Prins Harry in Omaruru opgemerk

“Good morning, is it Prince Harry of England?” So het die ontmoeting in die Spar-inkoopsentrum op Omaruru Donderdagoggend net voor die middaguur begin. ’n Paar stondes later het dit in ’n handdruk tussen Hanni Griebel van die sentrum en die koningskind oorgegaan. En ook Edna Botha het ’n handdruk gekry. Die Engelse prins is met

Lees verder: Prins Harry in Omaruru opgemerk

Vermeende ontvoerder weer voor

‘n Vermeende swart misdadiger, Fannie Mathebula, wat aangekeer is nadat hy glo ‘n skoolkind in Glen buite Bloemfontein ontvoer het, verskyn na verwagting Maandag weer in die Bloemfonteinse landdroshof. Mathebula het vroeër in die hof verskyn in verband met ‘n gesteelde motor. Daar word beweer dat Mathebula op 10 Junie die skoolkind ‘n rygeleentheid skooltoe

Lees verder: Vermeende ontvoerder weer voor

Oudste lewende Springbok oorlede

Die oudste lewende Springbok rugbyspeler, Piet Malan, is Sondagoggend in die Wilgeheuwel-hospitaal in Roodepoort oorlede, het die Centurion Rekord berig. Malan het op 13 Februarie vanjaar 96 jaar oud geword en hy was reeds sedert 2005 die oudste lewende Springbok rugbyspeler. Hy is onlangs met kanker gediagnoseer. Hoewel hy tussen 1945 en 1951 ’n gevestigde

Lees verder: Oudste lewende Springbok oorlede

Prasa ontken dat nuwe treine te hoog is

Die Passasierspooragentskap van Suid-Afrika (Prasa) het berigte ontken dat 13 nuwe lokomotiewe wat vanaf Spanje ingevoer word, te hoog is vir plaaslike spoortoestande, het RSG berig. Prasa het gereageer op Sondagkoerantberigte dat die diesellokomotiewe ten bedrae van 600 miljoen rand, oorhoofse elektriese kabels kan beskadig. Die lokomotiewe is na bewering gekoop ten spyte van waarskuwings

Lees verder: Prasa ontken dat nuwe treine te hoog is

Groot polisieteenwoordigheid in Mamelodi ontplooi

‘n Groot polisieteenwoordigheid is ontplooi in Mamelodi, oos van Pretoria teen voortslepende openbare geweld. Pendelaars het die wetstoepassers se teenwoordigheid verwelkom. Geweld wat Woensdag uitgebreek het oor Putco se roetes wat deur die busdiens Autopax oorgeneem is, het duisende pendelaars is gestrand gelaat. Die onrus het opgevlam nadat Putco besluit het om sy dienste in

Lees verder: Groot polisieteenwoordigheid in Mamelodi ontplooi

Grieke stem teen besuiniging

Griekse kiesers het die redelike voorwaardes van ‘n Europese hulppakket in ‘n referendum verwerp. Die Duitse Ekonomiese Minister, Sigmar Gabriel het intussen die Griekse regering daarvan beskuldig dat hy die Grieke op ‘n wanhopige pad van verlatenheid lei. Griekeland se minister van finansies, Yanis Varoufakis het Sondag in ‘n skok-aankondiging gesê dat hy bedank ten

Lees verder: Grieke stem teen besuiniging

Brief: Kritiek op homoseksuele in die bediening

Na aanleiding van Nelus Niemandt se beroep dat homoseksuele ook as predikante in die NGK toegelaat moet word, asook verskeie goeie skrywes onlangs op die Praagwerf wat die Moffia behoorlik kortgevat het, vergun my asb die geleentheid om te reageer op die flou verskonings wat deur diegene wat ten gunste van “vrolike” predikante is, op

Lees verder: Brief: Kritiek op homoseksuele in die bediening

Dan Roodt: Hoe Afrikaans die Afrikaner kan red

Follow @danroodt Deesdae is dit ‘n geval van: “Ek slaan my oë op na die berge: waar sal my hulp vandaan kom?” Danksy Afrikanerleiers se onbekookte oorgawe aan die ANC, word ons stelselmatig uit die ekonomie, die akademie, sport, die kerk en die media – om van die politiek en die staatsdiens nie eens te

Lees verder: Dan Roodt: Hoe Afrikaans die Afrikaner kan red

Leon Lemmer: Albert Nothnagel en Marius Redelinghuys oor Afrikanerskap

Die volgende brief, wat ek volledig aanhaal, is deur Albert Nothnagel van Mosselbaai geskryf en in Die Burger (13 Junie, p 11) gepubliseer: “Die speaker van die Nasionale Vergadering beslis nou dat ons almal Afrikane is en so staan dit op die voorblad van Die Burger, 11 Junie. “Indien my geheue my nie in die

Lees verder: Leon Lemmer: Albert Nothnagel en Marius Redelinghuys oor Afrikanerskap

Twee studente eis R6 miljoen van Kovsies en Jansen

Eise van meer as R6 miljoen teen die Universiteit van die Vrystaat (UV) en sy rektor, prof. Jonathan Jansen, is in die Vrystaatse hooggeregshof ingedien. Twee oudstudente van die UV, Cobus Muller van Pongola en Charl Blom van Hertzogville, eis saam R5,15 miljoen in skadevergoeding van die UV, Jansen en prof. Teuns Verschoor, ‘n tugbeampte. Die eise

Lees verder: Twee studente eis R6 miljoen van Kovsies en Jansen