Die ANC-regime pas tans maksimaal skadebeheer toe nadat beeldmateriaal van ‘n xenofobiese moord op ‘n Mosambieker, ene Emmanuel Sithole, wêreldkundig geraak het. Net soos met plaasmoorde, het die die SAPD verklaar dat dit gewone misdaad was, maar net soos met plaasmoorde is dit klinkklaar dat die ANC nie streef na enige oplossings nie. Jacob Zuma
Vierde moordverdagte in Sithole-mesaanval vas
‘n Vierde swart moordverdagte is in hegtenis geneem in verband met die mesaanval op Emmanuel Sithole, ‘n Mosambiekse burger in Alexandra, noord van Johannesburg. Die polisie het intussen ontken dat die moord uit vreemdelinghaat gepleeg is. Volgens Gauteng polisiewoordvoerder, Lungelo Dlamini, is die vierde verdagte deur die nag in hegtenis geneem. Hy sal saam met
Dertig Christene deur ISIS onthoof
Die Islamitiese Staat-groep het ‘n video vrygestel wat toon hoe 30 Christene tereggestel word. Die beeldmateriaal van 29 minute wys hoe “volgelinge van die kruis” op ‘n strand onthoof word en ander doodgeskiet word. Die Ethiopiese Christene is in Libië ontvoer. Dit is soortgelyk aan ‘n ISIS-video wat toon hoe 21 Egiptiese Christene in Februarie
Tien dood in aanval op VN-bussie
Minstens tien personeellede van die Verenigde Nasies is in ‘n ontploffing in Garowe in die Puntland-provinsie van Somalië dood. Die ontploffing het ‘n bus geteiken wat VN-personeel werk toe vervoer. Volgens berigte het die aanval by die kantore van die VN-voedselagentskap plaasgevind. Die ploftoestel was aan die wit Toyotabussie geheg wat naby die hoofkantoor afgegaan
Polisie vang Indiër met R-1
Die polisie in Gauteng het Sondagaand ‘n Indiër in Actonville aan die Oosrand in hegtenis geneem vir die onwettige besit van ‘n R1-aanvalsgeweer. Die Indiërman is vermoedelik ‘n buitelander. Die gebied het die afgelope ruk onder xenofobiese geweld deurgeloop. Die polisie het vroeër bevestig dat hulle orde herstel het nadat hostelbewoners paaie versper het. Die
Wat het koning Goodwill presies gesê?
Daar is die afgelope paar dae herhaaldelik na Koning Goodwill Zwelithini se onlangse kommentaar verwys wat sou gelei het tot gewelddadige aanvalle tussen plaaslike inwoners en buitelandse burgers in KwaZulu-Natal. Sedert die toespraak, het die koning se woordvoerders ontken dat hy inwoners teen buitelanders aangehits het en gesê hy het in werklikheid net verwys na
Honderde asielsoekers verdrink na boot omslaan
Daar word gevrees dat 700 mense verdrink het toe ’n visserboot wat immigrante na Europa gesmokkel het, Saterdagnag naby die Libiese kus in die Middellandse See omgeslaan het, het AFP berig. Die Verenigde Nasies se agentskap vir vlugtelinge (UNHCR), het gister gesê dit kan die dodelikste Mediterreense immigranteramp ooit wees. Net 28 mense het oorleef
Afrika wys tande oor aanvalle op buitelanders
Die Nigeriese regering het glo ’n ultimatum aan die Suid-Afrikaanse regering gestel om die geweld teen hulle burgers te keer, en gedreig dat Suid-Afrikaanse ondernemings in Nigerië gesluit sal word indien dit aanhou. Meer as 100 Suid-Afrikaanse maatskappye, waaronder MTN, Standard Bank, Sasol, Shoprite, MultiChoice en Mr Price, doen sake in Nigerië, volgens die Nigeries-Suid-Afrikaanse
ANC, DA steun ‘Ons is een Mensdom’
Die ANC-premier van Gauteng, David Makhura en DA-leier Helen Zille het hulself ten sterkste uitgespreek teen die jongste vlaag vreemdelingehaataanvalle. Beide het die geweld veroordeel. Makhura het aan ‘n optog van die Metodiste kerk in Yeoville, Johannesburg teen die xenofobiese geweld deelgeneem. Die geweld het vroeër verlede week na Gauteng versprei met verskeie winkels van
Xenofobiese aanvalle teen Suid-Afrikaners in Mosambiek
Xenofobiese geweld het uitgebreek in Mosambiek teen Suid-Afrikaners wat die buurland in ‘n haas moes verlaat, terwyl vragmotors wat goedere vervoer, tot stilstand gedwing is. Een vragmotorbestuurder sê dat hy gedwing is om terug te keer na Suid-Afrika ná die vragmotor wat hy bestuur het by ‘n grensdorp onder klippe gesteek is. Die bestuurder moes
Lees verder: Xenofobiese aanvalle teen Suid-Afrikaners in Mosambiek
