DRK-vredesooreenkoms in die weegskaal

Mary Robinson
Mary Robinson

‘n Vredesooreenkoms tussen die regering van die Demokratiese Republiek van die Kongo en M23 rebelle is in die weegskaal, nadat ‘n finale ooreenkoms nie bereik kon word nie.

Die sogenaamde Kampala Dialoog moes gisteraand afgesluit word, en die ondertekeningseremonie sou Maandag plaasvind.

Daar is blykbaar ‘n verskil oor of die ooreenkoms ‘n vredesooreenkoms moet wees of ‘n verklaring waarin die rebellie verwerp word.

Spesiale gesante in die DRK het onder leiding van Mary Robinson van die VN ‘n dringende beroep op die partye gedoen om hul verskille oor die formaat van die dokument by te lê en verbind te bly tot vrede. – RSG

7 thoughts on “DRK-vredesooreenkoms in die weegskaal”

  1. Ek vra hier weer verskoning vir dit waarin ek deelname gehad het. Ek steek my hand van vriendskap uit en sal my bes probeer om nie enige afbrekende kritiek te lewer nie. Moet net nie verwag dat ek van my hart ‘n moordkuil gaan of sal maak nie. Ek sal nog steeds seg wat ek dink reg is maar hierdie modder gooi storie moet ons los. Ons is wel opgevoede Afrikaners en nie ‘n spul ongemanierde mense nie. Indien jy nie met my saamstem of ek met jou nie, seg dit en ons redeneer dit op ‘n beskaafde manier uit

    Kom ons maak Praag weer die trotse webtuiste wat hy was en nog beter. My samewerking het julle beslis van nou af. Indien iemand sien ek is besig om af te dwaal, ruk my in die bek. Ek sal dit vat en nie aanstoot nie.

    1. Ek glo dit nie! Net wanneer mens dink die swart plaag is oorwin… Jy laat my aan ‘n brommerige vulstasie-toilet dink, iewers in Soweto….. Jy vertolk duidelik een van daardie raserige warm-lug handblasers – slegs ‘n vlaag niksseggende, klewerige warm lug…

      Gaaaaaaaaaaaap…

      1. Moet nie worry nie. Man van vele do and don’t. Doen nie die wals nie maar die vastrap. Soms sommer uit die bloute die b@l trap. Vrede broer vrede. Die tier slaap tot aan sy knaters gekrap word.
        Die opies is van my, jy moet lekker wees broer.

Maak 'n opvolg-bydrae