Die eienaar van ‘n kantoorgebou in Louis Trichardt het om verskoning gevra omdat kleedkamers by sy besigheid op grond van velkleur geskei is, het RSG berig. Die Menseregtekommissie se bestuurder in Limpopo, Victor Mavhidula sê die eienaar van die gebou het die gebruik reeds gestaak. Die eienaar van ‘n ander besigheid word intussen ook ondersoek
Parlementslede slaan mekaar oor lukratiewe kontrakte
Die Nasionale Vergadering het die verslag van die ad hoc komitee oor Nkandla aanvaar, maar sluimerende jaloesie oor geld wou net nie bedaar nie. Die verslag het president Jacob Zuma van enige blaam onthef nadat hy voorheen aanspreeklik gehou is vir die multi-miljoenrandse opgraderings by sy privaatwoning. In die stemming wat gehou is, het 201 parlementslede dit
Lees verder: Parlementslede slaan mekaar oor lukratiewe kontrakte
Nog kaskenades in die parlement
‘n Vuisslanery het in die parlement uitgebreek toe lede van die polisie se openbare-orde-eenheid het Donderdagaand in die Nasionale Vergadering ingestorm het en lede begin rondstamp het. Die kefferkaskenades het gevolg nadat Ngwanamakwetle Mashabela, LP van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), geweier het om die podium te verlaat. Mashabela het tydens ʼn debat na president Jacob Zuma verwys as ʼn
Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep
PRAAG is onthuts deur die steun van Afriforum aan ‘n kwaadwillige veldtog wat tans op sosiale en ander media teen dr. Dan Roodt van PRAAG gevoer word. Dié veldtog het begin toe PRAAG vir Steve Hofmeyr bygestaan het om die buikspreker Conrad Koch se teistering van Steve Hofmeyr deur middel van ‘n beskermingsbevel tot stilstand
Lees verder: Roodt daag Afriforum uit om hom Gelykheidshof toe te sleep
Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt
PRAAG het met uiterste verbasing gereageer op ‘n verklaring deur Kallie Kriel namens Afriforum. Kriel het ‘n leunagtige en kwaadwillige redigering van ‘n Amerikaanse TV-program Daily Show, oor sogenaamde “wit rassiste” gebruik om PRAAG en dr Roodt by te kom en insgelyks vir “rassisme” te veroordeel. Tans word die Amerikaanse opname waarna Kriel verwys, oral op
Lees verder: Afriforum kies kant vir Daily Show en Daily Maverick teen Dan Roodt
Staat hou Zuma se seun verantwoordelik vir dood van insittende
Die noodlottige ongeluk waarin ‘n swart passasier, Phumzile Dube in Februarie op die M1 by Sandton dood is, is die president se seun se skuld. Die staat het aangevoer dat Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, verantwoordelik is vir dood van ‘n taxi-insittende. Die getuienisleier, Yusuf Baba het in die geregtelike ondersoek na die
Lees verder: Staat hou Zuma se seun verantwoordelik vir dood van insittende
Molesteerder deur Interpol uitgesnuffel
Die borgtogaansoek van die Vrystaatse man wat daarvan aangekla word dat hy sy twee dogters en 17 ander meisies seksueel gemolesteer het, gaan vandag voort in die landdroshof in Sasolburg. Die man is aangekeer nadat Interpol die plaaslike owerhede laat weet het dat hy op ‘n pedofielnetwerk ingeskakel het. Hy het glo materiaal van homself
Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene
‘n Voormalige swart werker van die Gautrein se bestuursagentskap is op ‘n reeks aanklagte, insluitend bedrog, in hegtenis geneem, het RSG berig. Die woordvoerder van die Valke, Paul Ramaloko sê hulle het die 30-jarige man by sy huis in Ga-Rankuwa, noord van Pretoria, aangekeer. Ramaloko sê die verdagte se kontrak by die agentskap is twee weke gelede
Lees verder: Gautrein-werknemer pleeg glo bedrog van miljoene
Corrie Sanders: Moordverhoor duur voort
Die moordverhoor na die dood van die gewilde kampioenbokser, Corrie Sanders, duur vandag voort. Die drie Zimbabwiërs, wat verdink word van die moord op Sanders, het in Mei in die Pretoriase hooggeregshof skuld ontken op sy moord. Paida Fish, Chris Moyo en Samuel Mabena het onskuldig gepleit op aanklagte van moord, poging tot moord, roof met
‘Grondgryp in Pretoria is wettig’
Die EFF het Woensdag aan Sapa gesê daar is niks onwettig aan die grondgryp by Nellmapius, oos van Pretoria, nie. “Daar is niks fout daarmee nie. Indien die regering sloer om grond aan mense toe te ken, moet hulle dit beset,” het Floyd Shivambu, EFF-hoofsweep, aan verslaggewers by die parlement gesê. Die hoofsweep van die Tshwane-metroraad,
