Die Valke ondersoek ‘n voorval waar twee Nigeriese burgers en ‘n Israelse burger by die Lanseria lughawe, noordwes van Johannesburg met kontant ten bedrae van 100 miljoen rand vasgetrek is, het RSG berig. Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens se woordvoerder, Adrian Lackay sê die geld is nie verklaar nie en was ook ver bó die voorgeskrewe limiet
Lees verder: Nigeriërs, Israeli met R100 miljoen kontant vasgetrek
