Beserings tydens mynongelukke het van meer as 2 600 tot meer as 3000 gestyg. Suid-Afrika is die tuiste van diepste myne ter wêreld waar werkers tot 4 km onder die oppervlak werk. Die sterftesyfer wat deur mynongelukke in die land veroorsaak word, het ‘n afname verlede jaar getoon. Dit is volgens die jaarverslag van die
Universitas is glo swakste opleidingshospitaal
Die Universitas Akademiese Hospitaal in Bloemfontein is die swakste opleidingshospitaal in die land. Dit volg nadat dié hospitaal, wat eens as die top-hospitaal bekroon is, nou die laaste plek op die ranglys beklee. Gesondheidsminister Aaron Motsoaledi sê die ranglys is opgestel nadat inspeksies deur die Kantoor vir die Voldoening aan Gesondheidstandaarde (KVGS) gedoen is. Motsoaledi
Oproer oor paaie het nie swart inwoners se dors geles nie
Die ernstige tekort aan water weens die erge droogte in die Noord-Kaap is nou inwoners van Van Zylsrus se grootste bekommernis en nie meer paaie nie. Swartes van dié dorp het gister met lede van die Noord-Kaapse regering se uitvoerende raad vergader. Die John Taolo Gaetsewe streek – waarvan die dorp deel uitmaak – hou
Lees verder: Oproer oor paaie het nie swart inwoners se dors geles nie
Boer gryp plaasaanvaller se wapen om dood te ontsnap
‘n Boer is op sy plaas by Rashoop naby Brits vanoggend aangeval deur swart plaasaanvallers. Noordwes-polisiewoordvoerder se, Pelonomi Makau, sê drie swartes het by die plaashuis ingebreek teen ongeveer 03:00. Hulle het glo geld geëis. Sy sê die 76-jarige boer is in die bobeen geskiet en het ‘n steekwond in die bors opgedoen. Hy het
Lees verder: Boer gryp plaasaanvaller se wapen om dood te ontsnap
Brief: Is universiteite nog relevant?
Word die oorlewing van ‘n volk bepaal deur haar vermoë om die status quo te beskerm of haar vermoë om aan te pas na gelang van omstandighede? Ek is oortuig die enigste manier vir ons as volk om te oorleef, is om meer analities en strategies na die wêreld om ons te kyk en vinniger
Franse breek ‘Oerwoud’ af
Frankryk het gister begin om die sogenaamde “Oerwoud” migrante-kamp by die noordelike stad Calais te ontruim voordat dit opgebreek sal word. Die migrante word nou na ontvangsentrums elders in Frankryk geneem. Die kamp bestaan uit ‘n versameling tente en skuilings en staan op ‘n winderige moddervlakte naby Calais. Die kamp is ‘n trekpleister vir migrante
Talle voertuie by UK aan die brand gesteek
Talle voertuie is vroeg vanoggend by die Universiteit van Kaapstad aan die brand gesteek, het RSG berig. ‘n Woordvoerder vir die Universiteit van Kaapstad, Patricia Lucas, sê ‘n koshuis op die Laer-kampus naby die vier brandende voertuie moes as voorsorgmaatreël ontruim word. Niemand is beseer nie. Dit volg ná ‘n soortgelyke voorval gister by die
Geweeklaag omdat SA Internasionale Strafhof wil verlaat
Die sekretarisgeneraal van die Verenigde Nasies, Ban Ki-Moon het ‘n beroep op Suid-Afrika gedoen om sy onttrekking van die Internasionale Strafhof te heroorweeg voordat die besluit oor ‘n jaar in werking tree. Die VN het bevestig dat Suid-Afrika tot dusver die enigste land is wat ‘n formele kennisgewing ingedien het om van die Statuut van
Lees verder: Geweeklaag omdat SA Internasionale Strafhof wil verlaat
Ethiopian Airlines steek SAL as grootste Afrika-lugdiens verby
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), wat voor die revolusie een van die bes bestuurde lugdienste ter wêreld was, maar tans aanhoudende verliese ly, is verlede jaar deur Ethiopian Airlines as die grootste lugredery in Afrika verbygesteek. Die jongste uitgawe van die Britse Economist bevat ‘n lowende artikel oor Ethiopian, maar vermeld oor SAL: “Suid-Afrika se nasionale
Lees verder: Ethiopian Airlines steek SAL as grootste Afrika-lugdiens verby
Stormwinde waai plakkershutte weg
Die Vrystaat en Limpopo is deur stormwinde gelooi wat plakkershuise weggewaai het. Deneysville in die Vrystaat, is deur die erge storms getref wat ongeveer 500 mense oor die naweek dakloos gelaat het en die munisipaliteit het sakeondernemings gevra om hulp te verleen. Die storm het oornag Sondag gewoed. Volgens die woordvoerder by die Metsimaholo-munisipaliteit, is
