Telkom-mobiel ‘sal nooit ‘n wins wys nie’

“Telkom-mobiel sal nooit ‘n wins maak nie.” Só sê die portefeuljebestuurder Wayne McCurrie van Momentum Wealth. Hy meen ook dat Telkom nooit sy aandeel in Vodacom moes verkoop het nie. McCurrie het ‘n rukkie gelede op Business Day TV gesê dat “8ta (Telkom-mobiel) nooit ooit ‘n wins gaan toon nie.” “Ek het die grootste empatie

Lees verder: Telkom-mobiel ‘sal nooit ‘n wins wys nie’

Comrade Kasrils loods sy rugryer-veldtog

‘n Groep Suid-Afrikaners wat ontevrede is dat hulle nie meer invloedryke posisies in die ANC het nie, loods vandag ‘n veldtog om stembriewe te bederf en/of vir opposisiepartye te stem. Die groep politieke rugryers wil daarmee duidelik opposisiepartye se stemme vir hulself opeis sonder om deel te neem aan die verkiesing, ‘n manifes te produseer

Lees verder: Comrade Kasrils loods sy rugryer-veldtog

Mbalula hou aan om SARU af te dreig

Die ANC se planne om sport verder te verswart met hul nuutste kwota-reëls, is steeds op die kaarte, maar sal nie voor Mei gebeur nie. Die minister van sport hou vol dat hulle sal optree teen “ongetransformeerde” spanne. Gert Oosthuizen, oud-Broeder en die adjunk-minister, is ‘n lid van die Strategiekomitee in die parlement vir die

Lees verder: Mbalula hou aan om SARU af te dreig

Stropers ontsnap uit polisieaanhouding

Drie vermeende renosterstropers is oor die naweek in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem, het SANParke Maandag gesê. Een persoon wat Saterdag vasgetrek is, het egter ontsnap, en Sondag het drie van die groep wat aangekeer is, weggekom. Reynold Thakhuli, woordvoerder, het in ’n verklaring gesê drie vermeende stropers is in hegtenis geneem, alhoewel die aangehoudenes

Lees verder: Stropers ontsnap uit polisieaanhouding

Man wat op ‘Jode’ losbrand was glo agent

ʼn Gewapende man, Frazier Glenn Miller, het drie mense Sondag op die vooraand van die Joodse Paasfees in ʼn Joodse gemeenskapsentrum en aftree-oord in die Amerikaanse deelstaat Kansas doodgeskiet. Die 70-jarige verdagte, wat in aanhouding is, het nie enige van die slagoffers geken nie, het die hoof van die Overland Park-polisiedepartement, John Douglas, gesê. Die man

Lees verder: Man wat op ‘Jode’ losbrand was glo agent

Bejaarde met byl doodgekap in derde bylaanval noord van Pretoria

Vyf swart aanvallers het ‘n bejaarde man en sy vrou van Bon Accord, noord van Pretoria, Saterdagmiddag met ’n graaf en ’n byl op hul kleinhoewe aangeval. Laszlow Bercsényi (87) het vroeg Sondagoggend aan sy wonde beswyk nadat vyf rowers hom en sy vrou aangeval het. Dit is die derde byl-aanval die afgelope week in dié

Lees verder: Bejaarde met byl doodgekap in derde bylaanval noord van Pretoria

Paaie sluit in Johannesburg-suid, Oosrand weens oproer

Oproerige inwoners van Weilers Farm, suid van Johannesburg, het Maandagoggend die strate ingevaar. Die oproermakers het die R554 afgesper. Die polisie is in die gebied ontplooi. ‘n Woordvoerder van die Johannesburgse Metropolisie, Wayne Minnaar sê die pad is gesluit tussen die Goue Hoofweg en die R81, aangesien dit nie veilig is vir motoriste nie. Minnaar sê

Lees verder: Paaie sluit in Johannesburg-suid, Oosrand weens oproer

Byna 100 swart skole in Gauteng staan leeg

Meer as 4 500 township-skole regoor die land het in die afgelope 20 jaar gesluit omdat hulle deur swart leerlinge en onderwysers in die steek gelaat is. Swart ouers stuur hul kinders graag na voormalige Model C-skole wat voorheen vir wittes gereserveer is. Ondersoeke deur The Citizen het gevind dat hierdie eens florerende skole in

Lees verder: Byna 100 swart skole in Gauteng staan leeg

Greenpeace weier walvisvleisvragskip in Durban

Greenpeace, die internasionale omgewingsorganisasie, het ‘n beroep op die Suid-Afrikaanse regering gedoen om Ysland se vragskip in hul hawens te verbied en ander Afrikalande tot soortgelyke stappe te oorreed. Suid-Afrika is gevra om druk op Afrika-lande uit te oefen sodat die vragskip met bedreigde vin-walvisvleis aan boord, nie toegelaat word om by hulle hawens aan te doen

Lees verder: Greenpeace weier walvisvleisvragskip in Durban

DA-advertensie hits geweld aan

Die SAUK het gesê die DA kan ‘n gewysigde weergawe van sy verkiesingsadvertensie indien omdat die huidige een geweld aanhits. Die uitsaaier het Vrydag ‘n beroep op die Demokratiese Alliansie gedoen om ‘n gewysigde weergawe van hul “Ayisafani” advertensie in te dien nadat dit onttrek is. “Ons het … hulle ingelig [ Demokratiese Alliansie ]

Lees verder: DA-advertensie hits geweld aan