Die Vroueregsentrum gaan die Suid-Afrikaanse regering in die Wes-Kaapse Hooggeregshof uitdaag om Moslemveelwywery te erken. Moslemvroue is glo ongelukkig oor die versuim om Moslemhuwelike amptelik te aanvaar. Verskeie regeringsdepartemente insluitende Binnelandse Sake staan die aansoek teen. ‘n Prokureur, Hoodah Abrahams-Fayker, sê wanneer burgerlike of gewoontereghuwelike misluk, tree die reg in om regverdigheid tussen die eggenote
Dringende aansoek teen UV se huidige anti-Afrikaanse taalbeleid
‘n Dringende aansoek sal in die Hooggeregshof in Bloemfontein gebring word teen die inwerkingstelling van die Universiteit van die Vrystaat se taalbeleid vir 2017. Afrikaans sal ingevolge dié beleid as onderrigtaal by die universiteit uitgefaseer word. Die Hooggeregshof het op 21 Julie beslis dat dié beleid ongrondwetlik is en dat die aanvaarding daarvan tersyde gestel
Lees verder: Dringende aansoek teen UV se huidige anti-Afrikaanse taalbeleid
Mosambiekse magte val Renamo-basis aan
Die Mosambiekse weermag het ‘n basis wat gebruik word deur Renamo-rebelle, die hoof opposisie in die land, vernietig, het die polisie Sondag gesê. Renamo (foto), wat voorheen ‘n 16-jaar lange burgeroorlog gevoer het tot en met 1992, het geweier om die resultate van 2014-verkiesing te aanvaar. Hulle beweer die regerende Frelimo-party wat sedert onafhanklikheid 40
Skokkende beelde van Clinton wat ineenstort
Terwyl dit beslis waar is dat gesonde mense soms flou word, sal dit ook dom wees om bloot te aanvaar dat ‘n persoon wat flou word op ‘n matige warm dag, blakend gesond is. Dit sal nog dommer wees as juis daardie persoon wat voorheen flou geword het – aan harsingskudding en ‘n bloedklont –
Taxi-staking lei tot geweld in Diepsloot
Honderde pendelaars is in Diepsloot, noord van Johannesburg, gestrand gelaat weens ‘n taxi-staking in die gebied. Die polisie patrolleer tans die lokasie na berigte van geweld. Die stasiebevelvoerder van die Diepsloot Polisiestasie, Kwena Moitshela, sê die situasie is steeds gespanne. Pendelaars probeer alternatiewe vervoerreëlings tref soos saamry-geleenthede na hulle werkplekke, maar daar was reeds voorvalle
VSA, Japan veroordeel Noord-Korea se grootste kerntoets
Washington en Tokio dring daarop aan die “sterkste moontlike” maatreëls teen Noord-Korea ingestel word nadat dié land Vrydag sy grootste en kragtigste kerntoets ooit uitgevoer het, het ‘n top Amerikaanse gesant oor die naweek gesê. Meteorologiese agentskappe het vroeg Vrydagoggend ’n seismiese skudding naby Noord-Korea se kerntoetsterrein waargeneem. Volgens Amerikaanse, Europese en Chinese agentskappe het
Lees verder: VSA, Japan veroordeel Noord-Korea se grootste kerntoets
Aardskudding tref Tanzanië
Minstens 13 mense is dood en 203 beseer toe ’n aardbewing van 5,7 op die Richterskaal die noordweste van Tanzanië getref het, het plaaslike owerhede Saterdag aan die nuusagentskap AFP gesê. Deodatus Kinawilo, distrikskommissaris van Bukoba, ’n dorp naby die middelpunt van die aardbewing, het gesê die situasie is tans kalm en onder beheer. Sommige
Leon Lemmer: Gregory Hood se regse perspektief op die Amerikaanse droom
Die afgelope tyd is daar op Praag verskeie kere oor die Alt Right of New Right berig. Dié verskynsel kom al hoe meer in veral Amerika, Brittanje en Europa voor, onder meer as reaksie teen die instroming van immigrante uit die Derde Wêreld. In Amerika het politieke regsheid ‘n verdere hupstoot gekry toe Donald Trump
Lees verder: Leon Lemmer: Gregory Hood se regse perspektief op die Amerikaanse droom
Hongersnood tref Nigerië
Niemand weet hoeveel kinders van die honger in Nigerië sterf nie. In vlugtelingkampe en gebiede wat te gevaarlik is as gevolg van die teenwoordigheid van die ekstremiste, volgens Dokters Sonder Grense, dreig ‘n humanitêre krisis van “katastrofiese” afmetings in die noordooste van Nigerië. Boko Haram het sy greep verloor in sommige gebiede en van sy
Noord-Korea voer vyfde kerntoets uit
Noord-Korea het bevestig dat hy ‘n vyfde kerntoets uitgevoer het, ure nadat seismiese stelsels ‘n ontploffing naby sy kerntoetsterrein waargeneem het. Dit is soortgelyk aan ‘n aardbewing van 5,3 op die Richterskaal. Die staatstelevisie in Noord-Korea sê dié land het nou die kennis om kernplofkoppe op ballistiese vuurpyle te monteer. Dit blyk ook dat daar
