Twee plaasaanvalle in Noordwes

wolmaranstadDie polisie op Wolmaranstad in Noordwes ondersoek twee plaasaanvalle in die omgewing.

‘n Vyftigjarige op die plaas Doringhoek is na bewering deur vier verdagtes in sy huis aangeval.

Daar word beweer dat hulle hom daarna geboei en met kookwater gebrand het.

Die verdagtes het daarna na bewering 20 diamante van sowat R600 000 gesteel, sowel as twee rewolwers en ‘n bakkie wat later op ‘n ander plaas gekry is.

In nog ‘n aanval op die plaas Klipdrif het drie verdagtes ‘n 83-jarige vrou en vier van haar werkers aangeval.

Sy het wonde aan haar liggaam en gesig opgedoen. Die verdagtes het met die slagoffer weggery, maar haar later ‘n ent van haar huis af afgelaai. – RSG

34 thoughts on “Twee plaasaanvalle in Noordwes”

  1. So kom ons mense om. Dit is seker hoekom die libs so ongedurig is oor Rooi Oktober. Hulle weet dit gebeur en wil dit nie stop nie. Die kat is nou uit die sak.
    Papenfus en kie verheug hulleself seker weer oor hierdie. In hulle oë “Verdien” die Afrikaner dit mos.

      1. Ek stem saam Trip. Ek bid elke dag dat ons volk behoed moet word van hierdie dinge. Die heidene is gestuur om ons weer op ons knieë te dwing soos ‘n Israel van ouds. Mag daar ‘n Rigter kom wat ons volk weer op die regte pad kan lei en dan ook polities kan verlos.

  2. Goed, kom ons tel die “verdagtes” bymekaar–4+3= 7. 2wit slagoffers. In 2 aanvalsituasies het 7 swartes deelgeneem. Nou wonder ek, as mens die gemiddelde hoeveeheidl aanvallers per aanval–, kom ons maak dit 3– sedert 1994 bymekaar tel gaan mens mos by ‘n baie lelike sommetjie uitkom ?
    Voorbeeld–2000 vermoorde plaasboere maal 3 aanvallers per slagoffer = 6000 swart moordenaars in 17 jaar !
    Die werklike syfers gaan nog meer skrikwekkend lyk.
    Ek glo nie die gekke van AFRICAWATCH gaan van sulke statistieke hou nie !
    (en ook nie Juts Dennis Davis nie)

    1. dit soort van berekeningen verdient absoluut meer aandacht in het publieke domein.
      Er is vanzelfsprekend een enorme industrie in de periferie.
      Een externe accountant zal best duidelijk klip en klaar kunnen weergeven wat het anc gesteunde fenomeen ‘Plaamoord’ nu werkelijk betekent in cijfers en dus de economie.
      Dat schept dan mogelijk weer verdere ingangen en handvatten/aanknopingspunten, ook naar de slachtoffers en nabestanden e.a.

  3. Dit wil vir my voorkom dat ons boere nie hulleself genoegsaam beveilg nie. Ek hoor talle kere dat hulle met oop deure leef ten spyte van die aanvalle. Ons moet ten alle tye paraat te wees en voorsorgmaatreëls te tref. Ek weet dit behoort nie nodig te wees in ‘n bekaafde land nie maar ons woon nie meer in ‘n beskaafde land nie!

        1. Verloor n TIER sy tande……begin hy dekorum kry. Jy’t daai witvlag te gou gehys. Die luiperd ( skuus……sluiper ) vd forums begin nou eers opwarm.
          50 jack knives in my leotard met 10x lee Coke-blikkies as weights gedoen. ( en dis maar vir starters )

      1. Hoekom is dit die reaksie wanneer daar n foto bygesit word?

        Het jy nie n goeie verbeeling nie?
        Baie mense word keelafgensy en dit is n toneel uit n horror.

        Tog vir verbeeldingloses soos jy is dit nie so erg nie, want daar is nie n foto by nie.

        Lees jy nog prentjie boeke?

        Die waarheid is veels erger as wat die foto uitbeeld, alhoewel die foto reeds erg is.

    1. er zijn van die momenten dan vraagt een mens zich af wat medici denken zodra deze onschuldige slachtoffers worden doorgegeven en zodoende ‘van hand tot hand gaan’ ……..
      Na nu zo’n twintig jaar onafgebroken jacht op Boere families als nationale sport. Ik bedoel, Cubanen hebben toch ook oma’s en opa’s en vaders en moeders.
      Nu weten we wel, er worden in de opleiding tot arts al veel toppen beslecht, maar toch is de opleiding tot arts een andere dan die tot slager waar dierenrechten nogal eens dienen te worden geacht.

      Was er destijds in Springfontijn ook een medische post die iets verder durfde te gaan dan het tentdoek bij de getroffenen openzetten of als dat in de orders stond liet men het erbij ?

Maak 'n opvolg-bydrae