Kind gewond na polisie en gemeenskap slaags raak

‘n Elf-jarige swart kind is gewond, terwyl 19 winkels wat aan buitelanders behoort, beskadig is nadat die polisielede en die gemeenskap naby Wesselsbron in die Vrystaat Saterdag slaags geraak het. ‘n Polisiewoordvoerder, Montantsi Makhele, sê die polisie was besig met ‘n roetine-operasie by ‘n plaaslike taverne omstreeks 19:00, toe lede van die gemeenskap begin toi-toi

Lees verder: Kind gewond na polisie en gemeenskap slaags raak

Sassa-hoof onthul hoe minister hom gekeer het om nuwe kontrakteur aan te stel

Sassa-hoof, Thokozani Magwaza, het uiteindelik sy verskyning gemaak en homself verwerdig om oor die krisis in sy organisasie, ‘n woordjie te doen. Die krisis word gekenmerk deur ANC-figure wat hul inkompetensie tentoonstel en wegkruip vir moeilike vrae. Die Sassa-debakel kan moontlik daartoe kan lei dat 17 miljoen amper uitsluitlik swart begunstigdes nie volgende maand hul

Lees verder: Sassa-hoof onthul hoe minister hom gekeer het om nuwe kontrakteur aan te stel

Plaasaanvallers wat boervrou martel steeds soek

Die twee mans wat vermoedelik ‘n bejaarde vrou op haar plaas in die Kalbasfontein omgewing vir etlike ure gemartel het, is steeds op vrye voet. Dit kom nadat ‘n 64-jarige vrou Vrydagoggend deur twee mans by haar plaas se hek oorval en later na haar huis geneem is. Sy is met ‘n skerp voorwerp gesteek

Lees verder: Plaasaanvallers wat boervrou martel steeds soek

Leon Lemmer: Afrikanisering in Oos- en Suidelike Afrika

Stephen Taylor is ‘n Britse joernalis wat dikwels oor Afrika skryf. Hy is in 1948 in Seepunt gebore. Hy was ‘n joernalis by die Rand Daily Mail en World voordat hy in 1970 na Engeland geëmigreer het. In 1997 het hy die roete van blanke ontdekkingsreisigers in Oos-Afrika gevolg om te sien hoe daardie lande,

Lees verder: Leon Lemmer: Afrikanisering in Oos- en Suidelike Afrika

WikiLeaks ontbloot globale koverte CIA-krake

Die nuutste WikiLeaks donderslag bekend as Vault 7 ontbloot die CIA se inbraakpraktyke, en word beskou as ‘n wekroep vir rekenaargebruikers en IT-reuse. Die internasionale nie-winsgewende organisasie het onthul hoe die CIA op die hele wêreld met sagtewaregereedskap kan spioeneer deur ‘n teikenrekenaar met PSP-omleiding (persoonlike sekuriteitsproduk) te besmet. Die inligting wys hoe die Amerikaanse

Lees verder: WikiLeaks ontbloot globale koverte CIA-krake

Verkeerschaos by OR Tambo na taxi’s paaie versper

Motoriste in Gauteng in die omgewing van OR Tambo-lughawe, is gewaarsku dat vertragings voorkom na die Internasionale Lughawe aan die Oos-rand waar meter-taxibestuurders paaie versper het uit protes teen die Uber-vervoerstelsel. ‘n Gedeelte van die N24 na die lughawe word versper tussen Edenvale en die Barbara-afrit. Die rede vir die protesoptrede hou verband met teenstand

Lees verder: Verkeerschaos by OR Tambo na taxi’s paaie versper

Malaria in Limpopo en Noordwes ‘n bron van kommer

‘n Span gesondheidskenners is besig om malariavoorvalle in Limpopo en Noordwes te ondersoek. In die weste van Limpopo het meer as 40 pasiente, grootliks plaaswerkers in die Lephalale-, Thabazimbi- en Waterberg-gebiede malaria opgedoen. Die Waterbergdistrik is vroeër as ‘n malariavrye gebied beskou. Limpopo se LUR van gesondheid, Phophi Ramathuba sê die voorkoms van malaria in

Lees verder: Malaria in Limpopo en Noordwes ‘n bron van kommer

Fort Hare studente staak vir meer geld

Swart studente by die Universiteit van Fort Hare weier om klasse by te woon totdat die bestuur gereageer het op hulle eise vir geld en voordele wat volgens hulle nie verlede jaar opgelos is nie. Dit sluit in gratis beurse deur die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema, nuwe skootrekenaars wat na bewering deur veiligheidswagte gesteel is

Lees verder: Fort Hare studente staak vir meer geld

Warden-plaasaanval: Booswigte nog soek

Nog niemand is in hegtenis geneem in verband met die aanval op ‘n boer op sy plaas naby Warden nie. Die 32-jarige CT Steyn is Sondagaand omstreeks 20:00 deur drie mans in sy slaapkamer oorval. Hulle het geld geëis. Toe hulle nie geld kon kry nie, is Steyn met ‘n skerp voorwerp in die hart

Lees verder: Warden-plaasaanval: Booswigte nog soek

ANC Water-minister staan by Palestina

Die Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane, het as lid van die ANC se uitvoerende komitee ‘n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om hulle te skaar agter, wat sy noem, “die totale bevryding van Palestina”. Mokonyane het tydens ‘n lesing ter herdenking van Israelse Apartheidsweek in Stellenbosch gepraat. Sy sê Suid-Afrikaners het eens ook Apartheid

Lees verder: ANC Water-minister staan by Palestina