Geluk aan die VF Plus!

Beste Pieter, Dalien en die moedige stryders, Veels geluk met julle prestasie die afgelope verkiesing. Dit dui  op ten minste 146 796 kiesers wat nie vir die DA se bangmaakstories geval het nie. Ek dink die kragdadige “Stop Zuma” veldtog van Zille sal netsoos in die geval van Leon se “Veg Terug” veldtog die verhoudings

Lees verder: Geluk aan die VF Plus!

Versoeke vir globale ?Mandeladag?

Die 46664 en die Nelson Mandela-stigting het Maandag ‘n beroep gedoen op mense ter ondersteuning van ‘n dag waarop voormalige president Nelson Mandela regoor die wêreld geëer word. Die organisasies het gesê Mandela se verjaarsdag op die 18 Julie is die datum wat sover uitgesit is vir die dag. “Ons sal geëer wees as so

Lees verder: Versoeke vir globale ?Mandeladag?

Man doodgesteek in Pietermaritzburg

‘n 23-Jarige man is dood aan veelvoudige steekwonde in Pietermaritzburg, het polisie Maandag gesê. Senior superintendent Henry Budhram het gesê Sibongile Nene was Sondag saam met drie vriende by ‘n taverne in Ravenstraat toe hy hulle ingelig het dat hy gesteek is. “Sy vriende het met hom hospitaal toe gejaag in ‘n metertaxi, waar hy

Lees verder: Man doodgesteek in Pietermaritzburg

Meisie in Indi? geoffer vir goeie oeste

‘n 10-Jarige meisie is deur haar oupa onthoof in Indië se oostelike Orissa provinsie. Die oupa het geglo dat deur haar bloed te meng met die saad wat gesaai is sal ‘n groot oes oplewer, het ‘n nuusberig Maandag gesê. Die insident, wat aangespoor is deur eeue oue bygeloof, het Sondag plaasgevind in die streek

Lees verder: Meisie in Indi? geoffer vir goeie oeste

Varkgriep nog nie in Suid-Afrika nie

Daar was Maandag nog geen verslae van varkgriep in SA nie terwyl lande regdeur die wêreld na bewering in paniek status is oor die epidemie, het die Sa nasionale instituut vir oordraagbare siektes gesê. “Nee, ons het nog geen verslae ontvang van varkgriep nie, maar ons moet wakker wees,” het dr. Lucille Blumberg gesê. Die

Lees verder: Varkgriep nog nie in Suid-Afrika nie

Die verhaal van twee Partye

Die titel van Charles Dickens se boek : ”A tale of two cities” het my laat dink om twee politieke partye te vergelyk.  Noem dit die ‘Verhaal van twee partye’. By Kaapstad Universiteit se Sakeskool het ons allerhande slimmighede geleer, ondermeer ook oor bemarkingstrategie.  Prof Brink was ‘n Amerikaner met sy Afrikaansklinkende naam.  Aan die

Lees verder: Die verhaal van twee Partye

Rotte knaag kind se gesig af

’n Tweejarige dogtertjie van Ivory Park uitbr. 2, Johannesburg, is gister dood nadat rotte amper haar hele gesig afgebyt het. Haar stiefpa het gisteroggend wakker geword en na sy werk vertrek  sonder dat hy haar verminkte gesig gesien het, het mnr. Percy Morokane, woordvoerder van die Johannesburgse nooddienste, gesê. “Die baba het in dieselfde bed

Lees verder: Rotte knaag kind se gesig af

Ek is dankbaar vir Orania, al is dit ‘n spikkel

Dan Roodt skryf soos volg oor Orania hier : "Elke 12 ure word daar in Suid-Afrika ongeveer 700 swart babas gebore, dus verteenwoordig Orania 'n blanke demografiese spikkel wat liefs geïgnoreer of die spot mee gedryf kan word."

 

Dan Roodt skryf soos volg oor Orania hier : "Elke 12 ure word daar in Suid-Afrika ongeveer 700 swart babas gebore, dus verteenwoordig Orania 'n blanke demografiese spikkel wat liefs geïgnoreer of die spot mee gedryf kan word."

 

Lees verder: Ek is dankbaar vir Orania, al is dit ‘n spikkel

Onder die multikulti-masker skuil identiteitspolitiek

ImageIn die rekenaarwese praat hulle mos van: WJSIWJK, oftewel "wat jy sien, is wat jy kry". In die Suid-Afrikaanse politiek geld presies die teenoorgestelde: wat jy sien, is juis nie wat jy kry nie.

ImageIn die rekenaarwese praat hulle mos van: WJSIWJK, oftewel "wat jy sien, is wat jy kry". In die Suid-Afrikaanse politiek geld presies die teenoorgestelde: wat jy sien, is juis nie wat jy kry nie.

Lees verder: Onder die multikulti-masker skuil identiteitspolitiek

Zim steel geld uit privaat bankrekeninge

Zimbabwe se sentrale bank se goewerneur het erken dat hy sonder toestemming geld geneem het uit bankrekeninge van private besighede en hulpgroepe, en het gesê dat hy net probeer het om sy land se arm ministeries aan die gang te hou . In ‘n verklaring wat ondenkbaar sou wees komende van die meeste sentrale banke,

Lees verder: Zim steel geld uit privaat bankrekeninge