“Maar hy is te klein om te merk,” sou ‘n mens g’n Franse Haan kon verkwalik as hy by die afrigter moes gaan verduidelik het hoe Gio Aplon twee keer die doellyn oorgesteek het nie. Inderdaad, Hawston, Aplon se tuisdorp, se parlemoensmokkelaars sou by dié klein blits kon leer hoe om met vaart en aftrappe
Herrie se kerrie: Boererate teen fufuzelas
Jare gelede is ‘n skatryk boer oorlede. Met die lees van die testament blyk dit die nasate erf ruim aan plase, aandele, ‘n strandhuis, kontant, vee en vele meer. Die jongste word egter nie hier genoem nie. Uiteindelik kom die jongste in die testament darem ook aan die beurt:”Freddie, my jongste. Pa het jou nie
Zim-leiers maak geld uit ‘bloeddiamante’
Zimbabwe se politieke en militêre elite gebruik geweld en hul bande met maatskappye om die land se diamantskat te ontgin, sê ‘n nuwe verslag wat vandag deur die aksiegroep Global Witness in Londen uitgereik is. Die groep kritiseer ook die sogenaamde Kimberley-proses se sertifiseringskema, wat geskep is om die verkoop van bloeddiamante te verhoed, weens
Vis nog vlees
Terwyl ontleders in Nederland nog kopkrap oor waarom die Christen-demokrate – tot voor die onlangse verkiesing die grootste party, ongeveer die helfte van sy steun ingeboet het – kom ‘n soortgelyke boodskap uit België en in die besonder Vlaandere. “Vlees noch vis” lui die naambord op die Christen-Demokratiese Appèl se stalletjie in ‘n Nederlandse spotprent
Polisie wil stadionbetogers arresteer
Die Durbanse polisie het die onderneming gegee dat diegene in hegtenis geneem sal word wat ‘n betoging by die Moses Mabhida-stadion Sondagaand gelei het. “Ons doen nog ondersoek en ons glo dat sommiges mense binnekort in hegtenis geneem sal word omdat hulle aan ons bekend is,” het brigadier Phindile Radebe gesê. Volgens Associated Press het
Sambrele vir ‘n begrafnis
Die mense wat hierdie storie oorgekom het, is vreeslik, maar vreeslik sensitief hieroor. Dus sal ek hulle maar ‘n ander identiteit verskaf. Soos dit met gesinne gaan, raak ‘n gesin naderhand uit sambrele uit. ‘n Hele Vrystaatse winter maak dit gewoonlik nie saak nie, en as die lentereëns nog wegbly, kom ‘n mens gewoonlik eers
Wanneer gaan die Afrikaner koers kry?
Toe ek op laerskool was, was ek ‘n Voortrekker en ek onthou nou nog die leuse: “Hou koers!” Dit lyk nie asof dié gedagte veel inslag onder Afrikaners gevind het nie, want nog nooit in die geskiedenis was daar so ‘n deurmekaar groep mense as juis die Boere in 2010 nie. Diegene wat nie rondry
Separatistiese partye staan sterk in Belgiese verkiesing
Die stemmery het begin in vandag se algemene verkiesing in België, met Vlaamse separatistiese partye wat sterk staan en vrese aanwakker dat die land langs sy taalgrens gaan skeur. Die onafhanklikheidsgesinde NVA wat deur die 39-jarige Bart de Wever gelei word, gaan na verwagting 25 persent van die stemme in België se ryker Nederlandssprekende provinsie,
Lees verder: Separatistiese partye staan sterk in Belgiese verkiesing
Afrikaners kry tydskrifte en koerante
Afrikaners was tot in die 1820erjare polities apaties. Hulle het nog geen persorgaan gehad om hul volks- en taalbelange te stel nie. Daaraan sou nou verandering kom. Die Kaapsche Stads Courant/ Cape Town Gazette and African Advertiser, van 7 Julie 1826 af The Cape of Good Hope Government Gazette, het ‘n regeringsorgaan met sulke swaarwigtige
Brief aan Tim du Plessis van Beeld
Hallo Tim Ek wou eintlik vanoggend op jou eie koerant se webwerf reageer, maar die kommentaar is gesluit. Jy skryf: “Ons gaan aanhou berig oor ander groot gebeure.” Dié rubriek is ook by ons in Volksblad geplaas. Vanoggend gaan koop ek en Pumba die Volksblad by die keraats op die hoek. Dit het taamlik gereën,
