Man gekaap in Konstantiakloof

Twee gewapende mans het Dinsdagaand ‘n motoris genader by ‘n BP-vulstasie in Konstantiakloof en sy motor gekaap, het die polisie gesê. “Die man het ingegaan by die winkel om iets te koop om te drink, en toe hy uitgekom het, het ‘n Honda Ballade langs hom gestop. Twee gewapende verdagtes het uitgeklim en hom beveel

Lees verder: Man gekaap in Konstantiakloof

Pakistan op die rand van chaos

Vrese neem toe dat die Pakistani-opposisie se beplande opmars na Islamabad die week die kernbewapende land in chaos kan dompel en die politieke toekoms van die pro-Westerse president Asif Ali Zardari in gevaar kan stel. Die politieke konfrontasie kan ook Pakistan wegdryf van sy stryd teen ekstremisme en die pogings om sy ekonomiese krisis te

Lees verder: Pakistan op die rand van chaos

Polisie en myners in skietgevegte

Twee onwettige myners is dood, 4 beseer en 113 gearresteer in ‘n operasie om hulle te verwyder uit ‘n ou mynskag in die Vrystaat Goudvelde. Superintendent Motantsi Makhele het Dinsdag gesê dat onwettige myners tuisgemaakte ploftoestelle na die polisie gegooi het en mynskagte met lokvalle toegerus het in hulle pogings om te ontsnap. Polisie het

Lees verder: Polisie en myners in skietgevegte

Zuma wil SEB uitbrei

Die manier waarop breëbasis Swart ekonomiese bemagtiging (BBSEB) ingestel word, moet hersien word, het ANK-president Jacob Zuma Dinsdag gesê. Zuma het gesê rasvoorkeur in werksomgewings en BBSEB programme het die swart middelklas heelwat uitgebrei. "Maar ons is nie oortuig dat dit suksesvol was daarin om die strukturele ekonomie en sosiale ongelykhede in ons samelewing reg

Lees verder: Zuma wil SEB uitbrei

Duitsland prys SA se buitelandse rol

Duitsland se minister van buitelandse sake Frank-Walter Steinmeier het laat Maandag gesê dat Suid-Afrika se belangrike posisie in Afrika, wat veel verder strek as bemiddeling van konflikte in Soedan en die Kongo, “die rol wat Suid-Afrika gevind het in onlangse jare beklemtoon het.” Gedurende ‘n vergadering in Berlyn laat Maandag met die Suid-Afrikaanse minister van

Lees verder: Duitsland prys SA se buitelandse rol

Susan Combrinck praat met die jong lesers van praag.co.za oor taalgebruik, skryf en lees

ImageDie toestand van taalgebruik en die swak stand van sake ten opsigte van lees in ons skole is vir my baie kommerwekkend. Hoekom dit so is, kan ek nie verstaan nie. Taal vorm immers die basis van alle leer.

Lees verder: Susan Combrinck praat met die jong lesers van praag.co.za oor taalgebruik, skryf en lees

Boek bevestig Armeense volksmoord

Image

Armeense volksmoordmuseum

Volgens ‘n dokument wat behoort het aan die ministerie van binnelandse sake van die Ottomaanse ryk, het 972 Ottomaanse Armeniërs verdwyn uit die amptelike bevolkingsregisters van 1915 tot 1916.

Lees verder: Boek bevestig Armeense volksmoord

Gauteng maan gemeenskappe tot kalmte oor gevalle van breinvliesontsteking

Die Gautengse departement van gesondheid het Maandag gemeenskappe wat moontlik geaffekteer kan wees deur breinvliesontsteking gemaan om nie paniekerig te raak nie.

Die Gautengse departement van gesondheid het Maandag gemeenskappe wat moontlik geaffekteer kan wees deur breinvliesontsteking gemaan om nie paniekerig te raak nie.

Lees verder: Gauteng maan gemeenskappe tot kalmte oor gevalle van breinvliesontsteking

Afriforum l? klag by Onafhanklike Klagtedirektoraat

Die Suid-Afrikaanse menseregte kommissie sal ‘n klagte van die burgerregtegroep Afriforum evalueer, nadat ‘n polisieman van Delmas ‘n man met ‘n vuurwapen gedreig het.

Die Suid-Afrikaanse menseregte kommissie sal ‘n klagte van die burgerregtegroep Afriforum evalueer, nadat ‘n polisieman van Delmas ‘n man met ‘n vuurwapen gedreig het.

Lees verder: Afriforum l? klag by Onafhanklike Klagtedirektoraat

Wet is ‘n onteieningsinstrument volgens hof

AgriSA het ‘n uitspraak van die Pretoriase hoërhof verwelkom dat die Minerale en Petroleum hulpbronontwikkelingswet effektief dieselfde is as om onbenutte, ou orde mineraleregte te onteien. Die uitspraak sal die staat verplig om kompensasie te betaal of om eienaarskap van die onteiende mineraalregte weer her in te stel, het AgriSA se hoofuitvoerendebeampte Hans van der

Lees verder: Wet is ‘n onteieningsinstrument volgens hof