In die boek Das Kapital beskryf Karl Marx ‘n kulturele paradigmaskuif wat eers in elke Westerse land moet plaasvind voordat kommunisme in daardie land sal seëvier. In so ‘n land moet die familie vernietig word: die familie word beskryf as die kern van die Westerse samelewing, en die grootste teenstander van kommunisme. Godsdiens moet ook
Hoërskool Overvaal môre gesluit weens verdere intimidasie, betogings
Ondanks die pleidooi van die minister vir basiese onderwys, Angie Motshekga, dat die regte van die kinders by Hoërskool Overvaal eerbiedig behoort te word, het ‘n aantal swart organisasies en linkses voortgegaan om die skool te intimideer en met geweld te dreig. Môre sal ‘n optog vanaf die Caltex-vulstasie in Vereeniging na die skool vertrek.
Lees verder: Hoërskool Overvaal môre gesluit weens verdere intimidasie, betogings
Leon Lemmer: Korrupsie in Kenia en Suid-Afrika
Nigerië word algemeen as die korrupste land in Afrika beskou. Dit maak hom heel moontlik die korrupste land in die wêreld omdat korrupsie deesdae so kenmerkend van en endemies in Afrika is. Dit was nie altyd so nie. Toe daar blanke politieke bewinde in Afrika was, was korrupsie nie prominent nie. Suid-Afrika was tot 1989
Media en Lesufi orkestreer steeds haat teen Hoërskool Overvaal oor Afrikaans en ‘witheid’
Vandag het hernieude geweld, brandstigting en voorvalle van anti-blanke rassehaat in die omgewing van die Hoërskool Overvaal uitgebreek, ná die geslaagde hofbevel wat die skool teen Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng, verkry het. Op die voorblad van The Star, ‘n koerant wat reeds geslagte lank anti-Afrikaanse propaganda publiseer, het ‘n uiters eensydige berig
Oorwinning vir Afrikaans in Hoërskool Overvaal-saak
In sy uitspraak vanmiddag het regter Bill Prinsloo gesê dat die besluit van Afrikaanshater Panyaza Lesufi en die Gautengse onderwysdepartement om eensydig die taalbeleid van Hoërskool Overvaal te verander “teen die wettigheidsbeginsel indruis”. Hy het ook bevind dat die twee Engelse skole in die omgewing wat teenstrydige verklarings oor hul kapasiteit afgelê het en eintlik
Lees verder: Oorwinning vir Afrikaans in Hoërskool Overvaal-saak
Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak
Met die aanslag teen Afrikaanse skole wat steeds meedoënloos deur Panyaza Lesufi en die linkse blanke Engelse dames in die Gautengse onderwysdepartement gevoer word, is Afrikaanse skole en ouers in die provinsie erg bekommerd oor vandag se uitspraak deur regter William Prinsloo in die Noord-Gautengse Hooggeregshof. Die Hoërskool Overvaal in Vereeniging het die hof genader
Lees verder: Afrikaanse skole en ouers hou asem op oor Overvaal-uitspraak
Leon Lemmer: Die lot van blankes in Kenia
In Kenia word die klein blanke bevolking in selfs groter mate as in Suid-Afrika deur swartes verswelg. ‘n Ander opsig waarin Kenia histories tersaaklik is, is dat daar eens ‘n gevestigde Afrikaner-boeregemeenskap veral in die omgewing van Eldoret op die hoogland was.* Ek het by vorige geleenthede hieroor geskryf (Praag 4 en 11 Maart). Volgens
Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit
Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, het opnuut teen Afrikaans uitgevaar, na aanleiding van die huidige hofstryd tussen die Hoërskool Overvaal en die provinsiale onderwysdepartement oor taal. Hoewel die skool vol is, wil Lesufi dit dwing om nog Engelstalige leerlinge in te neem sodat Overvaal verengels kan word. Vol vertroue dat die howe
Lees verder: Taalstryd in skole: Panyaza Lesufi vaar teen Afrikaans uit
Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 2)
Claude Lanzmann Claude Lanzmann (gebore in 1925) is die laaste oorlewende getuie van die binnewerking van die Franse eksistensialisme na die Tweede Wêreldoorlog. Hy was deel van die vriende- en werkkring van Sartre en Simone de Beauvoir (1908-1986), Sartre se lewenslange vennoot/metgesel. Lanzmann het ook vir Maurice Merleau-Ponty (1908-1961) en Albert Camus geken. Camus het
Lees verder: Leon Lemmer: Oor ‘vryheidsvegters’ en eksistensialisme (Deel 2)
H&M vra verskoning vir ‘oulikste apie in die oerwoud’-advertensie met swart kind
Die globale Sweedse klerewinkel H&M het om verskoning gevra vir die foto van ‘n swart kind met ‘n kappiehemp waarop staan, “oulikste apie in die oerwoud” (coolest monkey in the jungle op Engels). Aanlynbeelde van die swart kin in die “apie”-kappie het woed op sosiale media ontketen. Die internasionale modeketting het om verskoning gevra nadat
Lees verder: H&M vra verskoning vir ‘oulikste apie in die oerwoud’-advertensie met swart kind
