Die waarheid, net die waarheid en niks anders as die waarheid nie Ek praat onlangs met ’n sittende regter wat my pad kruis oor die aard en wese van reg en die uitvoering daarvan in Suid-Afrika. Om die ys te breek, vra ek hom hoekom ons nog voor God sweer om die waarheid te praat
Hoekom is ons hier in Afrika?
Het u al gewonder hoekom daar hoegenaamd ‘n blanke Volk hier in Suid-Afrika gevorm het? Hoekom hulle ‘n eie identiteit opgebou het? Hoekom daar ‘n eie taal Afrikaans ontstaan het? Hoekom daar vir hulle ‘n eie land gegee was? En dan, hoekom is daardie Volk vandag moedeloos, voel verraai en wil nie meer op staan
Gratis kragmeters vir Pretoria
Die Stad Tshwane het begin met die installering van voorafbetaalde elektrisiteitsmeters in Pretoria. Die nuwe voorafbetaalde meters vervang ou meters ingevolge ‘n projek wat ‘n veilige inkomstestroom sal verseker. Groot kragverbruikers sal eerste aan die beurt kom waarna die projek in Januarie 2014 in fases na huishoudings sal beweeg. Die meters word gratis geïnstalleer, en
Bebloede lyk van 11-jarige in plakkershut gevind
Die bebloede lyk van ‘n 11-jarige meisie is die afgelope naweek in ‘n plakkershut in Limpopo gevind, het die polisie Dinsdag gesê. Die meisie se vriendin, wat aan ernstige beserings ly, is ook in die plakkershut gevind. Kol. Ronel Otto, polisiewoordvoerder, het in ‘n verklaring gesê ‘n 27-jarige man sal Dinsdagoggend in die Bolobedu-landdroshof verskyn
Lees verder: Bebloede lyk van 11-jarige in plakkershut gevind
Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie
Ses weke gelede het ‘n tweemanafvaardiging in die geheim in Damaskus aangekom uit Aleppo. Dié twee is deur die Siriese rebelle afgevaardig. Hulle het onder ‘n waarborg van veiligheid met die personeel van president Bashar al-Assad kom onderhandel. Hulle glo in ‘n “Siriese oplossing” om die burgeroorlog tot ‘n einde te bring, skryf Robert Fisk
Lees verder: Hoofstroommedia berig nie oor VN se gifgasaanval-verslag nie
Insekmeel om armes te voed
Wetenskaplikes het begin werk aan ‘n proteïen ryke meel, genaamd Power Flour, wat van insekte gemaak word en miljoene in arm bevolkings kan voed. Studente van McGill Universiteit in Montreal het $1 miljoen ontvang as die Hultprys om te help met die produksie van dié volhoubare stapelvoedsel wat geproduseer en verbruik word in arm lande.
Hlope-verhoor hervat na openingsbetoë
Die dissiplinêre tribunaal na die beweerde wangedrag van die Wes-Kaapse regterpresident, John Hlophe, word vandag hervat wanneer daar repliek gelewer sal word op gister se openingsbetoë. Hlophe is in 2008 van regterlike wangedrag beskuldig nadat hy na bewering probeer het om regters van die Konstitusionele Hof te beïnvloed in die korrupsiesaak teen president Jacob Zuma.
Siriese vlugtelinge las op buurlande
Buurlande van Sirië sê die toenemende getal vlugtelinge van die burgeroorlog in die land plaas ‘n ondraaglike las op hulle eie hulpbronne. Die verteenwoordigers van Libanon, Jordanië, Irak en Turkye het in Geneve gepleit vir groter internasionale steun. Die kwessie is reeds deur die VN se Vlugteling-agentskap aangeroer. Sirië se minister van buitelandse sake, Walid
Rekenmeester wat al-Kaida steun, kry tronkstraf
‘n Suksesvolle rekenmeester van New York, het erken dat hy geld en toerusting aan die terreurgroep al-Kaida verskaf het. Hy is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis. Sabirhan Hasanoff is Maandag in ‘n federale hof gevonnis nadat hy skuldig gepleit het op aanklagte dat hy die groep ondersteun het. Die regter het gesê dit was nodig
Lees verder: Rekenmeester wat al-Kaida steun, kry tronkstraf
Denel kry multimiljardrandkontrak vir Badger-pantser
‘n Multimiljardrandse kontrak is deur Krygkor aan die wapenvervaardiger Denel toegeken vir die bou van 200 gepantserde militêre voertuie. Dit sal die Ratel vervang wat nou al 30 jaar oud is. Die weermag het nie soos die vloot en lugmag gebaat by die omstrede wapentransaksie nie. Die Hoefysterprogram is daarop gemik om 8-wiel voertuie in
Lees verder: Denel kry multimiljardrandkontrak vir Badger-pantser
