Ingenieurstudente aan die Noordwes-Universiteit pak vanjaar ‘n groot bul by die horings wanneer hulle in Oktober skouers skuur met die groot name in sonenergie. Die studente sal dan in die Bridgestone Wêreld Solar uitdaging in Australië meeding, het OFM berig. Hulle spring weg in Darwin in die noorde van Australië – 45 voertuie van 25
Twee polisiebeamptes voor vir motorkaping
Twee Bloemfonteinse polisiebeamptes wat glo ‘n taxi gekaap het, sal Dinsdag na verwagting weer in die plaaslike landdroshof verskyn. Mojalelfa Bonties van die Parkweg-polisiekantoor en Delikile Nomandla van die Bloemspruit-polisiekantoor, is vroeër op borgtog van R800 elk vrygelaat. Polisiewoordvoerder, Chaka Marope, sê hulle het glo ‘n taxi gehuur en toe in ‘n woordewisselling met die
Leon Lemmer: Anne-Marie Beukes: ‘n Vriendelike gesig vir Afrikaans?
“Is dit nodig dat ons Engelse woorde in gedigte indra as ons sulke lekker woorde soos beduimeld, smeuïg, adret en liemaak kan gebruik?” Joan Hambridge het hierdie vraag gevra toe sy Ilse Salzwedel se Onvertelde Stories van Afrikaans (Pretoria: LAPA Uitgewers, 2012, 199p) geresenseer het (Die Burger, 15.10.2012, p 13). Salzwedel se eerste opstel, wat
Lees verder: Leon Lemmer: Anne-Marie Beukes: ‘n Vriendelike gesig vir Afrikaans?
Twee vroue voltooi Amerikaanse spesmagkursus
Twee vroue het “militêre geskiedenis” gemaak toe hulle die eerste vroulike soldate geword het wat die Amerikaanse weermag se moordende Ranger-kursus voltooi het, het die weermag gesê. Ongeveer 12 persent van die Amerikaanse mag wat in Irak en Afganistan ontplooi is, was vroue, en hulle verteenwoordig tans sowat twee persent van die Amerikaanse weermag se
Noord- en Suid-Korea grom weer vir mekaar
Suid-Korea het dié naweek dosyne mortiere op Noord-Korea afgevuur nadat Noord-Korea ’n enkele vuurpyl op ’n Suid-Koreaanse dorp naby die wêreld se swaarste bewapende grens afgevuur het, het AP berig. Die Suid-Koreaanse ministerie van verdediging sê die mortiere het naby die plek geland van waar die Noord-Koreane hul vuurpyl afgevuur het. Dit wil voorkom asof
Polisievoertuig aan die brand gesteek by Hartebeespoortdam
‘n Polisievoertuig is aan die brand gesteek en ‘n ander onder klippe gesteek by die Ten Rooms-lokasie naby Hartbeespoortdam, het Noordwes se polisie Sondag gesê. Kolonel Sabata Mokgwabone het gesê die polisievoertuig is Saterdag aan die brand gesteek. Daar word beweer dat die polisie wou keer dat die gemeenskap ‘n man aanrand. Die polisie het
Lees verder: Polisievoertuig aan die brand gesteek by Hartebeespoortdam
Duisende asielsoekers oorweldig EU-grenspos
Duisende migrante uit Afrika en die Midde-Ooste het oor die Masedoniese grens gestorm en veiligheidsmagte oorweldig. Die land het Donderdag ‘n noodtoestand afgekondig en sy grense vir vlugtelinge gesluit. Veiligheidsmagte het skokgrenate en knuppels ingespan om onwettige immigrante in bedwang te probeer bring, maar Masedonië het tevergeefs probeer om die jongste mensegety te keer. Duisende
Burgerlugvaartowerheid weier toegang tot ambulansvlug-opnames
Die Bestuurshoof van die Prosperity Groep en van E-Med Rescue 24 Namibië, Bertus Struwig sê hulle sal voortgaan met hulle stryd om toegang te kry tot die vlugopnames van die ambulansvlug wat verlede naweek verongeluk het. Die Suid-Afrikaanse Burgerlugvaartowerheid het toegang tot die opnames geweier. Van die laaste gesprekke tussen lughawebeheer en die vlieëniers van
Lees verder: Burgerlugvaartowerheid weier toegang tot ambulansvlug-opnames
ISIS aanvaar aanspreeklikheid vir Kaïro-bom
Die Islamitiese Staat-groep (ISIS) se filiaal in Egipte het binne ure aanspreeklikheid vir ‘n bomaanval aanvaar en gesê dit is uit weerwraak vir die teregstelling van ses veroordeelde militante in Mei gedoen. ‘n Muur voor ‘n regeringsgebou is Donderdag afgeruk toe die reusemotorbom in Kaïro se middestad ontplof het. Geen berigte is ontvang dat iemand
Leon Lemmer: Afrikanertaal en -kultuur: ‘n Bestekopname
Dit is nie moontlik om in ‘n enkele rubriek reg te laat geskied aan so ‘n omvattende onderwerp soos die Afrikaner se taal en kultuur nie. Al wat ek gaan doen, is om te reageer op wat onlangs by twee eens Afrikanerinstansies te kenne gegee is. Die radikale, verdoemende uitsprake waarmee deesdae oor Afrikanersake vorendag
Lees verder: Leon Lemmer: Afrikanertaal en -kultuur: ‘n Bestekopname
