SAUK-omroepster koop R10 000-handsakke maar ‘hou nie van geld uitgee’

‘n SAUK-omroepster en platejoggie, Lerato Kganyago, het op Twitter gespog dat sy ‘n halfmiljoen rand betaal is om op sosiale media met ‘n sekere drankhandelsmerk gesien te word. Met haar geld het sy onder andere handsakke gekoop wat R10 000 elk kos en ‘n deposito op meubels betaal. Maar op Instagram het sy bogaande foto

Lees verder: SAUK-omroepster koop R10 000-handsakke maar ‘hou nie van geld uitgee’

Franse intellektuele beskuldig regering dat hulle haatmisdaad toesmeer

‘n Groep beroemde Franse intellektuele het die Franse owerhede daarvan beskuldig dat hulle die brutale moord deur ‘n swarte op ‘n Paryse vrou toesmeer. Die ope brief bevraagteken die aanklaer se weglating van haatmisdaad in ‘n voorlopige aanklag teen die verdagte. Die misdaad, besonder barbaars, wat in die middel van die Franse presidensiële veldtog plaasgevind

Lees verder: Franse intellektuele beskuldig regering dat hulle haatmisdaad toesmeer

New York Times se swart verslaggewer loods aanval op wit vroue

‘n New York Times-verslaggewer Greg Howard, het ‘n opstel geskryf waarin “rassistiese” wit vroue skuldig bevind word omdat hulle nie ‘n “swartman vrees” nie, beweer hy in die koerant se “Race/Related” nuusbrief. “Hoekom net en spesifiek wit vroue? Weier hulle om my te erken omdat hulle geleer is dat hulle swart mans moet vrees en

Lees verder: New York Times se swart verslaggewer loods aanval op wit vroue

Leon Lemmer: Jonathan Jansen se akademiese mistastings

Ek het reeds oor hoofsaaklik nie-akademiese aspekte van Jonathan Jansen se jongste boek, As by fire: The end of the South African university (Cape Town: Tafelberg, 2017, xxiii, 287p, R280; Amazon Kindle $23,34), geskryf (Praag 15 Julie). In hierdie rubriek gaan dit oor die akademiese kern van die boek. Charles van Onselen noem Jansen “easily

Lees verder: Leon Lemmer: Jonathan Jansen se akademiese mistastings

‘1984’ bly bo-aan die blitsverkoperlyste

George Orwell se distopiese roman, 1984, bly gewild, moontlik omdat die wêreld beweeg in die rigting van ‘n totalitêre staat met onophoudelike propaganda en sielkundige manipulasie, nes hy voorsien het. Alvorens Orwell 1984 geskryf het, het hy tydens die Tweede Wêreldoorlog vir die Britse regering as ‘n propagandis gewerk. Hy het aanvanklik die roman 1980

Lees verder: ‘1984’ bly bo-aan die blitsverkoperlyste

Rassisme maak swart vroue glo vet

Al ooit gewonder hoekom sommige swart vroue swaarder is as hul wit eweknieë? Wel, nuwe navorsing suggereer dat dit is omdat hulle meer dikwels rassisme ervaar. Die studie wat in die hoogs gerespekteerde Amerikaanse Journal of Epidemiology gepubliseer is, toon dat swart vroue wat gereeld rassisme ervaar, troos in kos vind. Die studie, wat tussen

Lees verder: Rassisme maak swart vroue glo vet

Graderingsagentskap halveer SA se groeivooruitsigte

Die graderingsagentskap Fitch het Suid-Afrika se groeivooruitsigte vir 2017 gehalveer tot 0,6 persent weens die land se swak ekonomiese vertoning en voortgesette politieke veldtog teen president Zuma. Fitch waarsku dat die beoogde verandering aan die wetgewing oor myneienaarskap dui op radikale populisme wat dreig om ekonomiese beleid te oorskadu. Fitch het ook die Minister van

Lees verder: Graderingsagentskap halveer SA se groeivooruitsigte

Brief: Ons volkstaat se naam is Suid-Afrika

Daar is drie henne op die werf. Twee lê al eiers. Daar is geen haan, dus lê hul onbevrugte eiers. Een is broeis. Ek kry haar weer vanoggend op die plek waar hulle eiers lê en ek verwilder haar waar sy op daardie enkele eier gaan lê tot hy vrot is: Want dis ‘n onbevrugte

Lees verder: Brief: Ons volkstaat se naam is Suid-Afrika

Suidpunt: Vyftien besware rondom die ongelóóflike klug van verpligte Afrikataalklasse

Nie so lank gelede nie (22 September 2015 en 11 Julie 2017) hoor ek ‘n gesprek oor RSG op Praat Saam omtrent die infasering van ‘n Afrikataal in die grondslagfase in Anno Domini 2018, veral in die Wes-Kaap wat al dekades so te sê net Engels en Afrikaans as taalkeuse aanbied (met Duits en Latyn

Lees verder: Suidpunt: Vyftien besware rondom die ongelóóflike klug van verpligte Afrikataalklasse