Vakbonde geaffilieer by die Nasionale Raad van Vakbonde ( Nactu ) oorweeg ‘n solidariteitstaking ter ondersteuning van Amcu, het die federasie Maandag gesê. “Ons vakbonde vergader [Dinsdag] om ‘n solidariteitstaking ter ondersteuning van Amcu te bespreek,” het Nactu se voorsitter Joseph Maqhekeni gesê. Amcu is ‘n filiaal van Nactu. Lede van Amcu by Lonmin, Impala
Samwu eis dat Noordwes-munisipaliteite ontbind
Die munisipale werkersunie, Samwu, in die provinsie het ‘n beroep op die Noordwes-regering gedoen om die Grondwet toe te pas en sukkelende munisipaliteite te ontbind. Druk neem toe om verskeie munisipaliteite in Noordwes te ontbind voor die verkiesing op 7 Mei. Die vakbond sê slegs sewe van die 23 munisipaliteite is solvent en ‘n plaaslike
Bootongeluk eis 108 DRK-vlugtelinge
Die dodetal in die naweek se bootongeluk in die weste van Uganda het gestyg tot 108 van 19 wat aangemeld is Saterdag. David Kazungu , Kommissaris vir Vlugtelinge in die Ministerie, het aan Xinhua in ‘n onderhoud verklaar dat 108 liggame in die Albertmeer opgespoor is Maandagmiddag. Die meeste van die passasiers op die boot
Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes
Die eerste minister van Maleisië, Najib Razak, het Maandag verklaar dat al die passasiers op vlug MH370 omgekom het. Razak het gesê dat die vermiste vliegtuig in die Indiese Oseaan neergestort en almal aan boord het omgekom. Hy het gesê verdere besonderhede sal Dinsdag tydens ‘n media-inligtingsessie bekend gemaak word. “Verteenwoordigers van die vliegrampondersoekspan in die Verenigde
Lees verder: Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes
Onsekerheid oor stemmery
Deur Johann Theron. Dit is duidelik uit algemene kommentaar dat heelwat mense onseker is oor wie om voor te stem. Aangesien ons almal nou in die tradisionele tyd is van blootstelling aan die mooi gesiggies van elke politieke party is dit nog moeiliker om ’n besluit te neem. Daarom wend mense hulle in hierdie tye
Bodem boek II, 13: Die boerpot
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 12. Die wagte, Reginald en Tabitha, en drie van die motorfietsers het binne minute teruggekeer, kwetterend soos vinke, grootoog en opgewonde, met ʼn 12,5-kilogramsak mieliemeel en ʼn inkopiesak met ses blikkies boeliebief en ses blikkies tamatie-en-uiebredie. Ylbaard het beheer van die
Seta se verkwisting ondersoek
‘n Interne konsepouditverslag oor die Seta vir kuns en kultuur, het wenkbroue laat lig oor verkwisting, het City Press berig. Mike Tsotetsi, uitvoerende hoof van Theta, het via ʼn e-pos aan die koerant gesê dat die verslag nog nie aan die Seta se raad oorhandig is nie. “So ver dit die raad betref is Grant Thornton
NVG gaan appèl aanteken teen uitspraak oor Valke-hoof
Die Nasionale Vervolgingsgesag gaan appèl aanteken nadat die Durbanse hooggeregshof alle aanklagte teen die geskorste hoof van die Valke in KwaZulu-Natal, ter syde gestel het. Die waarnemende nasionale direkteur van openbare vervolging het destyds gesê die eenheid word soos ‘n georganiseerdemisdaad-eenheid bedryf. Booysen het toe aangevoer dat die NGV gelieg het oor sekere verklarings. Genl.maj.
Lees verder: NVG gaan appèl aanteken teen uitspraak oor Valke-hoof
Tuberkulose maai onder mynwerkers
Maandag word gewy aan die stryd teen tuberkulose wêreldwyd om bewustheid aan te help. Soos met misdaad, is Suid-Afrika ook hoog op die lys lande waar hierdie siekte voorkom. Die tema vanjaar is: “Bereik die drie-miljoen”. Dit is die aantal mense, uit die sowat 9-miljoen mense met TB, wat na raming jaarliks wêreldwyd oor die
De Hoopdam vandag amptelik geopen
Die De Hoopdam, wat die dertiende grootste dam in die land sal wees, sal na verwagting ‘n 347 miljoen kubieke meter reservoirkapasiteit hê. President Jacob Zuma sal vandag die multi-miljoen-randse dam in Limpopo open. Dit het vyf jaar geduur om die dam te bou. Die minister van Waterwese, Edna Molewa en die premier van Limpopo, Stanley
