Die swart Sanef-pot verwyt die swart mediaketel

Die besluit van die SABC om nie beeldmateriaal van die verwoesting van eiendom tydens nuusbulletins uit te saai nie, is sensuur, het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum (Sanef) sonder ironie Maandag gesê. Die aankondiging deur die SAUK dat hulle voortaan nie beeldmateriaal van “vernietiging van eiendom” uitsaai tydens nuusbulletins nie is “jammer en skokkend”, want dit

Lees verder: Die swart Sanef-pot verwyt die swart mediaketel

Al Jazeera se anti-Zuma-onderhoud val in Afrika-anekdotes vas

Die Suid-Afrikaanse minister van internasionale betrekkinge, Maite Nkoana-Mashabane se onderhoud met Al Jazeera is klaarblyklik vir die anti-Zuma-kamp ‘n yslike kopseer en die rand ly daaronder. Tydens die onderhoud met die voormalige Suid-Afrikaner en liggewigjoernalis, Jane Dutton, het Nkoana-Mashabane het daarin geslaag om byna elke draaibal-vraag oor die huidige krisisse met mening en ‘n stortvloed

Lees verder: Al Jazeera se anti-Zuma-onderhoud val in Afrika-anekdotes vas

Hofbevel om Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te red

Die Masilonyana-munisipaliteit in die Vrystaat moet binne 60 dae ‘n rehabilitasieplan saamstel om die bewaring van die Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te beskerm. Dit volg ná ‘n jarelange regstryd tussen drie belastingbetalers van Winburg en die Erfenisstigting weens die munisipaliteit se swak bestuur van die terrein. Die begraafplaas dateer uit die Tweede Vryheidsoorlog en bestaan uit gedenktekens, grafte

Lees verder: Hofbevel om Winburg-konsentrasiekampbegrafplaas te red

Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter

Die kleinhandelprys van petrol styg met 52 sent per liter vir alle oktaangehaltes, terwyl diesel met ‘n allamintige 76 liter per sent opgaan, het die departement van energiesake vandag aangekondig.Vanweë die styging in die ru-olieprys, asook die aanhoudende verswakking in die rand teen die vernaamste geldeenhede, het ‘n prysstyging nogmaals onvermydelik geraak.Verlede maand het 95-petrol 

Lees verder: Petrolskok: prys styg met nóg 52 sent per liter

‘Boesmanteef’… nog ‘n gefabriseerde rasherrie

In die jongste rasherrie wat deur die Suid-Afrikaanse hoofstroommedia aangeblaas word, word ‘n blanke Afrikaanse egpaar daarvan beskuldig dat hulle ‘n kleurlingvrou ‘n “Boesmanteef” by ‘n vulstasie genoem het. Die beweerde voorval word met smaak deur die Independent-groep opgedis onder die opskrif “Coloured family, white couple in ugly race attack” en blykbaar verskyn die berig

Lees verder: ‘Boesmanteef’… nog ‘n gefabriseerde rasherrie

Dan Roodt: Vanuit Amerika, met liefde

Ná my warrelwindbesoek aan Amerika, waartydens ek seker 50 000 km ver gevlieg het, voel ek opgewonde oor die toekoms. Die VSA is ‘n energieke land waar ook diegene aan die regterkant van die politieke spektrum kliphard besig is om te organiseer om hul land “terug te vat” by die bont versameling linkses, feministe en

Lees verder: Dan Roodt: Vanuit Amerika, met liefde

Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Hierdie is eintlik by wyse van kommentaar op Leon Lemmer se skitterende stuk oor Afrikaners se kruispaaie wat almal behoort te lees . Wil Praag nie daaraan dink om van die rubrieke en briewe wat hier verskyn saam te bind en in boekvorm uit te gee nie ? Miskien in Afrikaans en Engels. Leopold Scholtz

Lees verder: Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Leon Lemmer: Leopold Scholtz oor Afrikaners se kruispaaie

Leopold Scholtz skryf reeds jare lank feitlik weekliks in Afrikaanse koerante; deesdae (sedert sy aftrede in 2013) meerdere kere per week. Dit is seker net van Max du Preez wat ons deesdae meer teks moet verduur. Gelukkig is daar ‘n graadverskil: Scholtz se geskrifte gee vir Afrikaners minder aanstoot as dié van Du Preez. By

Lees verder: Leon Lemmer: Leopold Scholtz oor Afrikaners se kruispaaie

Trump het genoeg afgevaardigdes vir ‘n nominasie

Donald Trump het 1237 afgevaardigdes nodig gehad om die Republikeinse nominasie wen. Hy staan tans op 1238. Met 303 afgevaardigdes op die spel in vyf state se voorverkiesing op 7 Junie, sal Trump maklik sy doelwit haal en ‘n betwiste konvensie in Cleveland systap. Sekere belangegroepe binne sy party het gehoop om hom uit die

Lees verder: Trump het genoeg afgevaardigdes vir ‘n nominasie

Treine by Stellenbosch gebrand

Metrorail in die Wes-Kaap sê hy het begin om strenger veiligheidsmaatreëls in te stel in ‘n poging om die vandalisme op treine hok te slaan. Treine tussen Stellenbosch en Klapmuts in die Wes-Kaap kon Donderdagmiddag weens hernude brandstigting by Muldersvlei nie loop nie. Die Muldersvlei-stasie verbind Stellenbosch met Paarl en Wellington. Die agentskap het samesprekings

Lees verder: Treine by Stellenbosch gebrand