Die Duitse politikus Peter Altmaier het kiesers gemaan om Sondag geensins vir die Alternatief-vir-Duitsland-party te stem nie en eerder buite stemming te bly. Altmaier is die Stafhoof van die Duitse kanselary, asook die bondsminister minister vir spesiale aangeleenthede, ‘n posisie wat hy reeds sedert 2013 beklee. Hy word as een van Angela Merkel se vertrouelinge
Lees verder: Merkel se kollega wil AfD-stemmers van hul stemreg ontneem
