Suid-Afrika se kredietstatus kan tot selfs laer vlakke afgegradeer word indien die politieke onsekerheid voortduur. Die onsekerheid is glo meegebring deur die onlangse afdanking van die voormalige Minister van Finansies, Pravin Gordan, en sal hervorming aan bande lê. S&P Global Ratings se uitvoerende hoof het Woensdag dié waarskuwing gerig. “Daar is risiko’s dat potensiële groei-uitkomste
Slag van Berkeley: Patriotte en Antifa bots in Weimar-styl
Amerika lyk toenemend soos 1920 in Duitsland, tydens die sogenaamde Weimar Republiek, nadat fisiese gevegte uitgebreek het tussen linkses en vroeëre Trump-ondersteuners. Op 15 April, is die “Patriots Day free-speech rally and picnic” georganiseer deur konserwatiewes in Berkeley, Kalifornië, maar die groep is aangeval deur ‘n groot bende linkses gewapen met knuppels, pepersproei, rookbomme en
Lees verder: Slag van Berkeley: Patriotte en Antifa bots in Weimar-styl
Franse dubbele stembrief ‘n katastrofe vir Marine Le Pen
‘n Halfmiljoen Franse kiesers het dubbele stembriewe ontvang in die pos, wat hulle sal toelaat om twee stemme in die eerste ronde van die verkiesing op 23 April uit te bring. Boonop het die Franse owerhede bevestig hulle nie die ondersoek na die potensiële verkiesingsbedrog tot ná die verkiesing sal hou nie, en beweer dat
Lees verder: Franse dubbele stembrief ‘n katastrofe vir Marine Le Pen
Demokratiese globalis bepaal nou Trump-beleid
Gary Cohn, ‘n demokratiese en disleksiese voormalige Goldman Sachs bankier, is tans die Withuis se nuwe liefling. President Trump, berig Reuters, noem Cohn sy nuwe gunsteling persoon, en “een van my genieë,” volgens ‘n bron naby aan Cohn. Cohn is die direkteur van die Nasionale Ekonomiese Raad (NEC), en luidens ‘n berig in The Rolling
Leon Lemmer oor die Afrikaanse wysbegeerte
Verlede jaar het ‘n boek oor ‘n uitsonderlike onderwerp verskyn, Pieter Duvenage (gebore in 1963) se Afrikaanse filosofie: perspektiewe en dialoë (Bloemfontein: Sun Press, 2016, 306p, R350). Die publikasie wek ‘n netjiese indruk, al kon die redigering en indeks beter gewees het. Die teks is in twee dele. In die eerste afdeling is daar ‘n
Media24 en Huffington Post begin haatveldtog teen wit mans
Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op die webblad van Huffington Post South Africa, ‘n Media24-publikasie aangebied is, skryf ene Shelley Garland
Lees verder: Media24 en Huffington Post begin haatveldtog teen wit mans
Brief: My geliefde denker, Jonathan Bowden
Jonathan Bowden (12 April 1962 – 29 Maart 2012) was ‘n Britse nasionalis, orator, skrywer, kunstenaar. Van al die mense wat na die tweede wêreldoorlog gebore is, het Bowden waarskynlik die grootste invloed op my politieke denke gehad. Objektief is Bowden naas Adolf Hitler en Martin Luther King die beste publieke spreker wat ek nog
Poetin: Die enigste oortreding in Sirië is VSA wat internasionale reg skend
In ‘n onderhoud met Mir 24 TV-kanaal, het die Russiese leier Wladimir Poetin gesê daar is geen bewyse nog dat die Siriese regering chemiese wapens in Idlib gebruik het nie, maar daar is ‘n duidelike bewys dat die internasionale reg geskend is deur Washington. “Waar is ‘n bewys dat die Siriese troepe chemiese wapens gebruik
Lees verder: Poetin: Die enigste oortreding in Sirië is VSA wat internasionale reg skend
Duitse sokkerspan oorleef bomaanval met klein beserings
‘n Verdediger van die sokkerspan Borussia Dortmund, Marc Bartra is in die hospitaal opgeneem is nadat hy Dinsdagaand in ‘n ontploffing beseer is kort voor die span in die kwarteindstryd van die UEFA Kampioenskapsliga teen Monaco te staan sou kom. Die kragmeting sou by hulle tuisstadion in Dortmund in Duitsland plaasvind. Volgens die polisie het
Lees verder: Duitse sokkerspan oorleef bomaanval met klein beserings
Is die VSA ISIS se nuwe lugmag?
Soos Arthur Conan Doyle eenkeer geskryf het: “Wanneer jy die onmoontlike uitskakel, is al wat oorbly, maak nie saak hoe onwaarskynlik nie, die waarheid.” Die beroemde Britse skrywer en geneesheer, is bekend vir sy speurderkarakter Sherlock Holmes. Maar niemand het Sherlock nodig om die skreiende teenstrydighede in president Donald Trump se beweringe dat Sirië hul
