Pous Benediktus XVI het sterk steun vir 'n Palestynse staat uitgespreek tydens sy besoek aan Bethlehem in Israel. Hy het gesê die Vatikaan ondersteun 'n soewereine Palestynse tuisland met internasionaal erkende grense. Die pous is deur die Palestynse president Mahmoud Abbas verwelkom. Hy het 'n beroep op jong Palestyne gedoen om geweld af te sweer
Amateurs verantwoordelik vir Amerikaanse foltermetodes
Twee sielkundiges, amateurs wat nog nooit 'n gevangene ondervra het nie, was verantwoordelik vir die CIA se ondervragingstegnieke by gevangenisse soos Guantanamo wat wêreldwyd opspraak gewek het. James Mitchell en sy vennoot Bruce Jessen van die maatskappy Knowledge Works het die handleiding geskryf wat gebruik is om Al-Kaidaverdagtes te folter. Mitchell, 'n toegewyde Mormoon, was
Lees verder: Amateurs verantwoordelik vir Amerikaanse foltermetodes
Nzimande is nodig vir ‘revolusie’, s? Mantashe
Die kommunis Blade Nzimande is minister van hoër opvoeding gemaak omdat hy 'n revolusionêr is, het metaalwerkers in Boksburg Dinsdag gehoor.
"…Ons het iemand nodig wat die begrip van 'n vaardigheidsrevolusie verstaan: dat die vaardigheidsrevolusie noodsaaklik vir die sukses van dié land is," het die ANC se sekretarisgeneraal Gwede Mantashe aan 'n nasionale-kongres-in-die-kleine van die Nasionale Unie van Metaalwerkers van Suid-Afrika gesê.

Afrikaners vandag
Dis tyd dat ons die waarheid in die oë kyk. Die Afrikaner as kollektiewe entiteit is tot niet. Ons kollektiewe bewussyn is oor die afgelope 200 jaar gekweek uit die loutering van twee vryheidsoorloë en omstandighede wat samewerking tot 'n oorlewingsmeganisme verhef het. Sedertien is hierdie kollektiewe bewussyn polities gemanipuleer om 'n nuwe blanke volk
Dink voor jy drink!
Daar is 54 munisipaliteite in Suid-Afrika waar kraanwater nie aangeraai word vir menslike gebruik nie. Die departement van water en omgewingsake het Dinsdag 'n waarskuwing uitgereik waarin hulle sê dat hulle nie vertroue het in die vermoë van die lys munisipaliteite om skoon drinkwater te voorsien nie. Oos-Kaap* Alfred Nzo Distrik* Baviaans* Ikwezi* Kouga* Sondagsrivier*
Zambi?rs wil hulle geld van Chiluba terug h
'n Zambiese hof het gesê daar sal later die maand besluit word of 'n Britse hofbeslissing teen eks-president Frederick Chiluba is Zambië geldig is om die terugbetaling van gesteelde fondse moontlik te maak. Chiluba was vanaf 1991 tot 2001 staathoof. Die beslissing van 2007 het Chiluba skuldig bevind aan die diefstal van staatsfondse van ongeveer
Moslem lei BBC se godsdienprogramme
Die Aartsbiskop van Kantelberg, Rowan Williams, leier van die wêreld se Anglikane, het blykbaar aan die BBC se direkteur-generaal gesê hy is bang dat die "Christelike stem" uitgedoof gaan word omdat dié stasie pas 'n Moslem aangestel het as hoof van godsdiensprogramme. Aaqil Ahmed sal by die Britse staatsuitsaaier aansluit nadat hy voorheen verbonde was
En nou VF+?
Die Afrikanervolksparty is deur sommiges in die verlede gekritiseer oor sy fel kritiek jeens die Vryheidsfront Plus. Ons is selfs as skeurmakers uitgekryt omdat ons “mede-Afrikaners” se “goeie bedoelings” met ons volk bevraagteken het.

Mulder in Zuma se kabinet skok, s? HNP
Die Herstigte Nasionale Party het verklaar dat "die aanstelling van dr Pieter Mulder, leier van die VF+, as adjunk-minister in die Zuma-kabinet, met skok ontvang is. Sy aanvaarding van die aanstelling het die laaste greintjie geloofwaardigheid in hom vernietig."

Londense netwerk lei seerowers
Somaliese seerowers beplan aanvalle met gedetailleerde inligting wat hulle uit Londen bekom per telefoon. 'n Spaanse radiostasie het Maandag gesê sensitiewe data word deur 'n netwerk van informante ingesamel aangaande die vaartuie, roetes en vrag.