Die Kanadese Olimpiese atleet Daundre Barnaby het tydens ’n oefenkamp op die Karibbiese eiland St. Kitts in die see verdrink, het Atletiek Kanada die naweek aangekondig.
Barnaby, ’n 24-jarige Jamaikaan van geboorte, het Kanada in die 400 m by die Olimpiese Spele van 2012 in Londen verteenwoordig.
Volgens die verklaring het Barnaby verdwyn terwyl hy saam met spanmaats geswem het.
Barnaby het in 2012 ’n Kanadese burger geword.

Dus is die gerugte tog waar – hulle kan nie swem nie.