Weerstandige TB-pasiënte word glo ontslaan

‘n Verslag in ‘n Britse mediese joernaal berig dat Suid-Afrika pasiënte met ‘n hoogs dwelm-weerstandige vorm van tuberkulose in die algemene bevolking loslaat. Die studie, wat Vrydag in The Lancet verskyn het, het 107 mense met die dwelm-weerstandige TB in drie Suid-Afrikaanse provinsies tussen 2008 en 2012 opgespoor, berig Voice of America. Die verslag het

Lees verder: Weerstandige TB-pasiënte word glo ontslaan

Bob is skoonveld

President Robert Mugabe wat sy gebruiklike jaarlikse vakansie van een maand in die Verre-Ooste neem, is skoonveld. Hy is laas in Bulawayo op die 23ste Desember opgemerk en die negentigjarige vryheidsvegter het broos en moeg gelyk. Na Kersfees het die gerugte in alle erns begin: Die president het ineengestort in Singapoer en die president is

Lees verder: Bob is skoonveld

Bedrog, korrupsie, wanadministrasie in Molteno onthul

‘n Forensiese ondersoek na die beleërde Kwanca plaaslike munisipaliteit by Molteno in die Oos-Kaap, het bedrog, korrupsie, nepotisme en wanadministrasie by die munisipaliteit onthul. Die verslag, wat Donderdag by ‘n raadsvergadering ter tafel gelê is, het ook onthul dat Goliath Sigojo, die nuwe munisipale bestuurder, nie die vereiste kwalifikasies vir die pos het nie. Die

Lees verder: Bedrog, korrupsie, wanadministrasie in Molteno onthul

Staking kom by Lonmin

Duisende mynwerkers van die vakbond Amcu by Lonmin in Noordwes het op ‘n staking om hoër lone besluit. Die Lonminmynwerkers op Marikana het eenparig besluit om te begin staak. Dit is nou die tweede staking in die platinumbedryf. Werkers het vroeër ook by Impala Platinum besluit om te staak. Die president van die vakbond, Amcu,

Lees verder: Staking kom by Lonmin

Swart poppe vir swart kinders

Nigerië, wat spog met die meeste swart kinders in die wêreld, weet dat kinders weldeeglik van ras, etnisiteit en velkleur bewus is. ‘n Sakeman het die gaping in die mark ook raakgesien en met min mededinging van buitelandse maatskappye soos Mattel, die uitvinder van Barbie, het hy sy eie besigheid begin. Hy het die vervaardiging

Lees verder: Swart poppe vir swart kinders

Bodem 9: Die enkelgelid

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Lees eers Bodem 8 en alle vorige episodes. Die tien voertuie staan in ʼn linie langs mekaar, die snelweg aan hulle rugkant en hulle snoete in ʼn suidwestelike rigting: sewe stasiewaens, twee bakkies en die Unimog met sy hoë toegeboude laairuimte vierde van regs. Dit het opgehou reën en ʼn

Lees verder: Bodem 9: Die enkelgelid

SA se duurste grondeis van R1 miljard afgehandel

Suid-Afrika se duurste grondeis is Donderdag amptelik afgehandel, met president Jacob Zuma wat twee gedeeltes van die internasionaal bekende luukse wildkamp, Mala Mala – wat aan die Kruger Nasionale Park grens – aan die N’wandlamhlarhi Community Property Association oorhandig het. Die oorsese toerismebedryf is in rep en roer oor die omstrede grondeis en ‘n afname

Lees verder: SA se duurste grondeis van R1 miljard afgehandel

Konsepvredesooreenkoms in Suid-Soedan bereik

Kenia se minister van Buitelandse Sake, Amina Mohamed, sê daar is ‘n konsepooreenkoms om die konflik in Suid-Soedan te beëindig. Kenia het gesê ‘n vredesooreenkoms tussen die regering van Suid-Soedan en rebellemagte kan teen môre afgehandel wees. Samesprekings oor hoe om die konflik te besleg word tans in die Ethiopiese hoofstad, Addis Ababa gehou. Volgens

Lees verder: Konsepvredesooreenkoms in Suid-Soedan bereik

Geweld in Irak op hoogste vlak sedert nadraai van Amerikaanse inval

Geweld in Irak is tans op die hoogste vlak sedert 2006 en 2007, waarin tienduisende mense dood is. Dié olieryke land het nooit herstel van die Amerikaanse inval om “demokrasie” te bring in 2003 nie, en is tans in ‘n nimmereindigende geweldspiraal tussen al-Kaida en Sjiïettiese simpatiseerders ingesuig. Al-Kaida word deur Saoedi-Arabië, ‘n bondgenoot van

Lees verder: Geweld in Irak op hoogste vlak sedert nadraai van Amerikaanse inval

‘Polisie het nie namens Lonmin by Marikana opgetree nie’

Brigadier Adrian Calitz, het ontken dat die polisie-operasie by op 16 Augustus 2012 te Marikana daarop gemik was om die staking deur Lonmin-mynwerkers te beëindig. Calitz was die polisie se operasionele bevelvoerder tydens die gebeure naby Rustenburg toe twee twistende vakbonde, Amcu en NUM, mekaar die stryd aangesê het. Die eerste voorvalle van geweld is

Lees verder: ‘Polisie het nie namens Lonmin by Marikana opgetree nie’