
‘n Groep Suid-Afrikaners wat ontevrede is dat hulle nie meer invloedryke posisies in die ANC het nie, loods vandag ‘n veldtog om stembriewe te bederf en/of vir opposisiepartye te stem.
Die groep politieke rugryers wil daarmee duidelik opposisiepartye se stemme vir hulself opeis sonder om deel te neem aan die verkiesing, ‘n manifes te produseer oor werklike kwessies soos grondroof en plaasmoorde, of die deposito te betaal.
So ‘n veldtog van bedorwe stembriewe kan beduidend wees omdat onopgevoede kiesers dikwels onwetend stembriewe bederf deur die stembrief verkeerd in te vul.
Daar was by vorige verkiesings reeds meer sulke stembriewe as kiesers wat vir die VF+ gestem het in totaal.
Die groep sal hul veldtog by Wits-universiteit in Johannesburg loods. Die veldtog staan onder leiding van die voormalige minister van intelligensie, Ronnie Kasrils. Kasrils was ondergronds bekend as “Frank”.
Die voormalige adjunk-minister van gesondheid, Nozizwe Madlala-Routledge het ook haar stem by die groep gevoeg.
“Comrade” Kasrils poog glo om Kgalema Motlanthe, Pallo Jordan, Zola Skweyiya, Ben Turok, Desmond Tutu en Matthews Phosa ook te oorreed om die Zoeloemag in die ANC te breek.
Hulle sê ontevrede kiesers wat teen korrupsie beswaar wil aanteken, kan óf hulle stembriewe bederf óf vir ‘n ander party stem. Hulle wou nie ‘n oppossieparty uitsonder nie.
Volgens berigte sal die Afrikaanse digter Breyten Breytenbach en adv. Barney Pityana ook deel van die veldtog wees.
Die veldtog is met gemengde reaksie deur politieke partye ontvang. Die ACDP sê dit is onverantwoordelik om kiesers aan te moedig om hul stembriewe te bederf, terwyl die UDM sê die veldtog moet verwelkom word.
Cope sê die veldtog is ‘n klap in die gesig vir mense wat geveg het vir die reg om te stem, terwyl die DA dit as lafhartig afgemaak het.

KRY VIR JULLE ! Invloedryke posisies beteken mos geld, groot geld – selfverryking.
“Frank” oftewel Comrade Kasrils in sy MISBAKSELUNIFORM wat hy vir terreur verdien het”.
Lekker Praag – byskrifte raak al hoe interessanter en sorg vir humor (so tussen ‘n warboel emosies deur).
Liewe Hieeeeemelllll, mag hierdie twaksak asb lank genoeg lewe, ou Rooi Ronnie moet onthou om die “has been” aartsot, “There’s a Munt” Toe Toe ook by sy brigade van “forgotten Morons” in te lyf.
Het Ronald MacDonald, Kasrils die uniform aangetrek tydens n kleuterskool “Fancy Dress”?
Nie eers die Jode wil hom he nie, miskien moet hy en kortbroek n kantoor deel, daar in die verlate, vergete dele van die Parliment.
Mag dieselfde dokters wat 666 aan die lewe gehou het ook vir Rooi Ronnie aan die lewe hou……
Hoekom is Gom-rade Kasrils gekant teen die ANC? Hy het dan hoeveel mense doodgemaak of laat doodmaak sodat hulle aan bewind kan kom. Waar is die probleem?
Al wat nou vir die ou gomgat krimineel oorbly is seker die Israeli dwelmbedryf saam met die fanatiese Moslems, of is hy daar ook uitgeskop?
Skerp !
Die “inner circle” van Nguni is besig om van die eertydse hoës ontslae te raak, raak hulle nou suur omdat die hande beperk word wat in die pot goud kan delf. Ek sien Jay Naidoo het ook sy bek vol oor die ANC.
Hy is te wit vir die ANC en nou het hy suur druiwe omdat hy nie saam by die trog kan vreet nie.
Sal dit nie die mees ongelooflike “mosie van wantroue” wees as daar meer bedorwe briewe as werklike stemme is nie? Dit was my plan voor die FN sy verskyning gemaak het. Kom ons hoop vir groot dinge.
Laat almal wit was en saam met hierdie gespuis geheul het kriewels en pyne in plekke wat ek nie hier kan noem nie.
Dit lyk of ou Kasrils na die ZCC saamtrek hierdie Paasnaweek gaan opruk met daardie groen “step outs”.
Zoeloe Country Club. Laat hulle hul self verdeel. Ons moet net aanhou veg vir onafhanklikheid van hulle, ons het geen keuse nie, daarom moet ons FN ondersteun. Dit is die enigste Party wat ons toekoms op die hande dra, en gehoorsaam wil wees aan die opdragte van ons Skepper.
1 Petrus: 14. Soos gehoorsame kinders moet julle nie jul lewe inrig volgens die
begeerlikhede wat tevore in julle onwetendheid bestaan het nie. 15. Maar
soos Hy wat julle geroep het, afgesonderd is, moet julle ook in jul hele
lewenswandel afgesonderd word, 16. omdat daar geskrywe is: Wees
afgesonderd (apart), want Ek is afgesonderd.
AntSan waar,die heilig in die bybel is meen plain en simpel afgesonderd.
Aanhaling uit ‘n e-pos van ‘n vriend:-
If it is almost impossible “to restore the necessary common sense and good judgment to a depraved electorate or a multitude of fools” then which alternatives are available? Should one just watch idly by how this country goes to waste?
Should one consider using force as in a real revolution to get rid of these fools.
It seems as if voting is not going to do the trick seeing that the fools outweigh the others by far. Somewhere along the line a dear price will have to be paid; the question is when if not now?
Dankjie henkst, my gevoel ook
Hoekom kom Kasrils nie maar reguit uit en sê hy steun eintlik die DA nie?
Lyk hierdie groen gedrog nie baie soos de klerk van die kant af nie?
Ek dink al verskil is dat de klerk meer groen uniforms in sy kas het.
Dis alles deel van Kasrils se vuil plannetjie. Toe hy minister van sub-intelligensie was het iemand ‘n agenda gevind waarin hy die ANC omver wou werp.
Hy is besig om planne te beraam vir ‘n tweede rewolusie.
zwak van ‘Frank’ dat hij niet een duidelijke voorkeur voor een andere partij uitspreekt na zolang voor ‘een stem te hebben gevochten’ als één der zelfingenomen ‘strijders’ van deze staat.
Aannemelijk was het toen en nou vooral een kwestie van : ikke ikke ikke en de rest kan stikke en twijfelen steeds meer mensen, terecht maar laat, aan de zogenaamde heldendaden van weleer. Deze ongeciviliseerde bruten profiteren tot op heden van het stilzwijgen rond hun ketting van misdaden tegen de mensheid onder : “het ( immer nog doorschietende ) doel heiligt de middelen.”
Of geldt hier nou in zijn betrachting van de ontstane gefaalde staat : “succes kent vele vaders, mislukking is altijd wees”