Nog ‘n Zimbabwiese geestelike het hom by die geledere aangesluit van diegene wat standpunt teen president Robert Mugabe se bewind inneem vanweë die verslegtende ekonomiese toestand. In ‘n gelade preek Sondag wat agterna viraal versprei het, het Emmanuel Makandiwa, die stigter en “profeet” van die Verenigde Familie- Internasionale Kerk, gemaan dat daar meer betogings gaan
Brief: My pa was ‘n donkie
My Pa het my altyd vertel hoe hulle op skool ‘n bord met die woord “Donkie” om hulle nek moes dra elke keer as hulle swak gedoen het met die Engels. Nou vir ‘n jong Boere-lat was Engels nie die maklikste ding op aarde nie en die gevolg was dat hy menige pouses as ‘n
Facebook meen grafiese geweld teen wit beamptes is gemeenskapsvriendelik
Facebook weier om ‘n walglike afbeelding van ‘n Black Panther wat ‘n wit polisiebeampte se keel afsny van ‘n bladsy te verwyder wat deur die vermeende Dallas-skieter Micah Johnson gebruik is. Die grusame foto toon ‘n man geklee is in swart wat die keel van ‘n wetstoepasser in uniform met ‘n mes afsny terwyl bloed
Lees verder: Facebook meen grafiese geweld teen wit beamptes is gemeenskapsvriendelik
Twee verdagtes van Greytown-plaasmoord verskyn
Twee swart mans, 18 jaar oud, verskyn vandag in die Greytown-landdroshof op aanklagte van moord en huisroof na die moord op ‘n plaaslike boer vandeesweek in KwaZulu-Natal. “Greytown se speurders het onvermoeid sonder ophou gewerk om seker te maak dat die beweerde verdagtes wat betrokke was by die moord op Sarel David Theron aan die
Lesotho: Redakteur geskiet
Die redakteur van die Lesotho Times en Sunday Express koerante Lloyd Mutungamiri is geskiet en gewond by sy huis in die hoofstad Maseru. Hy is geskiet omstreeks middernag Saterdag toe hy sy motor geparkeer het ná sy terugkeer van die werk af. Sy vrou Tsitsi Mutungamiri het gesê sy het ‘n paar skote gehoor en
Zuma kom in Parys aan op staatsbesoek
President Jacob Zuma het in Parys aangekom vir ‘n staatsbesoek aan Frankryk gemik op verdere bevordering van verhoudings tussen die twee lande, het die presidensie gesê. Die besoek sal plaasvind onder die tema “samewerking as gelyke vennote vir geleenthede en die uitdagings van die 21ste eeu”, het die presidensie in ‘n verklaring gesê. Die mees
Vier Suid-Afrikaners wat by ISIS wou aansluit vas
Vier Suid-Afrikaners wat in verband met terreur aangekeer is, sal vandag in Johannesburg en aan die Wes-Rand in die hof verskyn. Die drie mans en een vrou is almal in hul vroeë twintigs en vermoedelik Moslems. ‘n Woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi sê hulle is Saterdag in Azaadville in Krugersdorp en Newclare in Randburg
Lees verder: Vier Suid-Afrikaners wat by ISIS wou aansluit vas
Britte tjoepstil terwyl hul maaksel Mugabe Zim verder onderploeg
Die Zimbabwiese president Robert Mugabe het wit sanksies die skuld gegee vir die huidige tekorte in sy land, terwyl Brittanje hul maaksel botweg ignoreer. Die tekort aan geld om staatsamptenare se salarisse te betaal is weens wit lande se onwilligheid om sanksies op te hef, het Mugabe verklaar. “Amerika moet nog sanksies verwyder. Die EU
Lees verder: Britte tjoepstil terwyl hul maaksel Mugabe Zim verder onderploeg
Polisie brand los op San-jagters in Namibië
Die Namibiese polisie het op ‘n groepie Barakwena San in die westelike deel van die Zambezi-streek losgebrand terwyl hulle op ‘n oes-ekspedisie vir duiwelsklou was. Die San het ‘n permit van die ministerie van die omgewing en toerisme om duiwelsklou in die Bwabwata nasionale park te oes. ‘n Paar mans, vroue en ‘n baba het
Dan Roodt: Rasseoorlog woed van Dallas tot Pretoria
Ná die swartmagsluipskutter Micah Johnson vyf blanke polisiemanne in Dallas doodgeskiet het, het die rassespanning wêreldwyd verhoog. Volgens die polisiehoof van Dallas, David O. Brown, het Johnson het aan polisie gesê dat hy “onsteld is oor witmense. Die verdagte het verklaar dat hy witmense wil doodmaak, veral wit polisiebeamptes.” In Suid-Afrika was daar al vele
Lees verder: Dan Roodt: Rasseoorlog woed van Dallas tot Pretoria
