
Sekuriteitskenners het gewaarsku die berugte Stuxnetvirus waarskynlik verskeie kernfasiliteite buite Rusland en Iran besmet het.
Kundiges sê die aard van Stuxnet beteken dat kernaanlegte kwesbaar is vir die virus.
Die Internetsekuriteitsdeskundige Eugene Kaspersky beweer ten minste een Russiese kernsentrale is reeds besmet.
“[Die lid van die personeel het aan ons gesê] hul kernkragsentrale se netwerk, wat van die internet ontkoppel is [ …] is erg besmet deur Stuxnet,” het Kaspersky tydens ‘n toespraak voor die Australiese Nasionale Persklub 2013 gesê.
Stuxnet is ‘n sabotasievirus wat oorspronklik gefokus het op Windows-stelsels in Iran se kernfasiliteite in 2010 en is na bewering deur die VSA en Israel versprei.
Die virus is glo oorspronklik ontwerp om Iran se kernindustrie te teiken, maar het daarna daarin geslaag om homself te versprei op onvoorsiene maniere.
Ontleders sê Stuxnet se onvoorspelbare natuur beteken dat dit waarskynlik versprei het na ander installasies buite die sentrale waarna Kaspersky verwys.
“Dit het nie versprei via die internet nie. Dit versprei as gevolg van ‘n fout via USB. Gegewe die gemeenskap sou ek nie verbaas wees as ander lande se kernkragsentrales met besmette rekenaars sit nie,” het een gesê.
“Baie van hierdie stelsels is nie verbind tot die internet nie, want hulle is so oud en delikaat. Diegene wat aanvalle loods besef nie die gevaar wat dit inhou vir die Internet en die onvoorsiene gevolge nie.
“Alles wat jy doen kan boemrang. Dit kan terugkom na jou,” het die stigter van Kaspersky Lab gesê.
“Dit is die kuberruim, daar is nie grense nie.”

In Pelindaba het radioaktiewe gas ontsnap en is die fasiliteit gesluit as gevolg van die “boggom-net” incompetency virus wat konstant aanwesig is.
is dit die ontploffing wat daar was. RSG het daaroor berig, 1 maal, en skielik was daar stilswye. Het Dr Dan gevra of hulle iets weet of kon opspoor?
Geen ontploffing nie BWman. Heuglike gevatte kommentaar soos bo ( nogal uit Rusland ) behoort u n aanduiding te gee waarom hierdie webwerf donker tye in die gesig staar.
Is dit n dreigement?
Sou dit wees as Dan my net gister bedank het ter betekening van n debietorder ? Punt is die kloot roggel sy boggom-geluide ( benewens ” hautnot “-krete op n ander forum ) knus vanuit sy tuiste in Rusland. Juis die dinge wat GOOGLE opslurp terwyl ons tuis poog om die pot aan die kook te hou.
PS
Sien tog nie n kommunis om elke hoek en draai nie…..die tans gevoelige situasie ten spyt.
n Bietjie redelikheid sou vanpas gewees het in die situasie dat daar die heeldag gewerk is om Praag weer op die lug te kry – of het jy dit nie opgemerk dat Praag van die lug af was nie?
Riempies kan ons nie nou maar hierdie geskille los en Praag ondersteun en dit opbou nie? Jy sien dan dat die man selfs maandelikse bydra om Praag op die lug te hou.
Praag het reeds sy merk gemaak tenspyte van trolle
en saboteurs op alle vlakke hetsy gesprek ontspoor – of Praag van die lug af
probeer kry. Gesels oor die onderwerp van die nuusberig of rubriek en jy het my
aandag 😉
Riempies jy weet dit is mos nou heel onnodig en om my uit te lok. Het jy hier bo by die berig gebly? Indien jy hierdie houding inneem gaan jy nie my samewerking kry nie. Nie dat ek aan jou moet rapporteer nie.
Nee Riempies hoe dan nou? Jy doen dit dan nie? Geld dit net vir ander?
Glo jy die snotbol? voel jammer vir jou
En ja Rieme. Kan aanvaar na gister het jy vir seker nie n enkele naelbed oor nie.
Verkeerd …… Al my naels is altyd keurig versorg
onder alle omstandighede 😉
Terloops Rieme? Nou toe nou 😉
En daar is die sarkasme weer terug? Dit was nooit ‘n probleem indien ander dit gesê het nie?
Praat die waarheid! Van soveel “backtrack” het ek lanklaas gesien! Maar ja dit is maar ‘n bekende karaktertrek by jou.
Ai. Toe sien Willy Johnstone-Roidson ook die lig. Gaan soek n rugkrap SMS-maatjie op n ander plek.
Inteendeel. Oorweeg sterk om die de Juur vent te loop kuier. Hoor daars n kompetisie in Leningrad vir bleskop 70-jariges in die gewigafdeling vir 50-Wimblikke optel of meer.
Hoe jy verby jou ROIDS-dilemma gaan kom is n ander storie.
Danniel ek het aan hom ‘n voorstel gemaak, maar hy antwoord my nie eers nie so ek weet wat om te doen. Wil die voorstel hier op die forum herhaal indien hy nie vandag reageer nie. Jy en almal sal dan kan sien waaroor dit is.
Soveel ” bekrek ” nog minder.
Jy moet besef dat jou debietorder jou nog hou onder Praag se reëls en jou nie verhef bo die res van ons wat ook ‘n debietorder geteken het en ook deur Dr Dan Roodt bedank was. Dit is net ‘n bewys dat hy wel opgevoed en maniere het. Kan daar dieselfde van jou gesê word?
Roidston – spreek my aan as u en ek mag u skalks antwoord.
EHJVG!!
?????
EK…
Ek wil nie hê jy moet my antwoord nie. Dit is benede my stand om jou as u aan te spreek.
NS. Hoe gaan dit nog met die “cut” program? Nog op skedule?
Ja wat, te veel “vitamin” K is ‘n bastard.
Willy ek wil nou nie jou borreltjie bars nie. Jy het die “K” at aan die stert beet nou. Einad se toetse het SKOON terug gekom, Dus daar is GEEN spoor oor van dit waaroor jy so kerm nie. ALLES is SKOON.
Hoop vir jou part dat jou sal resultate ook skoon sal wees.
Vir n vryskut uroloog is u smoeltjie te wyd.
Leana jy moet jouself nie bereidwillig verklaar om slegte tydings te bring nie.
En te veel stor in die ” ied ” laat n vet bles morbied.
Ek wonder wat is sy verbintenis met Kar ina pap en koes. Birds of feather flock together. Terloops jy hoef nie ‘n kommunis om elke hoek en draai te soek nie, hulle regeer die land en besteel hom, seker met die vergunning en goedkeuring van karakters soos eina snotraam
Ja man. Dis van paapenphoes dat jy die punt mis en PRAAG onder jou gat in vou.
Mnr die Moderator of dan Die Regter, Waar kan mens jou kontak?
Klink meer of die virus in jou breinmurg posgevat het….. nar.
Ou Sweintwat Smetpraam… jy is ‘n breinlose, tandlose geelbek virus sonder bene wat soos ‘n slak jou slym streep los orals waar jy gaan.
So jy bedoel Israel en die VSA is die “boggom” lande?