Die Nasionale Werkgewersvereniging van Suid-Afrika, of NEASA, sê onder die huidige toestande sal daar geen werklike werkskepping deur die privaatsektor wees nie Die uitvoerende hoof van NEASA, Gerhard Papenfus, sê sake-ondernemings voel nie meer welkom in Suid-Afrika nie. Papenfus sê daar bestaan ‘n persepsie dat winste werknemers op een of ander manier benadeel. Hy sê sakelui voel
Wit Afrikaner wen mej Suid-Afrika
Bloemfonteiner, Rolene Strauss is by die Sun City Superbowl as Mejuffrou Suid-Afrika vir 2014 gekroon. Dit volg nadat die 12 finaliste aan die “Pad na Mejuffrou Suid-Afrika”-werklikheidsreeks deelgeneem het. Die naaswenners is twee swartes, een van die Oos-Kaap, en die ander van Limpopo. Strauss is ‘n mediese student van die Universiteit van die Vrystaat. Sy het
Bodem boek II, 16: Die vrees
‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter Bodem I is reeds volledig. Lees eers Bodem boek II, 15. Dink mooi voor jy vir ʼn stukkie grond baklei. Bepaal die waarde daarvan; die werklike en emosionele en toekomstige waarde. Probeer meet wat jy bereid is om te belê om dit te bekom óf om dit te behou. En wanneer
Die lot van blankes in Afrika
deur Leon Lemmer Die Skandinawiese lande was bekend as die grootste ondersteuners van die terreurveldtogte van die ANC en PAC teen die blankes tydens apartheid. Dit was hulle manier om hulle liberalistiese en humanistiese oortuigings uit te leef. Die Skandinawiese lande het vryer as ander Europese lande gevoel om barbaarsheid te ondersteun omdat hulle nie
Ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika, die regte gesprek
Deur Johann Theron. Heelwat gesprekke rondom ekonomie word in Suid-Afrika gevoer. Mens kan amper sê dis ’n soort sport. Neem nou die ekonome wat jaarliks die mees akkuraate voorspellings maak vir die Suid-Afrikaanse ekonomie. Daar is nooit een ekonoom wat homself regtig onderskei van die ander nie, alhoewel daar baie interessante ekonome is en hulle
Lees verder: Ekonomiese vooruitsigte vir Suid-Afrika, die regte gesprek
Tweede swart aanvaller skuldig bevind aan moord op boer
ʼn Tweede swart verdagte is in die hooggeregshof in Pietermaritzburg skuldig bevind aan die moord op Micky Hampson (68). Jabulani Ngobese (28) is ook skuldig bevind aan poging tot moord op Hampson se seun, Murray (34). Ngobese het onskuldig gepleit op die aanklagte teen hom. Sy medebeskuldigde Siboniso Mtolo (25) is vroeër die maand tot
Lees verder: Tweede swart aanvaller skuldig bevind aan moord op boer
Korrupte voormalige minister onttrek van ANC-lys
Die voormalige minister van kommunikasie, Dina Pule, het die ANC se benoeming vir die party se parlementêre kandidatelys van die hand gewys. “Ek het lank nagedink oor wat ek met die res van my lewe moet doen en alhoewel ek ʼn lojale en toegewyde ANC-lid bly, is dit in my beste belang en in die
Lees verder: Korrupte voormalige minister onttrek van ANC-lys
Vavi veg voort teen skorsing
Betoë sal Vrydag in die Suid-Gautengse hooggeregshof in Johannesburg in die saak tussen Cosatu en sy geskorste hoofsekretaris Zwelinzima Vavi voortgesit word. Vavi is verlede jaar geskors na hy erken het dat hy ‘n buite-egtelike verhouding met ‘n kollega gehad het. Vavi is eers van verkragting van ‘n vroulike werknemer beskuldig. Hy het dit ontken
Rusland nie geïsoleer oor Krim nie
Die Verenigde Nasies se algemene vergadering het ‘n nie-bindende resolusie goedgekeur wat die Russiese-gesteunde referendum in die Krimskiereiland in die Oekraïne onwettig verklaar. Die Russiese afgevaardigde, Witali Tsjoerkin, het gesê die uitslag wys duidelik dar Rusland nie geïsoleer is nie. Hy het bygevoeg dat die Weste ongekende druk op lande geplaas het voor die stemmery
Zuma loods Fase II van Britse Bantoestan-waterskema
Die Lesotho Hooglandwaterprojek ( LHWP ) is ‘n “wen-wen meganisme” vir daardie land en Suid-Afrika, het president Jacob Zuma Donderdag gesê. Hy het in Maseru amptelik die tweede fase van die R15.4 miljard LHWP geloods, en gesê dat dit aan Suid-Afrika broodnodige water verskaf, en aan Lesotho infrastruktuur en hidro-elektriese krag. Lesotho is ‘n Sotho-tuisland wat
Lees verder: Zuma loods Fase II van Britse Bantoestan-waterskema
