Skotland se Eerste Minister en leier van die Skotse Nasionale Party (SNP) het bedank uit sy amp nadat hy Donderdag se onafhanklikheidsreferendum moes prysgee en die Britse premier David Cameron aangedui het dat hy nie beloftes teenoor die Skotte sal nakom nie. Die “Nee”-veldtog het met 55 persent van die stemme teen 45 persent se
Franse swartbewussynskrywer skielik tronk toe weens Joodse druk
‘n Paryse advokaat en vriend van die Franse swartbewussynskrywer, Kémi Séba, beweer dat hy weens “druk van die Joodse gemeenskap” in die tronk gesmyt is en selfs in eensame aanhouding verkeer. Séba is verlede Sondag by ‘n teater in Parys, die Main d’Or, tydens ‘n boekbekendstelling in hegtenis geneem. Die betrokke teater behoort aan die
Lees verder: Franse swartbewussynskrywer skielik tronk toe weens Joodse druk
Geweld teen produktiewe SA-inwoners neem toe
Die jongste vrystelling van misdaadsyfers toon dat geweld in Suid-Afrika aan die toeneem is en veral produktiewe inwoners word direk geraak deur die toename. Geweldsmisdade waarin individue persoonlik geteiken word soos moord, roof en motorkapings het kommerwekkend toegeneem. Moord het met 5% toegeneem met meer as 17 000 moorde wat gepleeg is. Dié toename beteken
Oop Moskee open in Wynberg
Die eerste diens van die nuwe sogenaamde Oop Moskee in Wynberg, Kaapstad, word Vrydag met etenstyd gehou. Die stigter van die moskee, professor Taj Hargey, sê hy sal die diens in Engels waarneem. Hy sê die moskee sal toeganklik wees vir alle nie-Moslems en homoseksuele en vroue sal gebede kan lei. Hargey is ‘n professor
President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington
Die president van die Oekraïense junta, Petro Poroshenko, het `n gesamentlike sitting van die Amerikaanse Kongres in Washington toegespreek te midde van betogings tuis in Kiëf om hom te ontsetel. Hy het voorheen sy steun aan vredespogings toegesê, maar intussen klaarblyklik van plan verander en Rusland se “anneksasie” van die Krim-Skiereiland veroordeel asook hul “aandeel”
Lees verder: President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington
Vier veldbrande woed in Krugerwildtuin
Die Nasionale Krugerwildtuin het sy kommer oor veldbrande in die park uitgespreek. Die park se woordvoerder, William Mbasa, sê vier veldbrande woed tans en personeel moet bontstaan om die brande onder beheer te bring. Warm toestande die afgelope week maak dit nog moeiliker, het hy gesê. Hy het ‘n dringende beroep op mense in die
Boer doodgemartel
Sarel Janse van Rensburg, 75, is Donderdag op die plaas Froggy Pond naby Dullstroom doodgemartel. Hy is die vyfde slagoffer van ‘n plaasmoord in Limpopo die afgelope twee maande. Twee jaar gelede is Van Rensburg se broer en skoonsuster in ‘n plaasaanval in Limpopo vermoor. Sy ouer broer, Johan en skoonsuster, Gloudien, is in Junie
EFF trek middelvinger terug
Twee EFF-leiers is uitgegooi uit die Parlement vir ‘n tweede keer, maar die party se hoofsweep Floyd Shivambu het belowe om sy middelvinger teen Cyril Ramaphosa “in die openbaar terug te trek”. Die handgebaar is vasgevang op parlementêre TV-beeldmateriaal. In ‘n verklaring Donderdag, het Shivambu probeer om sy optrede teen die adjunkpresident Ramaphosa kort nadat
Skotland stem teen onafhanklikheid
Op die lang pad na die Skotse referendum van Donderdag, staan drie geleenthede uit, sê historici en politieke wetenskaplikes. Elkeen was die gevolg van sowel politieke waaghalsigheid as uitgeslape leierskap. Die besluit in 1989 deur die Eerste Minister Margaret Thatcher – wat reeds ongewild was nadat sy staalfabrieke en steenkoolmyne gesluit het – om belasting
Rand tuimel na Marcus se bedanking
Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Gill Marcus sal nie nog ‘n termyn dien nie. Sy het gesê sy sal uit haar pos bedank as haar kontrak in November verstryk. Die Rand het verswak nadat die nuus versprei het. Marcus het President Jacob Zuma van haar besluit in kennis gestel. Sy het vandag in Pretoria
