Drie Duitse deelstate het die afgelope naweek gewys dat Angela Merkel se dae getel is. In die eerste betekenisvolle politieke toets sedert die land deur migrante oorstroom is op aandrang van die Duitse kanselier, het die verkiesings nou getoon tot watter mate sy ongewild geraak het. Daar is verwag dat die anti-immigrasieparty, die AfD, goed
SABRIC waarsku teen ATM-bedrog
Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko Inligtingsentrum (SABRIC) het aangekondig dat terwyl kaartbedrog in 2015 met 28% gedaal het, het die bankbedryf steeds ‘n verlies van R252.2-miljoen gely. Versekeringsmaatskappye waarsku verbruikers om op hul hoede te wees vir kaartleestoestelle en mikrokamera’s wat deur boewe ingespan word. Waaksame verbruikers wat ander te maklik vertrou, lei dikwels tot booswigte wat
Djihadiste dood 16 by Ivoorkus se strandoord
Ongeïdentifiseerde aanvallers het Sondag losgebrand op ’n strandoord in Grand Bassam in die Ivoorkus. Die gewapende aanvallers het hotelle by die oord bestorm en op die gaste gevuur. Altesaam 16 mense is in die aanval doodgeskiet, het die president gesê. Veertien was burgerlikes en twee soldate, het pres. Alassane Ouattara bevestig. Die aanval word met
ANC ruk op na Grondwethof teen Walus-vrylating
Die ANC aan die Oosrand sal Maandag in groot getalle opruk na die Grondwethof teen Janusz Walus se vrylating op parool. Hulle, sowel as die SAKP, ANC en EFF is heftig gekant teen die beslissing om Walus vry te laat. Die optog word deur die ANC se Ekurhuleni-streek gereël. Hy sal binnekort vrygelaat word nadat
Vermeende swart UK-verkragter vasgetrek
Wit vrouestudente aan die Universiteit van Kaapstad het hul verligting uitgespreek oor die inhegtenisneming van ‘n vermeende reeksverkragter. Die swart 35-jarige verdagte kan met minstens een van vier onlangse verkragtings naby die Rhodes-gedenkteken verbind word. In die jongste voorval is ‘n vrou verlede Dinsdag verkrag toe sy gaan draf het. Swart studente wat voorheen betoog
‘Dis kruipende volksmoord’: kommentaar oor uitwissing van Randfontein-gesin
Volgens die polisie se hersamestelling van gebeure by die huis op ‘n kleinhoewe in Randfontein waar Kennith McCormick (42) se gesin wreedaardig uitgemoor is, het klein Kayla Meyer (9) gepoog om te gaan wegkruip toe sy deur die moordenaars gevang is. Hulle het die dogtertjie se handjies eers met draad vasgebind, haar gewurg en waarskynlik
Lees verder: ‘Dis kruipende volksmoord’: kommentaar oor uitwissing van Randfontein-gesin
Vakansie-oord se bestuurder met skroewedraaier en hamer aangerand
‘n Swart werker het vermoedelik die wit bestuurder van ‘n vakansieoord buite Naboomspruit (Mookgophong) Sondag ‘n skroewedraaier en hamer aangerand. Gillian Foster is met ernstige beserings in die Voortrekker-hospitaal in Potgietersrus (Mokopane) opgeneem. “Sy is in ’n stabiele toestand, maar sy het nog nie haar bewussyn herwin nie. Hou haar asseblief in jul gedagtes en
Lees verder: Vakansie-oord se bestuurder met skroewedraaier en hamer aangerand
AU wil sending na Mali stuur
Die Afrika-unie sal binne die volgende weke ’n sending na die noorde van Mali stuur, het Reuters berig. Die sending sal ondersoek instel na die oprigting van ‘n teenterrorisme-mag om die vredesending van die Verenigde Nasies (VN) te ondersteun. Die Bamako-regering asook sommige lede van die VN-magte in Mali (Minusma), het hulp gevra in die
Protes: ‘n Monster met ‘n eie lewe.
Terwyl die wêreld in brand staan, Suid-Afrikaanse universiteite die slagoffer is van voortdurende proteste, en die huidige Amerikaanse leiers doodsbang lyk te wees vir sommige presidentskandidate, kan ons ’n duidelike patroon gewaar: Proteste en meer proteste. In die begin lyk hierdie proteste asof hulle realistiese griewe aanspreek, maar soos wat die tyd aangaan verander dinge
Leon Lemmer: Oor verdraaide geskiedenis
Waarom is Harper Lee (1926-2016) se roman, To kill a mockingbird, so bekend en gewild dat selfs ‘n rolprent (1962) daaroor vervaardig is? Na Lee se dood is met hernude ywer oor die boek en die outeur geskryf, bv deur Joan Hambidge (Die Burger, 5 deser, p 6). Die jaar waarin die werk gepubliseer is,
