Die minister van grondhervorming in Namibië, Utoni Nujoma, het Woensdagoggend aangekondig die tweede nasionale grondkonferensie onbepaald uitgestel word. Die besluit is geneem in die lig van die geldelike knyptang wat besuiniging deur die staat noodsaak, asook die droogte. Die Namibiese regering tot hede reeds 11% van sy begroting aan die landbou en verwante ministeries bestee,
Lees verder: Namibiese grondkonferensie afgestel weens droogte
