advokaat wat na bewering probeer het om ‘n regter om te koop, weet nog nie of ‘n Bloemfonteinse landdroshof aan hom borgtog sal verleen nie. Landdros Richards Lawrence het die saak tot Donderdag uitgestel. Vroeër Woensdag het Karabo Tau, 39, wat homself verteenwoordig, gesê hy gaan onskuldig pleit op aanklagte van korrupsie, afpersing,

Lees verder: Swart advokaat wat glo regter wou omkoop hoop op borg

Zim stel nuwe verbod op betogings in

Die Zimbabwiese polisie het ’n nuwe verbod op betogings in die hoofstad, Harare, ingestel, het die staatsmedia berig. Die aankondiging is gedoen net ure nadat ’n koalisie van opposisiepartye aangekondig het dat hulle Saterdag massabetogings landwyd sal hou, het AFP berig. Die opposisie dring aan dat hervormings vóór die 2018-verkiesings plaasvind. Anti-regering veldtogvoerders het gesê

Lees verder: Zim stel nuwe verbod op betogings in

Sweedse ekonoom waarsku dat laaggeskoolde instroming ‘tydbom’ is

Ten spyte van die aandrang van linkse Sweedse politici dat nie-blanke immigrante in Swede “hoogs opgeleide mense” is en ‘n “ekonomiese seën” sal word, het ‘n ekonoom Johan Javeus gewaarsku dat die nuwelinge laaggeskooldes is, en ‘n tikkende tydbom in die arbeidsmark. Die Skandinawiese Individuele Bank (SWV) se ekonoom het gewaarsku dat die gebrek aan

Lees verder: Sweedse ekonoom waarsku dat laaggeskoolde instroming ‘tydbom’ is

Voormalige Valke-hoof veg terug teen Indiër-sakeman

Die voormalige hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, Johan Booysen, sê hy is van mening dat die Nasionale Vervolgingsgesag gemanipuleer word. Booysen sê die aanklagte dat hy en 30 lede van die Valke se Cato Manor-eenheid soos ‘n moordbende gefunksioneer het, is die funksie van politiekery. Hy hou reeds jare lank vol dat hy van

Lees verder: Voormalige Valke-hoof veg terug teen Indiër-sakeman