Frankryk se Nasionale Front, een van die magtigste regse politieke partye in Europa, het ‘n sterk vertoning teen pres. Francois Hollande se regerende sosialiste in die naweek se streeksverkiesings gelewer. Die verkiesings word in 101 “departemente” gehou, wat portefeuljes soos skole en welsynsbegrotings beheer. Sondag se verkiesings het ‘n geleentheid gebied vir die Nasionale Front
ISIS-kuberkrakers teiken Amerikaanse soldate
Die groep wat hulself die Islamitiese Staat (ISIS) se kuberkrakerafdeling noem, het gister die name van 100 Amerikaanse militêre personeellede gepubliseer en ISIS-ondersteuners aangemoedig om hulle dood te maak. ISIS se kuberkrakers sê die 100 personeellede van die Amerikaanse weermag, vloot en lugmag het ISIS in Irak, Sirië en Jemen geteiken. Die situasie in Jemen
Opvolg vir Madiba-nonsens beplan
Die uitgewer, Pan McMillan, sal glo die opvolg van oudpresident Nelson Mandela se boek, Long Walk to Freedom publiseer. Die sal aanstaande jaar die lig sien. Mandela, wat voorgehou is as die skrywer van Long Walk to Freedom, se spookskrywer is die voormalige Time-redakteur, Richard Stengel. Vir byna drie jaar het Stengel saam met Mandela
Nog ‘n renoster val in Etosja
Die eerste renosterkarkas wat vanjaar in die Etosja Nasionale Park gestroop is, is Vrydag gevind. Dit is die vierde karkas wat in vyf maande in dié spogpark gevind is, het die Republikein berig. ’n Karkas van ’n jong renoster met drie koeëlwonde is Vrydag deur toeriste by ’n watergat by Dolomite Camp aan die westekant
Eskom gerook deur swart bemagtigingsmaatskappye
RSG berig dat kragtariefverhogings nie die astronomiese stygende kostes by Eskom sal dek nie. Die Kaapse Kamer van Handel en Nywerheid sê dit is onwaarskynlik dat tariefverhogings Eskom sal kan red indien daar nie aandag gegee word aan kostes wat oënskynlik handuitgeruk het nie. Die president van die Kamer, Janine Myburgh, sê ‘n kwart van
Lees verder: Eskom gerook deur swart bemagtigingsmaatskappye
Valke-sage duur voort
Berning Ntlemeza, waarnemende hoof van die Valke, is oneerlik en het ‘n gebrek aan integriteit en eer, het ‘n regter van die hooggeregshof Maandag gesê. “Die derde respondent [Ntlemeza] het besluit om die Opod-verslag en dossier wat in sy besit is van die hof te weerhou,” het regter Elias Matojane in die hooggeregshof in Pretoria
Bob Hewitt skuldig aan verkragting
Die voormalige tenniskampioen, Bob Hewitt is in die hof in Palm Ridge aan die Oos-Rand skuldig bevind op twee aanklagte van verkragting en een van onsedelike aanranding. RSG het berig dat die 75-jarige Hewitt aangekla is van die verkragting van twee van sy voormalige studente, Theresa “Twiggy” Tolken en Suellen Sheehan in die 1980’s, en
Slagting in hospitale
Mense wat sterf nadat verkeerde medikasie gegee is, pasiënte wat in linnekamers “vergeet word” en verkeerde diagnoses is maar net ‘n paar van die bewerings wat familielede die afgelope tyd gemaak het. Vra hulle vrae, “word dit onder die mat ingevee en daarvan vergeet!” Deur die jare is vele klagtes aan hospitale en die departement
Duitse kenner onthul ‘terreurbestuur’
Die Duitse joernalis en regeringskonsultant Christoph Hoerstel, was 2006/7 spreker oor die onderwerp van Afghanistan by die leierskapsentrum (ZInFü) van die Bundeswehr. In hierdie verband het hy het die term “terreurbestuur” gedefinieer en in die klaskamer ontleed, om soldate in dié land in staat te stel om die bisarre gebeure waarmee hulle te kampe gehad
Minister bevestig dat De Kock onder toesig is
Die Minister van Justisie, Mike Masutha het bevestig dat die voormalige Vlakplaas-bevelvoerder, Eugene de Kock uit die gevangenis vrygelaat en onder toesig van korrektiewe dienste is, het RSG berig. Die minister wou glo op versoek van De Kock geen verdere inligting verstrek nie. De Kock het in Januarie parool ontvang, maar dit het verlede week
