Duitsland gaan migrante dwing tot integrasie

Die Duitse kanselier, Angela Merkel, se regerende koalisie het die week ooreengekom op streng maatreëls om migrante en vlugtelinge te integreer.

Dit sluit sanksies in teen diegene wat versuim om aan programme, soos taalklasse, deel te neem.

Die ooreenkoms is tydens ’n ses uur lange laatnag onderhandeling tussen Merkel se konserwatiewe Christen Unie (CDU) en die Sosiaal Demokrate (SPD) bereik, en sluit planne vir nuwe teenterreurwetgewing in.

Die wetsontwerp op integrasie het ’n wortel-en-stok-benadering wat gesubsidieerde kursusse voorsien om nuwe aankomelinge te help om aan te pas by die Duitse leefwyse.

Die migrante sal ook in klein dorpies gevestig word en uit groot stede gehou word. Sodoende sal die Duitsers ook nie hoef te vrees vir hul veiligheid nie, sê politici.

Die leier van die SPD sê hulle wil nie omheinde veiligheidsbuurte in Duitsland sien soos in die VSA nie.

Die migrante wat nie aanmeld vir die opleiding nie, se verblyfpermitte sal geweier word.

10 thoughts on “Duitsland gaan migrante dwing tot integrasie”

  1. Das Gesetz kommt zu spät, greift zu kurz und hat keinerlei positive praktische Wirkung. Man kann jedoch erahnen, wie grauenhaft es wäre, wenn die etablierten Parteien keine Angst vor der AfD hätten. Danke AfD, dass es euch gibt. Weiter so.

    U heeft waarschijnlijk wel een idee hoe dat ‘integreren’ is verlopen met die 10 miljoen ‘migranten, asielzoekers, vluchtelingen, gastarbeiders’ uit de meest achterlijke gebieden en culturen der aarde die sinds de jaren ’60 al naar binnen zijn gelogen in West Duitsland.
    Ordinaire vervanging en verdrukking en verarmen en jawel ‘Endlösung’ van germaanse Duitsers.
    Die inherent aan het systeem nooit mogen klagen en verweren omdat het ‘für immer, jetzt schon dritter Generation, Täter’ zijn.

  2. As jy ‘n terorris dwing om ‘n ander taal te praat, sal hy van denk wyse afsien? Ek dink nie so niedie Duitse regering sal hule stratigie moet herdink, en dan nog die terroriste na die plate land te verplaas sal defnitief veroorsaak dat die Duise bevolking vir hule veiligheidsbuurtes sal moet skep. Nie saas in VSA nie maar soos in RSA baie erger.

  3. Good luck with integration. This is what Danish homes look like after migrants lived there. I bet the Danes are now rethinking their love of the ANC. Alice Lauridsen rented out her holiday cabins to about 100 asylum seekers through the Immigration Service.

    “The mattresses have been jumped on and urinated on. Bonfires have been made on my carpets, so there are large burn marks and there’s pee in the corners. My big dining table is broken into pieces as firewood.”

    http://www.bt.dk/danmark/alice-fik-hus-raseret-af-asylansoegere-de-tissede-paa-gulvtaepperne-og-lavede-baal

  4. Dat ‘n intelligente nasie so naïef kan wees. Daar is geen manier waarop jy Moslems kan “integreer” nie. ‘n Moslem bly ‘n Moslem. Hy aanbid anders, hy eet anders, hy trek anders aan, hy het sosiale gedragskodes, veral teenoor vrouens, wat met ons beskawing onversoenbaar is en hy het lojaliteite wat net nie met die Wersterse lewenswyse bestaanbar is nie. In daardie opsig is die Moslems miskien ‘n goeie voorbeeld vir ons wat maar net alles prysgee wat vir ons kosbaar was.

    1. En dan is Merkel ‘n goeie voorbeeld van vroue regte, ek wonder of sy verstaan waaroor die Moslem geloof gaan. Sy moes tog seker al die nuusberigte van Duitse vrouens wat verkrag word in Duitslan gelees, gehoor of gesien het. Glo seker soos FW dat die vyand skadeloos is en respek sal he vir haar volk.

  5. miskien met ek vir die poppie gaan kuier, en n bottel water en olie saamvat in verduideliking..Die kinders van Ham kan net nie met die res van mensdom saamspeel nie; waarookal hulle gaan, brand, breek en verwoes hierdie afwerpsels. Net soos ek moet aanvaar dat my hond sy ballas skaamteloos in publiek lek, moet ons aanvaar dat die goeters nie dieselfde as on is nie, en tenspyte ons beste wense, nooit gaan “integreer” nie.

Maak 'n opvolg-bydrae