Bomplanter Robert McBride is die regte man vir die pos het Nathi Mthethwa, minister van polisie, se kantoor gesê na McBride se benoeming as nuwe hoof van die polisie-ondersoekdirektoraat (Opod). McBride se rol in die Magoo’s Bar-bomaanval in 1986 in Durban waarin drie wit vroue gesterf en 69 mense beseer is, is bekend. McBride is in 1986
Lees verder: Bomplanter McBride se pa sê ‘wittes’ is teen hom
