Die DA is onthuts dat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudinge nie die party se oppergesag wil aanvaar nie. SAIR ondersteun die “Ken jou ANC”-veldtog, in weerwil van die DA se verwoede teenkanting. Die DA, wat ’n baie lang verhouding met die instituut sowel as die ANC en die swart strugglekultuur het, het Dinsdag vergeefs probeer
Lees verder: DA onthuts dat SAIR hul eie ANC-veldtog kan kelder
