Die voorsitter van Eskom se raad, Zola Tsotsi, het bedank. Die voorsitter van die Landbank en voormalige raadsvoorsitter van die SAUK, dr Ben Ngubane sal as voorsitter van Eskom waarneem ná die bedanking van Zola Tsotsi. Eskom het na ‘n laatnagvergadering bevestig dat daar ooreengekom is dat Tsotsi in belang van die maatskappy en die
Petrolbelasting byt van more af seer
Suid-Afrikaanse motoriste gaan van môre af baie meer vir brandstof betaal. Petrol in die binneland word om middernag met R1.62 duurder en diesel met R1.24. Parafien word met 36 sent per liter duurder en petroleumgas met 85 sent per kilogram. Die redes vir die styging sluit in die gesamentlike heffing vir brandstof en ‘n reddingsboei
Reusebeloning vir inligting oor polisiemoorde
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het ‘n reuse-beloning uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming en suksesvolle vervolging van die verdagtes wat betrokke was by twee onlangse voorvalle waartydens drie polisiebeamptes doodgeskiet is, het Sapa berig. Noxolo Kweza, woordvoerder van die polisie, het gesê ‘n beloning van R400 000 is uitgeloof in verband met
Marine Le Pen kán Franse president word – Le Figaro
Ondanks die feit haar party gister tydens die tweede ronde van departementele verkiesings nie daarin kon slaag om een van Frankryk se 96 departemente in te palm nie, meen ‘n invloedryke koerant dat Marine Le Pen wel president kan word. Die redakteur van Le Figaro, Alexis Brézet, skryf vanoggend in ‘n ontleding van gister se
Lees verder: Marine Le Pen kán Franse president word – Le Figaro
Zuma-familie ontken dat hulle in weermag-helikopters reis
Die presidensie het Sondag ontken dat pres. Jacob Zuma se familie van weermag-helikopters gebruik maak om tussen Durban en Nkandla in KwaZulu-Natal te reis. “Die presidensie verwerp die bewerings wat vandag in die City Press gemaak is,” het Mac Maharaj, woordvoerder vir die presidensie, in ʼn verklaring gesê. “Die president se reisreëlings word deur die
Lees verder: Zuma-familie ontken dat hulle in weermag-helikopters reis
Kopkrap oor ‘Totiusgedig’ op grafsteen
Tommy Tiger Dickson. Vir 41 jaar lank was sy grafsteen vergete en ongesteurd in die Sterkfontein Begraafplaas. En só sou dit seker vir jare gebly het – tot die nuuskierigheid oor wat die eintlike betekenis van die skrif op die steen die oorhand oor ‘n terreinagent gekry het. Op die grafsteen is dié reël uit
Cosatu steier sonder Numsa
Die vakbondfederasie Cosatu, is op sy knieë te midde van gerugte dat die omstrede voorsitter, Zwelinzima Vavi, sy bedanking ingedien het. Vroeër is ook berig dat Cosatu finansieel diep in die moeilikheid is en sekere bedrywighede sal moet sluit. Vavi sê Cosatu loop die risiko om binnekort sy onafhanklikheid te verloor. Vavi het Sondag tydens
Airbus-vlug loop van aanloopbaan
‘n Vliegtuig van Air Canada het tydens landing in die oostelike stad, Halifax van die aanloopbaan afgeloop en meer as 20 mense is lig beseer. Die meeste beseerdes is na behandeling ontslaan. Die Airbus A320 van Toronto het 133 passasiers en vyf bemanningslede aan boord gehad. ‘n Skielike kragonderbreking by die lughawe is opgemerk. Nova
Gesteelde Picasso ter waarde van $16 miljoen gevind
‘n Picasso-skildery, wat vermoedelik gesteel is, en ’n Romeinse beeld uit die tweede of derde eeu is in afsonderlike voorvalle teruggevind net voordat dit na New York versend sou word, is berig. Die Carabinieri, die Italiaanse polisie, se kuns-eenheid het beslag gelê op die skildery wat in 1912 in Picasso se kubistiese tydperk geskilder is.
Lees verder: Gesteelde Picasso ter waarde van $16 miljoen gevind
Olimpiese atleet verdrink
Die Kanadese Olimpiese atleet Daundre Barnaby het tydens ’n oefenkamp op die Karibbiese eiland St. Kitts in die see verdrink, het Atletiek Kanada die naweek aangekondig. Barnaby, ’n 24-jarige Jamaikaan van geboorte, het Kanada in die 400 m by die Olimpiese Spele van 2012 in Londen verteenwoordig. Volgens die verklaring het Barnaby verdwyn terwyl hy
