Dr. Dan Roodt het ‘n baie interessante stuk geskryf op grond van Aleksander Doegin se geopolitieke denke wat dan ook weer sterk steun op die denke van die politieke en regsfilosofie van Carl Schmitt. Hy onderskei tussen volke of beskawings wat n tipe swewende Atlantisme inneem en volke wat grondgebind (Blut und Bodem) is. Hy
Plakkers vandaliseer nuwe huise
‘n Groep plakkers het belowe om Mandela Park in Khayelitsha in ‘n “no-go” sone te omskep. Hulle word aangekla omdat hulle tussen 49 en 53 nuwe huise gevandaliseer het. As die groepe vasberade is, sal dit die tweede “no-go” sone in Khayelitsha wees nadat plakkers die BT-Seksie, Erf C, toegemaak het in Lansdownestraat, in die
Op die spoor van Obama
безмасляный купитьлобановский класс харьков
Malema rand glo polisiereservis aan
Beweringe dat Julius Malema ‘n polisiereservis aangerand het wat sy deurnagpartytjie kom bederf het, is deel van ‘n komplot wat deur Helen Zille en haar opposisie uitgedink is. Dit was een van Malema se antwoorde op die nuus wat gister gelek is van die wilde daknatmaakpartytjie in Sandton. Malema het buite die Johannesburgse Landdroshof aan
Nuwe raad, ou weë
Onder baie omstredenheid is die nuwe SABC-raad uiteindelik in die parlement aangekondig. Die eerste doelstelling van hierdie nuwe raad sal seersekerlik wees om die SABC uit sy finansiële verknorsing te probeer red. ʼn Volskaalse staking deur SABC werknemers oor loongeskille, is onlangs net-net afgeweer. Verder is dit alombekend dat sekere televisieproduksies opgeskort word omdat daar
Met komplimente van die ‘Vrye Mense’
Nico Smith se verwysing na Algerië in sy onlangse pleidooi dat Afrikaners hulle oorgawe moet verdiep tot verdwyning soos die Franse koloniste kwansuis sou gedoen het, is onbeholpe om die minste te sê. Dit spreek van ‘n onkunde oor die land en sy mense. Die Franse koloniste het ‘n tuiste gehad om na terug te
Oliepryse tuimel agv kommer oor swak aanvraag
Oliepryse het Maandag getuimel toe die mark ongemaklik geraak het oor energie-aanvraag in Sjina, wat as ‘n sleutel tot die herstel in die wêreldwye vraag gesien word, en het toegegee aan druk van ‘n effense hoër dollar. New York se hoofkontrak – ligte, soet ruolie vir aflewering in Oktober – het tot $69.71 gedaal, ‘n
Rap-sanger vasgetrap oor moord op pastoor
As ‘n Rap-sanger homself deur sy lirieke in gruwelmoorde verlustig, is dit beter om hom ernstig op te neem. Dít is die mening van lede van die Virginia Polisiemag in die VSA nadat hulle ‘n Rap-kunstenaar gearresteer omdat hy vermoedelik ‘n pastoor en drie ander mense in ‘n moordkoors doodgemaak het, nadat hy een deur
Proteas tree aan teen Sri-Lanka
Die Internasionale Krieketraad se Kampioenskapstoernooi – inderwaarheid ‘n mini-Wêreldbekertoernooi – begin vandag op Supersportpark in Verwoerdburg. Suid-Afrika speel gasheer vir die mannetjies van Sri Lanka. Hierdie kan ‘n ordentlike vuurwerkwedstryd wees. Sri Lanka is gelaai met kragspelers en slinksheid, met die klem op slinksheid. Suid-Afrika is gelaai met slinksheid en kragspelers met die klem op
Vanuit Afghanistan se tronke word terreur beplan
Militantes van die Taliban en al-Kaida gebruik beknopte tronke in Afghanistan as ‘n veilige vesting om aanvalle te beplan en om werwing te doen, waarsku die hoogste Amerikaanse bevelvoerder in Afghanistan in ‘n verslag aan President Barack Obama. “Daar is meer insypelaars per vierkante voet in korrektiewe instellings as op enige ander plek in Afghanistan,”
Lees verder: Vanuit Afghanistan se tronke word terreur beplan
