Selfoondiewe teister hoërskoolkinders

TWEE 16-jarige seuns van die Hoërskool Birchleigh, Kemptonpark is beroof deur dieselfde groep mans in afsonderlike voorvalle ‘n week uitmekaar. Die een seun se ma het gesê vier swart mans het haar seun en sy vriend, in Silverstraat kort na skool op 18 Julie voorgekeer terwyl hulle te voet was. Hulle het in die rigting

Lees verder: Selfoondiewe teister hoërskoolkinders

Werkloosheid styg

Suid-Afrika se werkloosheidskoers het in die tweede kwartaal van die jaar tot 25,6% gestyg, hoofsaaklik as gevolg van verlore poste in landbou en vervaardiging. Daar was 122 000 méér mense teen einde Junie sonder werk as in die vorige drie maande, wat die aantal werkloses tans op 4,7 miljoen te staan bring. Nog ‘n kommerwekkende

Lees verder: Werkloosheid styg

Absa verloor kliënte

Absa verloor kliënte en sy aandeelwaarde lyk nie gesond nie. Dit het Dinsdag met 7% tot R141 verswak. In die ses maande tot einde Junie het die getal transaksionele kliënte van 9,7 miljoen tot 9,4 miljoen afgeneem, terwyl ander Suid-Afrikaanse banke nuwe kliënte bygekry het. Maria Ramos, uitvoerende hoof, sê die groei neem langer om

Lees verder: Absa verloor kliënte

‘DA Midvaal-burgemeester moes bedank’

Die skielike bedanking van Midvaal se burgemeester, mnr. Timothy Nast, was nie onverwags nie. Mnr. Corrie Pypers, die Vryheidsfront Plus se raadslid vir Midvaal, sê volgens sy mening het Nast nie ‘n keuse gehad as om te bedank nie. “In teenstelling met die uitbeelding van Nast as iemand wat Midvaal bo-gemiddeld goed bestuur het, het

Lees verder: ‘DA Midvaal-burgemeester moes bedank’

Die hoofstroommedia se Zimbabwiese gehuigel

deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Die skynheiligheid van die linksverkramptes sal nooit ophou om my te verstom nie. ‘n Linksverkrampte, of is dit ‘n libgestremde, is iemand wat in sy lelieblanke voorstad sit, agter tienvoetmure om die swartes uit te hou; iemand wie se kinders spierwit Model C- of

Lees verder: Die hoofstroommedia se Zimbabwiese gehuigel

Bradley Manning skuldig bevind aan spioenasie

‘n Amerikaanse militêre regter kolonel Denise Lind het Dinsdag bevind dat Bradley Manning nie skuldig is aan samewerking met die vyand nie – die mees ernstige aanklag wat hom in die gesig gestaar het vir die lek van dokumente aan WikiLeaks. Maar sy het hom skuldig bevind aan die meeste van die ander 20 kriminele

Lees verder: Bradley Manning skuldig bevind aan spioenasie

Zim na stembusse

Veertien partye sal Woensdag aan die verkiesings in Zimbabwe deelneem in wat waarnemers as ‘n verbete stryd tussen die twee voorste kandidate, Robert Mugabe en Morgan Tsvangirai beskryf. Stembusse het vanmore geopen. Daar is altesaam vyf presidensiële kandidate wat hulself beskikbaar gestel het. Die stembusse sluit om 19:00 vanaand. Meer as ses miljoen Zimbabwiese kiesers

Lees verder: Zim na stembusse

Soldaat voor oor moord op polisiehoof

‘n Weermaglid is een van die vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die moord op die Johannesburgse polisiehoof maj. genl. Tirhani Maswanganyi beplan het, het die Pretoria-Noord-distrikhof Dinsdag gehoor. Maswanganyi sou as getuie optree in ‘n belangrike korrupsiesaak en daar word vermoed dat dit die motief vir die moord was. Ndaedzo Isaac Vele

Lees verder: Soldaat voor oor moord op polisiehoof

Dodetal styg ná skietery by Grootvleimyn

Altesaam sewe onwettige mynwerkers het gesterf toe ‘n geveg in ‘n mynskag in Brakpan-Noord aan die Oos-Rand uitgebreek het. Nóg 12 is gewond. Nooddienswerkers het aanvanklik op vier lyke afgekom by die Grootvleimyn. Volgens berigte is skote die naweek afgevuur toe ‘n ondergrondse geveg tussen twee groepe onwettige mynwerkers uitgebreek het. Sommige families beweer hul

Lees verder: Dodetal styg ná skietery by Grootvleimyn

Tlokwe se ANC-burgemeester skop vas

Maphetle Maphetle, onsetelde burgemeester van Tlokwe, het Dinsdag geweier om sy kantoor te ontruim omdat hy teen ‘n hofbevel gaan appelleer, het ‘n ANC-woordvoerder gesê. “Maphetle Maphetle beset die kantoor omdat die ANC besluit het om teen die uitspraak te appelleer,” het Kenny Morolong, woordvoerder van die ANC in die Noordwes, gesê. “Die burgemeester en

Lees verder: Tlokwe se ANC-burgemeester skop vas