Ope brief: Opregte dank aan almal wat in die Bosoorlog geveg het

Aan hulle wat in die bres van die muur getree het: Ek kan nie vir ander praat nie, maar persoonlik is ek baie dank-erkentenis verskuldig aan dié wat in die Bosoorlog gedien het. Ek dink een van die groot redes hoekom die verskuldigde dank-erkentenis nie na vore kom nie is omdat ons as volk blind

Lees verder: Ope brief: Opregte dank aan almal wat in die Bosoorlog geveg het

Leon Lemmer: Regse politiek in Noorweë

Bruce Bawer, ‘n Amerikaner wat sedert 1999 in Noorweë woon, het bekendheid verwerf met sy boek oor die verideologiseerde linksheid van die Amerikaanse universiteitswese: The victims’ revolution: The rise of identity studies and the closing of the liberal mind (New York: Broadside Books, 2012, 405p; Amazon Kindle $15,95). Voor dit het hy reeds sy verontwaardigde

Lees verder: Leon Lemmer: Regse politiek in Noorweë

Duitsland gaan migrante dwing tot integrasie

Die Duitse kanselier, Angela Merkel, se regerende koalisie het die week ooreengekom op streng maatreëls om migrante en vlugtelinge te integreer. Dit sluit sanksies in teen diegene wat versuim om aan programme, soos taalklasse, deel te neem. Die ooreenkoms is tydens ’n ses uur lange laatnag onderhandeling tussen Merkel se konserwatiewe Christen Unie (CDU) en

Lees verder: Duitsland gaan migrante dwing tot integrasie

Parys-terreurverdagte het Duitse kernsentrum se planne gehad

Salah Abdesalam, ’n hoofverdagte in die Parys-terreuraanvalle, het dokumente oor die Duitse kernnavorsingsentrum, Juelich in sy woonstel in die Molenbeek-gebied van Brussel gehad, het ’n groep Duitse koerante gister berig. Juelich is ná aan die grens met België geleë en kernafval word daar geberg, het Reuters berig. Die sentrum het in ’n verklaring gesê daar

Lees verder: Parys-terreurverdagte het Duitse kernsentrum se planne gehad

Zuma neem opening van wapenfabriek in Saoedi-Arabië waar

Die webblad, World Defense het foto’s gepubliseer wat na bewering wys waar President Zuma optree by die opening van `n wapenfabriek in Saoedi-Arabië. Die presidensie wou tot dusver nie bevestig dat Zuma betrokke was nie, het RSG berig. `n Foto toon aan waar Zuma langs die adjunk-kroonprins, Mohammed bin Salman bin Abdulaziz staan. In die

Lees verder: Zuma neem opening van wapenfabriek in Saoedi-Arabië waar

Pentagon moet begroting laat klop met Russiese ‘aanvalle’

Pentagon-amptenare het probeer die verbyvlugte van Russiese vegvliegtuie as “nagebootste aanvalle” voor te hou terwyl hulle die VSA se militêre begroting bespreek. Een amptenaar het die voorval sonder ironie beskryf as een van die “aggressiefste” optredes deur Rusland in die onlangse verlede, terwyl die Amerikaanse vloot digby Rusland in die Baltiese See militêre oefeninge uitvoer.

Lees verder: Pentagon moet begroting laat klop met Russiese ‘aanvalle’

Walus-saak: Netwerk24 beskou Chris Hani as ‘held’

In sy berig van 15 April 2016, beskryf Netwerk24, die aanlynpublikasie van Media24 wat Die Burger, Beeld en Volksblad se nuusberigte insluit, die kommunistiese terroris Chris Hani met ‘n Engfrikaanse term, “struggle-held”. Hani was in die tagtiger- en vroeë negentigerjare betrokke by terreuraanvalle op onskuldige burgerlikes in Suid-Afrika. Indien hy dieselfde dade in die VSA

Lees verder: Walus-saak: Netwerk24 beskou Chris Hani as ‘held’

Dene onttrek uit Suid-Soedan na hulpwerkers geskiet word

Onbekende gewa­pende mans het twee ­noodlenigingswerkers in Suid-Soedan ­doodgeskiet. Dit sal ’n invloed op die werksaamhede van die Deense groep, die Danish Demining Group (DDG) hê, wat landmyne in die suidelike Yei-streek onskadelik stel. Volgens ’n verklaring van DDG was die twee oorledenes deel van ’n groep van sewe wat van hul basis in Yei

Lees verder: Dene onttrek uit Suid-Soedan na hulpwerkers geskiet word

Afrikanervroueregter verwerp staat se argumente om Janusz Walus in die tronk te hou

‘n Beleefde regter in Pretoria, en boonop ‘n Afrikanervrou, het vandag geskiedenis gemaak deur die staat se desperate argumente om Janus Walusz in die tronk te hou, tydens ‘n aansoek om verlof tot appèl te verwerp. Die linkse media, waaronder die Business Day, Mail & Guardian en News24, het in die aanloop tot vandag se

Lees verder: Afrikanervroueregter verwerp staat se argumente om Janusz Walus in die tronk te hou

Duitsland is beter: Repliek op Dan Roodt se ‘Hokaai, moenie emigreer nie’

Ek is in Duitsland gebore, maar het in Suid-Afrika grootgeword. Tien jaar gelede het ek egter Duitsland toe geëmigreer. Hoewel nie ideaal nie, is dit vir my beter hier. Ek antwoord punt vir punt op dr. Roodt se stellings in sy rubriek Hokaai, mense! Moenie emigreer nie. Nou die dag gesels ek met ‘n studente

Lees verder: Duitsland is beter: Repliek op Dan Roodt se ‘Hokaai, moenie emigreer nie’